NAASWENNER:
LAPA JEUGROMANKOMPETISIE 2019
Baster
Baster
is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n
liefdevolle brak wat gedwing word om ’n straatvegter te word. Die
verhaal vertel die storie van al die honde waarvoor Karel lief is, maar
ook die hartverskeurende verhaal van die hondegevegte en geweld wat sy
samelewing verskeur.
|
|
|
Baster is nou
beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
|
|
|
Losprys in Parys
Dienkie kan glad nie glo dat haar lewe wat gister nog so reg was, so
lelik ontspoor het nie. Vir die eerste keer in ʼn baie lang tyd is daar
ʼn ou wat in haar, Dienkie de Wet, belangstel, en nou wil haar ouers hê
sy moet net halsoorkop verdwyn? En Frankryk toe van alle plekke? Parys
toe? Sy weet dis heel moontlik “koebaai, Eddie” en dit voel vir haar
soos die einde van die wêreld.
Totdat sy vir Sergio ontmoet.
|
|
|
Maar sy het nie rekening gehou met die
man met die aardboltatoe nie. Of met die skurke in Suid-Afrika nie. En
sy moet fyn trap om aan die lewe te bly.
Losprys in Parys
is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
|
|
|
Wêreld van
wolwe: Eerste bloed
Joshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het
sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na
Droomhoekmoes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom.
Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En
mense is nie almal mense nie ...
“Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio.
|
|
|
Joshua besef net nie hoe naby daardie
geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld
op sy kop keer.
Die weerwolwe wag vir hom ...
Wêreld van wolwe:
Eerste bloed is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
|
|
|
Thabo the
space dude:
Logbook 2:
Destination Mars
Thabo and his family have blasted off into space. Their destination is
Mars! How will he survive with no friends, no pizza, no milkshakes and
no skateboard ramps?
How will this adventure turn out?
Will the volcano on Mars be active?
Will there be any water? Will there perhaps be any … ALIENS?!
Thabo the space
dude: Logbook 2: Destination Mars is available at your
nearest bookstore.
|
|
|
Die Ickabog
Die koninkryk van Kornukopië was eens op ’n tyd die gelukkigste in die
wêreld. Alles was perfek – behalwe vir die mistige Moerasland in
die noorde wat, volgens legende, die tuiste van die monsteragtige
Ickabog was. Mense met gesonde verstand weet dat die Ickabog net ’n
mite is, ’n bangmaakstorie vir kinders.
|
|
|
Maar soms neem so ’n storie ’n lewe
van sy eie aan. Kan ’n mite veroorsaak dat ’n geliefde koning sy titel
kwyt raak? Kan ’n mite ’n eens gelukkige land op sy knieë bring? Kan ’n
mite twee brawe kinders op ’n avontuur stuur waarvoor hulle nie gevra
het nie en wat hulle nooit sou kon verwag nie?
Die illustrasies in hierdie boek is deur Suid-Afrikaanse kinders
geïllustreer.
Die Ickabog
is binnekort beskikbaar by jou naaste boekwinkel!
|
|
|
I See a Lion
I See a Lion
tells the tale of a lion who is wearing woolly socks. When the rest of
the lion family appears, all of them are dressed for winter, in hats,
scarves and mittens. When asked why, Lion replies that winter is
coming, and he doesn’t want his family to catch a cold.
|
|
|
Soon the other animals are also
wearing warm clothing. But where are the items coming from? It doesn’t
take long before they realise that Spider is using her spinning skills
to make sure they all stay warm and cosy for the winter.
I See a Lion by Elaine
Macdonald is now available.
|
|
|
The Amazing
Lockdown Adventure
The world is in lockdown, and Jack has been stuck at home for what
feels like an eternity. When he discovers a mysterious tunnel under his
bed, an amazing adventure unfolds for Jack and his little sister, Lily.
Together, they discover a magical forest, stop a powerful crystal from
falling into the wrong hands, travel to the ends of the galaxy, and
fight a gang of mutant hyenas.
|
|
|
Along the way, they are joined by
Winston, the Tortoise, and Dougie, a Mole whose superb tunnelling
skills might just save the day. Or could the secret weapon be a stinky
cheese sandwich stuffed inside a pair of underpants?
The Amazing
Lockdown Adventure by Benjamin G Hewett and Paddy Muldoon
is now available.
|
|
|
Dagboek van 'n
Wimpy Kid: Diepkant
In Diepkant,
die 15de boek in die Dagboek
van ’n Wimpy Kid-reeks, uit die pen van Jeff Kinney,
topskrywer van #1-internasionale blitsverkopers, kies Greg Heffley en
sy gesin koers op ’n kampreis, gereed vir ’n grootse avontuur. Maar
sake neem ’n onverwagse wending en hulle beland sonder uitkomkans in ’n
karavaanpark wat allermins ’n somerparadys is.
|
|
|
Wanneer die reën neerstort en die
watervlak begin styg, wonder die Heffleys of hulle die vakansie kan
red, en of hulle dalk al klaar te diep in die sop is.
Dagboek van 'n
Wimpy Kid: Diepkant is nou beskikbaar.
|
|
|
Breathless
You were my first.
Not just sex, although that was part of it, but the first to look past
everything else into me. Some of the names and places have been
changed, but the story is true. It's all here because one day this will
be the past, and I don't want to forget what I went through, what I
thought, what I felt, who I was. I don't want to forget you. But most
of all, I don't want to forget me.
|
|
|
For her last summer before college,
Claudine Henry and her mother head to a remote island off the Georgia
coast. There, amidst the wild beauty of the place, she meets the free
spirited Jeremiah Crew. Their chemistry is immediate and irresistible,
and even though they both know that whatever they have can only last
the summer, maybe one summer is enough . . .
Breathless
by Jennifer Niven is now available.
|
|
|
|
No comments:
Post a Comment