|
LitNet: Beloofde land?
|
|
Menings
|
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Karl Kemp
Die grond-debat: emosionele stryd of wanbestuur
deur die huidige regering? Freek Robinson gesels met die skrywer en
regsgeleerde Karl Kemp oor sy boek Promised
land. |
Oor Mbeki, die 12 "Afrikaner-apostels" en die
stille taalmeerderheid "Watter sein stuur die byeenkoms uit na die
bruin lede van die Afrikaanssprekende gesin: dat hulle, soos Winston Wicomb,
agter die hangkas versteek word wanneer belangrike mense kom besoek aflê of
dat hulle steeds in die taalbediendekamer woon en agter op die taalbakkie
sit?" |
COVID-19: waarom die kinders nou ons aandag nodig het
"Miljoene weeskinders is [na die Groot Griep]
agtergelaat ... Mense het of wou egter nie daaroor praat nie; dit is dekades
later eers weer bespreek en geanaliseer. Daar word na die weeskinders, ook
die beraamde 500 000 kinders van Suid-Afrika, as die 'verlore generasie'
verwys." |
COVID-19: Die jongste | The latest COVID-19: Kry die feite | Get the facts |
Soe lyk die toekoms van kuns: ’n onnerhoud met
Cohnwille Swarts "Ek wil net vir vandag se jongmense sê dat
moet nie jou omstandighede blameer om nie ’n sukses te maak van jou lewe nie,
en dat jy moet glo in jouself dat jy wel ’n sukses kan maak en moet nooit opgee
nie, want dit wat jy saai sal jy maai." |
’n Brief aan PP Fourie, by die lees van ’n Hart is so groot soos ’n vuis "Ek as leser het aanklank gevind by jou as
outeur wat in jou skryfwerk my eie struggles so akkuraat verwoord het. Dankie
vir jou boek." |
Twintig tequilas, Jacques? "En as ondersoekende joernalis behoort hy tog
te weet dat basiese verifikasie van feite nodig is." |
Wie was op De Huisgenoot se eerste voorblad in
1916? Wie pryk op
De Huisgenoot se eerste voorblad in 1916? Hierdie historiese
figuur het die jong Eugène N Marais, wat in 1890 aangestel is as die
redakteur van die kritiese koerant Land
en Volk, van laster aangekla. |
Herinneringen aan Karel Schoeman (1939–2017): Een
Nederlandse correspondentie "Van 1997 tot 2015 heb ik met Karel Schoeman
gecorrespondeerd, soms per brief, meestal via de e-mail en een enkele keer
stuurde hij een ansichtkaart. Alles bij elkaar gaat het om ongeveer 240
brieven en mails." |
Moedertaal: bemagtig of bemoeilik? "Hieroor is daar geen twyfel nie: Die
moedertaal is ’n vlymskerp instrument in die ontwikkelingsarsenaal van die
kind. Hiermee kan die uitdagende oerwoude van die lewe makliker oopgekap
word." |
Nou op Voertaal
|
Zuid-Afrikahuis se gespreksreeks oor Afrikaanse
skrywers en boeke begin met Jolyn Phillips se Bientang "’n Bespreking van die 'laaste Strandloper' en
Jolyn Phillips, die skrywer van ’n verhalende gedig oor haar, het ’n nuwe
reeks aanlyn gesprekke ingelei oor Afrikaanse skrywers en hul onlangse werke.
Die Gentse hoogleraar Yves T’Sjoen het met haar gesels vir die eerste
uitsending van Boeken uit
het Huis." |
Amanda Gorman: Mag slegs swart, cisgender mense swart,
cisgender skrywers vertaal? "Sal ons moet sê ons wil seker maak dat ’n
swart persoon nie raak aan ’n wit skrywer se werk nie? Goeie hemel. Dink net
aan daardie implikasie." |
Poëzie buiten het boek ‒ Interview met Kila van der
Starre In die agtste van ’n reeks onderhoude (LitNet
Akademies internasionaal) wat Ingrid Glorie met Europese akademici voer oor
hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer
is, gesels sy met Kila van der Starre (Universiteit Utrecht). |
Greyton "Hier is die besoekers van buite noodsaaklik
om die plaaslike mense te laat eet. Hier behandel die plaaslike mense jou
soos ’n koning, al is jy ’n eensame kaalvoetwandelaar." |
Persbericht: De poëtische werelden van Zuid-Afrika,
Nederland en Vlaanderen Met veel plezier besteden het Zuid-Afrikahuis te
Amsterdam, het SASNEV in Kaapstad, de Universiteit van Amsterdam en de
Universiteit Gent met een digitaal symposium aandacht aan de toekenning van
de prestigieuze PC Hooft-prijs 2021 aan Alfred Schaffer. |
Persbericht: Babs Gons schrijft Boekenweekgedicht 2021
Het gedicht is onderdeel van Het voorwoord van de
Boekenweek en vormt het slot van een reeks gedichten die de afgelopen weken
verschenen zijn in Trouw.
|
Deurbraak vir privaatsektor in die stryd teen COVID-19
"Die regering se aanspraak om die
alleenverskaffer en -verspreider van COVID-19-entstowwe te wees het
gesneuwel. Die weg is gebaan vir privaatverskaffers en -verspreiders om by
die entstofprogram betrokke te raak en te help om toe te sien dat meer mense
ingeënt word." |
Internasionale woede oor Suid-Afrikaanse vrou wat
kameelperd skiet "Hoewel sy ook steun op sosiale media ontvang
vir haar uitgesproke standpunt ten gunste van trofeejag, was die meeste
reaksies uiters negatief teenoor haar." |
Akademies en skole
|
Willie Jonker en die Rustenburg-skuldbelydenis – ’n
skuif na links? "Die kernvraag waarop hierdie artikel ’n
antwoord wil bied, is: Het Jonker teologies na links geskuif? Die
histories-teologiese trajek waarin sy teologie ontwikkel het, is nageloop.
Die bevinding is dat hy nie geskuif het nie, maar dat sy skuldbelydenis by
Rustenburg die konsekwensie en toepassing van sy teologie is." |
Gespierde Afrikaans Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of
teenstrydigheid? LitNet
Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te
skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe
woorde is toegevoeg. |
LitNet-blokraai: Wiskundige geletterdheid
"Wiskundige geletterdheid behels die
vaardighede wat individue in staat stel om sin te maak van, deel te word van,
en by te dra tot die wêreld van die 21ste eeu – ’n wêreld wat gekenmerk word
deur getalle, argumente gebaseer op getalle en data wat op verskillende
maniere aangebied en verdraai kan word." |
LitNet-blokraai: Probleemoplossing in wiskunde-onderrig
"Skoolwiskunde word vanaf die begin van hulle
skoolonderrig deur baie leerders beskou as ’n moeilike en vervelige vak.
Daarom is dit belangrik dat die onderwyser ’n leeromgewing skep wat die
leerders volgens hulle vermoëns ondersteun en aanmoedig." |
Indeks: notas, toetse en vraestelle Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat
op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad. |
Boeke en skrywers
|
Puik geselskap, kos en skryfgeheime aan Douw en
Frederik se tafel Melt Myburgh het met Douw Steyn van The Talking
Table gesels oor die skryfskole wat hulle vanjaar in Maart en April op
Stilbaai en Oulap aanbied. |
Quid agis, dude! "Ja, Crito vermy ook normaalweg vertalings
soos die pestilentius, maar mens moet ook so nou en dan ’n uitsondering maak
en vir Meiring kan sê quid agis, dude!" |
Resensie van Die
duiwel maak my hart so seer
deur François Bloemhof "Anders as by die meerderheid moderne
spanningsverhale is daar ’n baie sterk humor-element in hierdie roman. Die
ironie, sarkasme, metafore en vergelykings was uiters vermaaklik." |
African library: Chasing the tails of my father’s cattle by Sindiwe Magona "What she conveys (sometimes emphatically and
sometimes more obliquely) in this text is a conviction that a culture needs
both growth and pruning – as a living thing that should adapt to its
surroundings. If tradition stalls and hardens into ideology, it stultifies
rather than nurtures both communal and individual life." |
Reader impression: Tell me what you eat and I’ll tell you who you are by Muako Maepa "What I love about this cookbook is not only
the fact that a teenage boy has brought such a marvellous gift to the world,
but that I, as a reader, am treated to delightful glimpses of Muako’s
life." |
First sip: At
any cost by Stephen Timm
LitNet publishes excerpts from recently published
books by publishers who support LitNet. These aperitifs appear on LitNet as
first sips. Read an excerpt from Stephen Timm’s At any cost. |
Book launch: It’s
not about the bats by Adam
Cruise Join the Zoom webinar on 15 March 2021. |
Boekbekendstelling: ’n Hart is so groot soos ’n vuis deur PP Fourie Kom vier die bekendstelling van dié boek op 16
Maart 2021 by die Balboa Bar in Stellenbosch. |
Leefstyl
|
Oscars: En die kortlys vir beste buitelandse rolprent
is ... "Dit beteken dat die 9 000+ lede van die
Academy hoogs moontlik ook nie van Toorbos
gehoor het nie. Wat hulle betref kan dit net sowel ’n nuwe vorm van tee wees
– Rooibos se boetie of sussie." |
’n Behind-the-scenes dialoog met die produksiespan van Barakat
– family is a mouthful "Unfortunately wassie vrystelling van die film
uitgestel weens die coronavirus regulations. Maa kyk uit Kaapstad, Barakat kom op 28 Mei 2021
na ôs toe, net kôt na Labarang – miskien issit ’n excuse om die familie
bymekaar te bring en ’n extended Labarang te het byrie baiscope!" |
Waatlemoenskilpiekels "Dis hoe die ding met waatlemoenskille ’n nuwe
wending geneem het. Ek het so ’n bietjie begin oplees, eers uit
nuuskierigheid en toe met ’n gedrewenheid wat ek aan niks anders as hierdie
virusvoosheid kan toeskryf nie." |
Tali’s #babydiary: TV review "Here’s to Tali’s
#babydiary building on this great start and taking South African
television to a next level." |
Jodi Jantjies die hakkelaar stel ’n mini-album bekend
met ATKV-Crescendo "Crescendo het my aan die hand gevat en my
toegelaat om myself te ervaar. Ek het myself gevind en so ook my selfvertroue
voor ’n gehoor. Ja, vreemd genoeg, voor ’n gehoor vol ménse." |
Vat ’n blaaskans met boeiende kykstof in Maart op VIA!
Van die hoogtepunte waarna jy kan uitsien, is ’n
kykie na die onwettige onderwêreld van "cage fighting" en ’n besoek
aan die Hell’s Angels-motorfietsbende in Johannesburg. |
Persverklaring: 11de kykNET Fiëstas – glansryk en
inspirerend Ten spyte van die uitdagings en die beperkings as
gevolg van COVID-19, het kreatiwiteit geseëvier om die uitvoerende kunste en
gehore bymekaar te bring. |
Nuwe skryfwerk
|
Die te groen waatlemoen LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
digters. Lees Danie Marais se gedig hier. |
my hartkamer "vir te lank wou jy |
Sloping "asof jy die fondamente binnedring |
Daar was genade "Daar was genade |
wearied angels "I see salt and smoked paprika; |
Elders gesien
|
Elders gesien: Namib100 – dag 2 "Duin op duin op duin. Om die ewige skoonheid
van die Namibwoestyn te probeer vasvang in my wese en my gebeentes. Om die
sand wat deur my lyf loop te voel lewe en om te weet dat ek gegrond kan wees
al is die sand onder my los." |
Elders gesien: Namib100 – dag 3 "Teen slaaptyd was my syn tevrede. Ek het
vandag die ontheemdheid uit my lyf uitgestap en van hier af vorentoe sal ek
net ek kan wees en daar waar ek gaan, daar sal ek gaan." |
|
|
KONTAK |
|
© 2021 LitNet. Alle regte
voorbehou | All rights reserved |
No comments:
Post a Comment