|
LitNet: Die heelal op my
tong
|
|
Boeke en skrywers
|
LitNet Akademies-resensie-essay: Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck "Daar het selde so ’n driedimensionele,
volronde karakter en vetsugtige protagonis in Afrikaanse fiksie verskyn as
Wille Willemien, die spil waarom die narratief draai." |
The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel
"Dit is ’n boek wat nie bloot óór onderdrukte
groepe handel nie, maar vír hulle geskryf is. Dit is ’n strydskrif vir ’n
simboliese oorlog, ’n roetekaart na ’n Suid-Afrika wat nie deur ’1652’ en
alles wat dit simboliseer, gedefinieer sal word nie." |
Skepsel:
’n onderhoud met Willem Anker "Ek dink dit is Michel Foucault wat gesê het
hy skryf om anders te word. Dis miskien nie die enigste rede nie, maar dis ’n
goeie rede." |
Om alles brutaal te herrangskik – Deon Wiggett oor ’n
Enkele verhaal “I can tell you for free dat die booswigte selde
vreemde mans met lekkergoed in bakkies is.” |
Bruidzilla
deur Marion Erskine: ’n resensie "Tillie en Milanka is die perfekte teenmiddel
vir ’n goor ou jaar. Vat hierdie stukkie sonskyn saam see toe." |
Weerlose meganika deur Anton Roodt: ’n resensie "Met die uitdagings van 2020 se
rekenaarskermvergaderings en met sosiale afstand holrug gery, lees Weerlose meganika besonder
lekker in die tyd waarin ’n mens kan identifiseer met die robotiese
interaksie en met goedkeuring aanvaar dat Piet eerder die perfekte meganiese
liefde bo die ooglopende ware liefde met foute onder sy neus verkies." |
Bethel se berg deur Maretha Maartens, ’n resensie "Vir jong lesers wat in die 1980's nie eers ’n
vonkel in hul ouers se oë was nie, verskaf dit ’n blik op ’n tyd in
Suid-Afrika se geskiedenis toe dinge ’n heel ander sosiale dinamika gehad
het, soos die engheid in ’n plattelandse dorp; en dan is Bethel se ma boonop
die predikant se dogter." |
Die stoute Corona / The naughty Corona: ’n resensie "Hierdie mooi, insiggewende teks is deur ’n
mediese dokter vir sy kleinkinders geskryf. Die idee was aanvanklik om seker
te maak dat hulle nie onnodig vir hulle eie veiligheid hoef te vrees
nie." |
Branderjaer
deur Joha van Dyk: ’n lesersindruk "Ek beveel hierdie boek aan. Nie net vir die
jeug nie, maar ook vir ’n breër groep lesers." |
Skoon wasgoed: ’n boek deur iemand wat nie bestaan nie
"Die skepper van Evita Bezuidenhout en haar
hele narrehok van ’n familie kon homself voor jou oë in Pik Botha en PW Botha
en Piet Koornhof omtower, so werklik soos gedaantes in die Viewmaster. Maar
Pieter-Dirk Uys het miskien sy hoogste prestasie in oëverblindery behaal deur
homself, gestroop van al hierdie karakters, onsigbaar te maak. Die persoon in
die kamer verby wie almal sou kyk." |
Eerste slukkie: God Is daar ’n ander antwoord? Die boek is ’n openhartige, deurleefde en
provokerende teks van ’n bekende en gerekende teoloog. Dit verskaf ’n
woordeskat en hoop vir diegene wat krities teenoor teologie staan. Die teks
gee ’n binneblik op die NG-kerk en onlangse debatte en aktuele kwessies binne
die kerk en samelewing, soos die gaydebat. |
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in
November 2020 Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse
resensies wat in November 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is
ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio
of TV uitgesaai is. |
Mediaverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds maak
vertalings van Ronelda S Kamfer, Dalene Matthee en Ingrid Winterbach moontlik
PEN Afrikaans kondig met trots aan: ’n Arabiese
vertaling van Fiela se kind
deur Dalene Matthee, ’n Nederlandse vertaling van Chinatown deur Ronelda S Kamfer en ’n
Nederlandse vertaling van Die
troebel tyd deur Ingrid Winterbach. |
Spoke "Wat my verbly het, is die afwesigheid van
daardie pedagogiese spook." |
Searching for Simphiwe by Sifiso Mzobe: reader impression "Mzobe is a consummate storyteller, and it is
easy to lose oneself in the tales he shares so compellingly. My hope is that
we won’t have to wait another decade for his next book to hit our bookshelves
and hearts." |
The joys of #ReadingAfrica: A panel discussion
On Sunday 6 December 2020 an international panel of
authors and publishers took part in a discussion on the joys of
#ReadingAfrica. View the discussion on LitNet’s YouTube channel. |
Nou op Voertaal
|
Motivering vir afgestigte Kaap dalk "die leuen van
2020" "Die belangstelling (of is dit eerder
omstredenheid?) wat The lie
of 1652: A decolonised history of land, Patric Tariq Mellet se
boek oor die vroeë koloniale geskiedenis van die Kaap, ontketen het, loop
tesame met ’n ander, ewe opspraakwekkende verwikkeling." |
Aldo Manuzio se Pieter Rouwendal: "Ik geef graag
die boeken uit, die ik zelf niet meer weg kan leggen" Werke van skrywers van die orde van Dan Sleigh,
Wilma Stockenström en Karel Schoeman verskyn al geruime tyd in Nederlandse
vertaling by die uitgewery Aldo Manuzio. En danksy die PEN
Afrikaans-vertaalfonds kry Afrikaanse fiksie toenemend raklewe in die
Nederlande. Die uitgewer Pieter Rouwendal het met Willem de Vries oor sy
liefde vir Afrikaanse skryfwerk en planne gesels. |
’n Resensie van Proxima "Wanneer haar deelname aangekondig word, is
die manlike Amerikaanse spanleier se kommentaar dat hy bly is oor haar
nasionaliteit, want hy het goeie goed gehoor oor Franse vroue se
kookvernuf." |
Oude meester kan onze tijd nog steeds iets leren
"Onlangs werd in het Zuid-Afrikahuis in
Amsterdam het boek Koloniaal
Kaapstad in 1751-1752 gepresenteerd, de uitgave van de brieven
van twee bejaarde Kaapse dames aan hun nichtjes in de Republiek. Historicus
Gerrit Schutte laat fijntjes zien hoe zo’n koloniale tekst door tegendraads
lezen én ouderwets gedegen onderzoek opnieuw relevant gemaakt kan worden voor
onze antikoloniale tijd." |
Gebrek aan moedertaalonderrig knou wiskunde en
wetenskap "Die standaard van Suid-Afrikaanse leerders in
graad 5 en 9 in wiskunde en wetenskap is steeds van die heel swakste in die
wêreld." |
Politieke party sê Wes-Kaapse minister van onderwys is
apologeet van rassisme "In die departement van onderwys se ondersoek
is bevind die uitnodiging na die byeenkoms is wyd gesirkuleer op
WhatsApp-groepe en het geen persoon van enige ras uitgesluit nie." |
Nóg ’n verdoemende hofuitspraak teen openbare beskermer
"Die hof het snydende kommentaar gelewer oor
haar werksaamhede en ook ’n kostebevel teen haar uitgereik." |
Menings
|
Dis ’n tragedie wat nou by die SAUK afspeel
"Die SAUK, en ons almal saam, sal opnuut moet
dink oor die rol van ’n openbare uitsaaier. En dan moet drasties planne
bedink word om die SAUK se verouderde finansieringsplan te vervang. Hier volg
’n paar voorstelle." |
Ruimterommel en binnekort derduisende satelliete om die
aarde "Wie besit die reg om die ruimte te beheer?
Daar lê ook reeds talle stukke rommel op die maan." |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Kris Van de
Poel, Conrad Steenkamp en Maarten Vidal Freek Robinson gesels met Conrad Steenkamp,
uitvoerende hoof van die Afrikaanse Taalraad, Kris Van de Poel, die algemene
sekretaris van die (Nederlandse) Taalunie en Maarten Vidal, beleidsekretaris by die (Nederlandse)
Taalunie, oor hul samewerkingsooreenkoms. |
Barack Obama: Die selfoon, die media en die waarheid
"Die konserwatiewe redakteurs uit sy jong dae
was soms openlik teen Obama se ideale gekant, maar hulle het die waarheid
nagejaag. Vandag kan almal hulle selfone gebruik om op webruimtes te kuier
waar die waarheid nie meer saak maak nie." |
Trinidad: ek kan niks belowe nie "Sy het uitgestaan – sy was mollig, met aknee
en ’n perm en sy het tuisgemaakte klere gedra. Ek het agtergekom hoe raar sy
is toe sy ná ’n week van ontgroening vir my sê sy is nogal bekommerd, want sy
het ’n kilogram gewig verloor." |
Woord van die jaar 2020: laaste inskrywings
Hier is die laaste inskrywings vir LitNet se
Afrikaanse woord van die jaar 2020. Die wenner sal volgende week aangekondig
word. |
"’n Gewone mens met ’n goeie verbeelding"
vermoor Rapport (6 Desember 2020), en verskeie ander publikasies,
berig dat sy vermoor is en dat haar seun en ’n vriend in hegtenis geneem is. |
Akademies en skole
|
Musiek en dans as teks in drie romans van Karel
Schoeman: Na die geliefde land, ’n Ander land en Verliesfontein
"Om Schoeman se romanoeuvre vanuit die oogpunt
van musiek en dans te lees, dwing bewondering by die leser af. Die drie
uittreksels wat uit verskillende musiek-dans-en-teks-invalshoeke bestudeer
is, toon sy unieke vaardigheid." |
Die uitbeelding van koning Shaka (ca. 1781–1828) in die
Suid-Afrikaanse literatuur "In die literatuur word Shaka met onder andere
Agamemnon, Attila, Julius Caesar, Tiberius, Beowulf, Napoleon en Hitler
vergelyk. Opvallend genoeg is hierdie figure uit die Westerse tradisie en
geskiedenis ’n poging om Shaka as enigmatiese figuur te probeer
verstaan/verklaar en met ander bekende figure uit die verlede te
vergelyk." |
Persvrystelling: uitvoerende komitee van die
US-Konvokasie aanlyn verkies Danksy ’n verkiesing wat die eerste keer aanlyn
plaasgevind het, is die grootste aantal stemme ooit deur lede van die
Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch uitgebring. |
Persvrystelling: Merlyn van der Rheede op US se konvokasie
aangestel Die Afrikaanse Taalraad verwelkom die aanstelling
van Merlyn van der Rheede (projekbestuurder van die Taalraad) as addisionele
lid van die uitvoerende komitee van die konvokasie van die Universiteit
Stellenbosch. |
Leefstyl
|
Deon Meiring eet ’n Bennie Griesel – en gesels musiek
"Daardie kinderlike verwondering is
byvoorbeeld iets wat vir my belangrik is. Dit help my om meer verbeeldingryk
te wees. Dis juis iets wat nodig is om sin te maak uit grense. Die
verbeelding om te kan kyk na dit wat moontlik is, al is dit nog nie die
noodwendige werklikheid nie." |
Hertzoggies vir die Kersvakansie "Van al hierdie politiekery het hierdie De
Bakke-kind destyds niks geweet nie. Dit was ’n koekie uit Ouma se blikke en
ek kon die son en die see daarin proe." |
Nuwe skryfwerk
|
bergvergadering LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
digters. Lees Pieter Odendaal se gedig hier. |
Fees vir die aasvreters "ongenooid kom neem hul plaas |
rooimierwoorde "jou letters word karakters in ’n vreemde taal
|
Bitter tea "The name Pretorius sent a shock of frigidity
into Nella’s heart. She shuddered. She thought of her blonde husband and what
she had heard about a blonde man with the Pretorius girl." |
|
KONTAK |
|
© 2020 LitNet. Alle regte
voorbehou | All rights reserved |
No comments:
Post a Comment