Jy kan die klippe hoor hande klap as die branders terugtrek see toe. Klippe is slim genoeg om te weet hulle vorm mekaar, en dis hoe dit hoort. Eerlik, sonder voorgee en oordeel. Ons is almal klipkinders wat mekaar afrond en blink vryf. As ons nie gaan praat nie, sal die klippe dit skree.
Wednesday, January 27, 2021
Liefste Dromer Lize Marie https://youtu.be/qWcRLCrAj3E
Sjoe, Liza-Marie. Jy is omtrent 'n "go-getter". Gaan groot! Ons hou jou dop vir groot suksess!
ReplyDelete"Lize-Marie"
DeleteBeslis 'n go-getter!!!
DeleteJy maak my trots
ReplyDelete