|   
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 825  13/11/2020  |  Krities Afrikaans
 |      
   
    | 
     
      | Skepsel
      Skrywer:
      Willem Anker
 Uitgewer: Queillerie
 ISBN: 9780795802171
 "Aan
      die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in ’n
      tegnologies gevorderde slimhuis, ’n huis wat praat in ’n halfbekende
      stem. Op die horison, ’n olietenkskip." | 
 |  |      
   
    | 
 | Die donker hart van Brackenfell 
 Koos Kombuis
 Seminare en essays
 "Gister het ek vir die eerste keer in my
    lewe ’n kar gejumpstart met kabels. Op my eentjie. Ek hou van Brackenfell.
    Ek hou van die mense van Brackenfell." |      
   
    | 
 | Nostalgie 
 Johann Rossouw
 Seminare en essays
 "Wat besinnende nostalgie egter nie kan doen
    nie, is om die verliese van die verlede ongedaan te maak. Want dit is, soos
    die titel van die tweede album van een van Afrikaans se groot eietydse
    meesters van besinnende nostalgie, Gert Vlok Nel, sê: Onherroeplik." |      
   
    | 
 | Johann Beukes: Afrikaans die soepelste taal vir
    filosofie 
 Melt Myburgh, Johann Beukes
 Onderhoude
 "Afrikaans is vir my so mooi, want dit het
    met grammatikale oorbodighede weggedoen. Juis daarom werk die taal so goed
    in en vir filosofie, waar gestroopte formulering wesenlik belangrik is in
    meervoudige stellinge." |      
   
    | 
 | ’n Besinning oor nierassigheid, identiteit en die DA
    
 Frederik Rudolph van Dyk
 Menings
 "Die DA sal dwaas wees om die sosiale element van
    maatskaplik-ekonomiese opheffing ook met ’n maatstaf van kleur-irrelevansie
    te hanteer. Vir duisende Suid-Afrikaners lê ’n groot deel van hul
    menswaardigheid in die regstelling van ’n verlede wat hul menswees op grond
    van hul etniese herkoms afgetakel het." |      
   
    | 
 | Grendelgenades 
 Renata Schoeman
 Seminare en essays
 "COVID-19 en alles daaromheen het ons lewens
    transformeer – en het die potensiaal om ons
    te transformeer." |              
   
    | 
 | Hoe gemaak met TV-ego’s? 
 Freek Robinson
 Menings
 "Die groot vraag is of dit moontlik is om
    volkome objektief te wees. En die antwoord is natuurlik 'Nee'. Die beste
    wat ’n joernalis kan doen, is om te probeer." |              
   
    | 
 | VSA-verkiesing 2020: Doodsake 
 Rita Barnard
 Seminare en essays
 "Met Biden se oorwinning ... kan meer mense
    weer asemhaal, gedagtes ’n bietjie laat swewe, minder bekommerd voel oor
    watter vulgêre spoggery, onnoselheid, krasheid, gemeenheid, of aanslag op
    demokratiese grondreëls ons daagliks gaan tref." |      
   
    | 
 | VSA-verkiesing 2020: Wie ook al wen, gaan verloor
    
 Jaco Kirsten
 Seminare en essays
 "Waar Trump hom egter onderskei het – en
    selfs sy mees geharde vyande moet dit erken – is die feit hy die meeste van
    sy groot verkiesingsbeloftes nagekom het. Beginnende by die ekonomie." |        
   
    | 
 | Skepsel
    deur Willem Anker: ’n resensie 
 Hans Pienaar
 Resensies
 "Wat ook aanklank by jou vind, is die
    onuitgesproke ontsag vir die groeiende omvang van die kennis wat die mens
    aan die uitspeel is, oor haarself en haar skepsels, en ook oor die
    ultrakomplekse syn. Dis die ander betekenis van die titel ..." |          
   
    | 
 | Een woord 
 Crito
 Blogs
 "Een woord is genoeg om ’n resensie wat ’n
    boek aanprys, in ’n heeltemal ander sleutel te plaas. Dít is wat gebeur met
    Jean Meiring se bespreking van Donkerdrif,
    Deon Meyer se jongste Bennie Griessel-roman. (Rapport Boeke)" |          
   
    | 
 | ATKV-Woordveertjiewenner Dina Botha: ’n gesprek
    
 Izak de Vries, Dina Botha
 Skrywersonderhoude
 "My uitgewer het al ’n manuskrip
    teruggestuur omdat sy nie op die held verlief kon raak nie. Daar het jy
    dit. Almal moet op die held verlief raak. Van skrywer tot leser." |              
   
    | 
 | 23-jarige student Joha van Dyk se debuutroman
    landswyd gepubliseer 
 Marli van Eeden, Joha van Dyk
 Skrywersonderhoude
 "Ek het op ’n punt gekom in my derde jaar op
    universiteit waar ek net besef het, 'Wel, ek wou nog altyd ’n skrywer wees;
    hoe lank wil ek nou nog wag voordat ek kanse begin waag en my manuskripte
    instuur vir publikasie?'" |      
   
    | 
 | Pharos-blokraaiwoordeboeke: ’n onderhoud vir
    blokraaiselliefhebbers 
 Naomi Meyer, Annemie Stoman
 Skrywersonderhoude
 "Elke blokraaigeesdriftige sal vir jou kan
    vertel van frustrasie.
    ... Dit was die vernaamste rede vir die skryf van Blokraai-antwoorde. Die
    geheim is om eers jou kennis te toets en wanneer jy op die punt is waar jy
    hande in die lug gooi, die boek as hulpmiddel in te span." |                      
   
    | 
 | Press release: #ReadingAfrica #OokInAfrikaans
    
 LitNet
 Books and writers
 #ReadingAfrica week is an annual event for all
    publishing companies, readers and authors who want to share their love for
    African literature, #OokInAfrikaans. |              
   
    | 
 | Vonnisbespreking: BTW-toedeling van dienste gelewer
    aan nie-inwoners 
 Marlene Botes
 LitNet Akademies (Regte)
 "Die doel van die BTW-wet is nie dat ’n
    nie-inwoner, wat nie die finale verbruiker van goed in Suid-Afrika is, ’n
    BTW-koste moet oploop nie. Daarbenewens vereis die struktuur van die
    BTW-wet nie dat ’n BTW-koste moet ontstaan waar produkte weggegee word om
    goed, wat ingevolge ’n belasbare lewering verkoop gaan word, te bemark
    nie." |          
   
    | 
 | In retrospek: Nagedink oor die Ou Testament
    (1979–2019) 
 Fanie Snyman
 LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
 "Indien die vertaalde Bybels nie geïnspireer
    was nie, is die konsekwensie doodgewoon dat die kerk vir eeue sonder ’n
    geïnspireerde Bybel was. Soms is ’n teks ook so korrup dat enige poging tot
    ’n vertaling eintlik ’n verleentheidsvertaling is, omdat die Hebreeuse teks
    baie moeilik sin maak." |      
   
    | 
 | Persverklaring: Jan H Maraisprys – Voorstelle vir
    2021 word ingewag 
 LitNet
 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en
    Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2021. Die doel van die
    prys is om erkenning te gee vir ’n uitstaande lewenslange bydrae tot
    Afrikaans as wetenskapstaal. Nominasies sluit op 31 Januarie 2021. |      
   
    | 
 | Graad 6-wiskunde: Omtrek, oppervlakte en volume
    
 Wilhelm du Toit
 Notas, toetse en vraestelle
 Is jy in graad 6 en moet jy nou haastig jou
    wiskunde voor die eksamen hersien? Laai ’n gratis oefenvraestel af om jou
    te help. Klik ook op die skakel na die memo om dit gratis in PDF-formaat af
    te laai. |        
   
    | 
 | Ramaphosa, ras en die apartheidspoke wat tot ruste
    moet kom 
 Heindrich Wyngaard
 Nuusvinke
 "Ramaphosa het dus goeie rede gehad om in sy
    antwoord op die vraag oor rasseverdeeldheid verder te benadruk dat die
    regering daarop ingestel is om die materiële ongelykheid tussen wit en
    swart Suid-Afrikaners te verminder." |      
   
    | 
 | Francis Galloway se teks oor Breyten Breytenbach vir
    die publiek beskikbaar 
 Francis Galloway, Izak de Vries
 Interviews
 "Of die boek nog tersaaklike aangeleenthede
    aanspreek in ’n era waarin Afrikaans (en witheid) onder druk staan? Ek glo
    wel mens moet weet waar jy vandaan kom (die hoofstroomgeskiedenis asook die
    alternatiewe narratief daaromheen) om jou eie pad vorentoe te vind. Dis
    soos om eers die klassieke kitaar te begryp sodat jy kan improviseer en
    vernuwe." |      
   
    | 
 | Ons Perspektief – A virtual exhibition by Vrystaat Kunstefees 2020 
 Marli van Eeden, BrotherTill, Frazer Barry, HemelBesem, Yoma
 Interviews
 Ons Perspektief is ’n samewerkingsprojek van die Nederlandse
    kuns/hip-hop-kollektief BrotherTill en verskeie Afrika-rymkletskunstenaars.
    Hulle vermeng musikale style en agtergronde om werk te skep wat nie net
    musikale genres nie, maar ook grense tussen dissiplines, lande en kulture
    transendeer. |          
   
    | 
 | Die naam is Biden, James Biden 
 Hans Pienaar
 Nuusvinke
 "Biden was visepresident onder Obama, die
    president wat die meeste aanvalle deur hommeltuie op Amerika se vyande
    geloods het." |      
   
    | 
 | DA kry slae in tussenverkiesings 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die politieke kommentator Piet Croukamp het
    op Twitter gesê die DA is vooraf gewaarsku hulle gaan steun verloor, maar
    diegene wat hulle gewaarsku het, is afgemaak as dom, onkundig,
    eendimensioneel en nog meer." |          
   
    | 
 | Vonke spat by Kaapse skool oor ras 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die onderonsie waartydens die vuiste gebal
    is en selfs skote geklap het, het gevolg nadat die indruk vermoedelik
    geskep is dat die Hoërskool Brackenfell ’n matriekafskeid gereël het
    waarheen slegs wit kinders genooi is." |                
   
    | 
 | ’n Podsending met Frazer Barry 
 Robyn van de Rhede, Frazer Barry
 Onderhoude
 Robyn van de Rhede gesels met Frazer Barry,
    voorsanger van Tribal Echo Band, oor sy werk en sy betrokkenheid by die
    Vrystaat Kunstefees 2020, die Suidoosterfees 2020, asook die Jakes Gerwel
    Stigting en die Suidoosterfees se mentorskap-program vir opkomende
    liriekskrywers en sangers, waar Frazer as mentor opgetree het. |                
   
    | 
 | Nuut by LAPA in November 
 LAPA Uitgewers
 PRH/LAPA-Uitgewersportaal
 LAPA het splinternuwe boeke en daar is iets vir
    almal. |      
   
    | 
 | LAPA-Jeugromankompetisie 2021 
 LAPA Uitgewers
 PRH/LAPA-Uitgewersportaal
 Die kompetisie se prysgeld beloop R50 000. Die
    wenner kry R25 000 en twee naaswenners kry elk R12 500. Die manuskripte op
    die kortlys staan ook ’n kans om gepubliseer te word. |                          
   
    | 
 | Piekniek en pret met Kersvader in die Boland
    
 LitNet
 Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
 Om die druk op hom te verlig, het Kersvader
    besluit om solank vooraf ’n paar geskenke uit te deel tydens ’n piekniek by
    die pragtige Afrikaanse Taalmonument op Saterdag 19 Desember 2020 – ’n aand
    wat ook ten bate van ’n goeie doel geskied. |        
   
    | 
 | Kommadagga essay: Music and my father 
 Zubayr Charles
 Opinion
 "My father and I go for months without
    speaking to each other. This ongoing cycle usually starts after he says
    something crude and vulgar, mixed with colourful language, and I’m left
    thinking about why I forgave him for his prior transgression." |      
   
    | 
 | Om ons beeld te soen 
 Charl-Pierre Naudé
 Poësie
 LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
    die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
    digters. Lees Charl-Pierre Naudé se gedig hier. |      
   
    | 
 | Waar die aarde treur 
 Loretta Szikra
 Poësie
 "Ek wil die nag se skoonheid en towerkrag beleef;
 aanskou hoe sy die sterre
 in haar kobaltkleed inweef"
 |      
   
    | 
 | Trein na êrens 
 Susanne Pretorius
 Poësie
 "as haredos en jas se punt te woes in vier windrigtings lê
 is dit die beste om stil te staan
 dat die wêreld verby kan gaan"
 |      
   
    | 
 | Lewe 
 Jana Claase
 Poësie
 "Jy kan nie die DJ se playlist kies nie; maar jy kan wel kies
 hoe jy op al sy verskillende liedjies dans"
 |      
   
    | 
 | Kruis 
 Leona Conradie
 Poësie
 "Of is dit maar net ’n manier om die spoke
    van die verlede weg te hou? Of dalk alles wat onheilig is op hul plek te hou?"
 |      
   
    | 
 | Ek onthou 
 Eldine Gous
 Poësie
 "Ek onthou Onthou hoe jou sweterige hande in myne vou
 Die krag in daai samesyn was ’n herinnering dat jy daar sal wees;
 Vir altyd"
 |      
   
    | 
 | Rou 
 Leona Conradie
 Poësie
 "Glad nie wat jy verwag het nie, is dit? Dat jou doodsnik nou in my hart sou sit?"
 |      
   
    | 
 | Erupsie 
 Driekie Grobler
 Poësie
 "klippies in my skoen wat nerwe skuur
 laat klein jakkalsies toe
 om die wingerd te verniel"
 |      
   
    | 
 | Die kenmerke van illusie 
 Morné du Preez
 Poësie
 "die dag se wolkies wat oor die bloutes
    koets ’n hunkerhart wat polsend soek,
 na die vryheid van jeug"
 |      
   
    | 
 | Darkness 
 Eldine Gous
 Poësie
 "In haar teenwoordigheid is ek op my gemak, want dit is ’n plek waar die meeste mense
 hulself nooit wil bevind"
 |            
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |          | 
No comments:
Post a Comment