|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
Akademies
|
Nuusbrief 860
29/07/2021
|
Krities Afrikaans
|
Kuifie
en die Pikaro’s
Skrywer: Hergé
Uitgewer: Protea
Boekhuis
ISBN:
9781485311072
Die
avonture van Kuifie (Les
Aventures de Tintin et Milou in Frans) is een van die
gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is
vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die
hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie.
Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.
|
|
|
|
Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?
Hein Willemse
Seminare en essays
"Daar is ’n ou waarheid: As mense voel dat
hulle nie gehoor word nie, voel hulle nie deel nie, dan is verset,
ondermyning en die vernietiging van die stelsel die onvermydelike
vooruitsig."
|
|
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Lindie
Koorts
Freek Robinson, Lindie Koorts
Onderhoude
Meer as 300 lewens is verloor tydens die onlangse
gewelddadige opstande in KwaZulu-Natal en Gauteng. Skade en verliese beloop
na raming R200 miljard. Lindie Koorts, geskiedkundige aan die Universiteit
van die Vrystaat, skets vir Freek Robinson die historiese en hedendaagse
konteks van hierdie opstande, en besin oor gewelddadige krisisse in
Suid-Afrika se geskiedenis.
|
|
Is Afrikaans aan die US ’n spyker ryker in haar
doodskis?
William Sezoe
Universiteitseminaar | University Seminar
"Ek moet erken, ek het bekommerd geraak,
want ’n paar maande voor die uitspraak het ek my aansoekvorm aan die US
ingevul. Ek het Afrikaans as my moedertaal aangedui, en by die vraag oor in
watter taal jy jou studie wil voltooi, het ek 'Afrikaans' ingevul. Hoe nou
gemaak? Watter valse bemarking is dit dan nou?"
|
|
Die eerste Kaaps-woordeboek: ’n onderhoud met Quentin
Williams
Menán van Heerden, Quentin Williams
Onderhoude
Die
Drietalige woordeboek van Kaaps- (DWK-) projek, wat die eerste
woordeboek van Kaaps gaan ontwikkel, is pas bekend gemaak. Die DWK-projek
word gelei deur die Centre for Multilingualism and Diversities Research
(CMDR) aan die Universiteit van die Wes-Kaap en die nieregeringsorganisasie
Heal the Hood Project. Menán van Heerden gesels met Quentin Williams,
direkteur van die CMDR.
|
|
Press release: The first trilingual dictionary of
Kaaps
LitNet
Books and writers
The Centre for Multilingualism and Diversities
Research (CMDR) at the University of the Western Cape and Heal the Hood
Project (HTH, a community NGO) are pleased to announce the launch of the Trilingual Dictionary of Kaaps
(TDK) project. The Trilingual
Dictionary of Kaaps (TDK) is a descriptive corpus project that
will develop the first dictionary of Kaaps.
|
|
COVID-19 en verlore skooltyd: Michael le Cordeur se
wenke aan ouers en onderwysers
Naomi Meyer, Michael le Cordeur
Skole
"Die enigste oplossing is dat ouers begin
verantwoordelikheid aanvaar vir hul kinders se opvoeding. Hulle móét hulp
soek, saamspan, vennootskappe sluit met hul plaaslike sakemanne. Jy hoef
nie geld te hê nie. Dit kos niks behalwe moeite en harde werk om klaskamers
in die middag goed skoon te maak, om te sorg dat daar seep en water is om
kinders se hande te was, of om maskers te maak vir kinders nie."
|
|
Stellenbosch bid for Unesco City of Literature status
Darryl David
Opinion
"I have dreamt of this day for over a
decade. Despite the numerous obstacles we faced putting this bid together,
the planets seem to have aligned and in little over three months time we
will know whether our bid to Unesco has been successful."
|
|
Vellies is net vellies – of is dit?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Ontwerpers kan bitter selde al hul
landsburgers gelukkig hou wanneer dit kom by die uitrustings wat deelnemers
aan die Olimpiese Spele by die openingseremonie dra."
|
|
Herman Bailey, man van krisante en wyn
Japie Gouws
In memoriam
"Herman Bailey en sy vrou Carol was geliefde
mense en ware staatmakers. In Wellington kon jy nêrens ongesteurd saam met
hulle beweeg nie."
|
|
USAN 2022: Kongres vir jong navorsers
LitNet
Akademies en skole
Die US se Departement Afrikaans en Nederlands
bied van 19 tot 21 Januarie 2022 weer ’n kongres vir nagraadse studente en
jong navorsers aan. Dit is ’n geleentheid vir jong navorsers om hulle
navorsing gebaseer op hulle nagraadse studie met akademiese eweknieë te
deel. Lees hier hoe om deel te neem.
|
|
LitNet-blokraai: Perdestudie
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Enige een wat lief is vir perde, kan hierdie
blokraai geniet. Dit kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by
die huis.
|
|
LitNet-blokraai: Ruitersport
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Ruitersport is ’n versameling perdrysportsoorte.
Tydens die Olimpiese Spele ding mans en vroue op gelyke voet met mekaar
mee. Medaljes word aan beide die ruiter en die perd toegeken.
|
|
Wiskunde met LitNet op YouTube
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Skryf jy volgende week eksamen? LitNet kan jou
help. Hier is ’n speellys van wiskundevideo’s op LitNet se YouTube-kanaal.
Onthou om in te teken!
|
|
Universiteit Stellenbosch se taalbeleid laat weer
vonke spat
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Universiteit Stellenbosch (US) en die
bestuur van die universiteit se konvokasie stamp al weer koppe oor die
hersiening van die US se taalbeleid. Dit volg nadat die US belangstellendes
genooi het om kommentaar te lewer op die tweede konsepweergawe, wat tot 14
Augustus 2021 op die US se taalwebblad beskikbaar is."
|
|
Aanlyn hoërskool is ’n onderwysmylpaal vir
Suid-Afrika
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die eerste volledige aanlyn hoërskool in
Suid-Afrika en een van slegs ’n handvol in die wêreld is die afgelope week
in Kaapstad deur die Universiteit Kaapstad (UK) van stapel gestuur. Die
universiteit is die eerste in Afrika wat sy kundigheid na die sekondêre-onderrig-sektor
uitbrei. Die universiteit het in ’n verklaring gesê die aanlyn hoërskool is
ontwerp om Suid-Afrikaanse leerlinge van ’n wye verskeidenheid
sosio-ekonomiese agtergronde te bedien."
|
|
Miljoene blikkies blikkieskos moet vernietig word
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Miljoene eenhede blikkieskos wat die
afgelope twee jaar deur een van Suid-Afrika se grootste kosvervaardigers en
bemarkers van blikkieskos vervaardig is, word van die mark onttrek en gaan
vernietig word."
|
|
Nederland se vlag twee dae ná mekaar die ruimte in
Izak de Vries
Meningen
"Op 20 Julie het Oliver Daemen die jongste
persoon geword wat die ruimte ingevaar het, saam met Jeff Bezos, en op 21
Julie is ERA, ’n baie gevorderde robotarm wat in Leiden gebou is, op ’n
Russiese vuurpyl die ruimte in gestuur."
|
|
Een boek dat alles heeft: Niels Posthumus neemt
afscheid van Zuid-Afrika
Ingrid Glorie
Literatuur
"Met Alle
problemen begonnen met Van Riebeeck heeft de Nederlandse
journalist Niels Posthumus misschien wel het ultieme boek over Zuid-Afrika
geschreven. In elk geval voor een tijdje. En – niet onbelangrijk – voor een
Nederlands lezerspubliek. Want Posthumus stelt in zijn boek de vraag welke
gevolgen de komst van de VOC naar Zuid-Afrika voor het land heeft gehad, en
wat daar nu nog van is terug te zien."
|
|
African Book Festival in Berlyn: Boekfeeste en
beskermengele in bewoë tye
Marita van der Vyver
Boeke en skrywers
"Asof die Berlynse engele waaraan ek skielik
weer wou glo, besef het dat hierdie klompie skrywers by die ABF hierdie
boekfees rêrig broodnodig het. Nodiger as brood, om die waarheid te sê.
Boeke is ons brood, en vir die eerste keer sedert Maart 2020 kon ons weer
ons krummels op die water gooi. Nie op ’n skerm nie, nie virtueel nie, maar
driedimensioneel dáár, tussen ons lesers en potensiële lesers."
|
|
Bartho Smit (1924–1987)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ander tale is vir my net woorde. Afrikaans
is vir my my ervaring, my verlede, my hede, my toekoms." Lees oor die
lewe en werk van Bartho Smit.
|
|
’n Ander tyd
Crito
Blogs
"Ek blaai deur my versameling resensies van
die afgelope klompie weke. Die dinge waaroor ek nie die moed gehad het om
te skryf nie. Die opstande in KZN en Gauteng het ’n nuwe afsluitingspunt
gebring vir baie ou maniere van dink en doen."
|
|
Kon ek ook maar ’n hond gewees het?
Andrico Goosen
Drama
LitNet se Stemme
is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking
met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Andrico Goosen se Kon ek ook maar ’n hond gewees het? met
Ivan Abrahams, onder regie van Nicole Holm. Die teks van die monoloog is
hier beskikbaar, asook ’n video waarin Goosen, Holm en Abrahams oor die
stuk gesels.
|
|
Jou woord teen myne!
Megan Adendorff
Poësie
"Jy sê sy het gevra daarvoor,
maar wat as sy net iets wou optel by die poskantoor?
Jy sê dit was haar eie skuld,
maar wat as sy haarself maar net in die gemak van haar eie tuiste kon
bevind?"
|
|
Groepsdruk
Cate-Lynn de Jager
Kuberklas Kreatief
"Ons daag jou uit! As jy een van ons wil
wees, sal jy Annien elkeen van daardie name op die papier noem." Lees
Cate-Lynn de Jager se "Groepsdruk", wenner van LitNet se
Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen in die graad 10–12-kategorie.
|
|
My genesing
Mirali Hoekstra
Kuberklas Kreatief
"My seegolf breek teen die sitplek voor my.
Eric kyk my vies aan." Lees Mirali Hoekstra se "My
genesing", wenner van LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie
Viljoen in die graad 8–9-kategorie.
|
|
Mag ek?
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"hemelligte bottel
vir later se oordenking
as dit voel of seerkry
jou stukkend pluk"
|
|
My eie krake
Johannes van der Merwe
Poësie
"Ek val deur my eie krake
van my onvermoë
om te kan verstaan
waaroor lewe en dood gaan"
|
|
My emmer loop oor
Pieter Loots
Poësie
"en by geboorte almal leeg
maar met tyd loop hy oor
nuwe kennis spoel weg
net toeka se dinge bly oor"
|
|
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat
ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring
is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are
committed to protecting your personal information held by us.
|
Konklusie of
gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil
navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
|
|
No comments:
Post a Comment