Jy kan die klippe hoor hande klap as die branders terugtrek see toe. Klippe is slim genoeg om te weet hulle vorm mekaar, en dis hoe dit hoort. Eerlik, sonder voorgee en oordeel. Ons is almal klipkinders wat mekaar afrond en blink vryf. As ons nie gaan praat nie, sal die klippe dit skree.
Tuesday, August 1, 2023
Lelanie Roode Olifant op 'n Sweefstok https://youtu.be/Nqd42c4U7SY
No comments:
Post a Comment