Jy kan die klippe hoor hande klap as die branders terugtrek see toe. Klippe is slim genoeg om te weet hulle vorm mekaar, en dis hoe dit hoort. Eerlik, sonder voorgee en oordeel. Ons is almal klipkinders wat mekaar afrond en blink vryf. As ons nie gaan praat nie, sal die klippe dit skree.
Tuesday, January 17, 2023
Stilbaai se Strand Dwayne Griffin https://youtu.be/vpHW4_IYxi4
No comments:
Post a Comment