Friday, July 30, 2021

Kom lag in jou taal ...

 

 

 

 

30 Julie 2021

 

 

Kom lag in jou taal ... 

Afrikaans.com bars van opgewondenheid om ons nuwe advertensies met jou te deel! Afrikaans is ’n taal waarin ‘n mens uit jou maag uit kan lag, waarin jy kan leef en waarin jy sommer net kan wees.

Met hierdie advertensies vier ons presies dít! Klik hieronder om die eerste twee advertensies te kyk ... en te lag in jóú taal! 

 

 

Advertensie 1
Liefie, luister!
Arme Danie het gedink sy brul is ouliker as sy byt. Dalk sou Danie nie so rooi geraak het as hy eers gekies het om deur ’n ander bril na dinge te kyk nie. Deur watter bril kyk jy na Afrikaans?

Advertensie 2
O, koek!
Party van ons hou van wortelkoek … ander swymel weer oor die soet van ’n lekker sjokoladekoek. Maar wat is die kersie op die koek? Klik en vind uit!

 

Klik hier om saam met ons te lag en meer te lees oor die veldtog.

 

Kopiereg 2021 | Bepalings en Voorwaardes

Ons e-posadres is:
myafrikaans@afrikaans.com

Hersien profiel of Teken uit.

E-pos voorsien deur Afrikaans.com

 

No comments:

Post a Comment