| 
   
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 841  18/03/2021  |  Krities Afrikaans
 |    
   
    | LitNet:
    Oor konings en koningshuise |    
   
    | 
     
      | NP Van Wyk
      Louw ‒ Versamelde dramas Skrywer:
      NP
      Van Wyk Louw
 Uitgewer: Protea
      Boekhuis
 ISBN: 9781485312208
 Vir die
      eerste keer ooit word al die dramas, hoorspele en die libretto van NP Van
      Wyk Louw in ’n versamelbundel uitgegee, met ’n voorwoord deur Chris van
      der Merwe. | 
 |  |          
   
    | 
 | Om jou ’n Zoeloemonarg raak te verbeel: Johann
    Lodewyk Marais oor die uitbeelding van Shaka 
 Melt Myburgh, Johann Lodewyk Marais
 Onderhoude
 "As ons ons op die bronne oor Shaka en sy
    voortspruitende en voortgaande reputasie moet verlaat, was hy beslis ’n
    briljante militêre strateeg wat baie welslae behaal het. Hy het hom ook die
    gramskap van mense op die hals gehaal wat tot sameswerings en sy moord
    gelei het vanweë die buitengewone fisieke en op die duur onrealistiese eise
    wat hy aan sy vegters gestel het." |                          
   
    | 
 | Student protest: Coming up on this season of
    #FeesMustFall 
 Sandile Ntuli
 Universiteitseminaar | University Seminar
 "The government has, in recent years,
    backtracked from Zuma’s announcement, as higher education is not free
    across the board. The matter of the 'missing middle' persists. A
    trigger-happy police service still exists." |      
   
    | 
 | SU language debate 2021: A riposte: Vader Jansen,
    slaap jy nóg? 
 Frederik Rudolph van Dyk
 Universiteitseminaar | University Seminar
 "Jansen then tries to back up his first
    point by arguing that such grievous events are impossible, because they are
    not in line with university policy. This is as disingenuous as it is
    logically fallacious." |                  
   
    | 
 | Hare (veral swart hare in skole) saai steeds onmin
    
 Jerome Joorst
 Seminare en essays
 "Gegewe die emosionele reaksie wat die
    kwessie van hare in skole ontlok en die talle tekste wat reeds daaroor
    geskryf is, waarom gedy die polisiëring van swart hare steeds in skole?
    Waarom ontlok dit soveel emosie? Wat kan ons hieruit leer?" |      
   
    | 
 | Reguit met Robinson: A Zoom interview with Thabane
    Vincent Maphai 
 Freek Robinson, Thabane Vincent Maphai
 Interviews
 What role can Afrikaners play in the practical
    rebuilding of South Africa? A summit between the Thabo Mbeki Foundation and
    Afrikaner interest groups took place at the end of February 2021 in Cape
    Town. Freek Robinson interviews Thabane Vincent Maphai from the Thabo Mbeki
    Foundation. |      
   
    | 
 | Drie hoera’s vir huishulpe 
 Bettina Wyngaard
 Rubrieke
 "Onlangse statistieke van die Departement
    van Arbeid dui daarop dat daar meer as een miljoen huishulpe werksaam is in
    Suid-Afrika. Anders gestel, omtrent 8% van die totale arbeidsmag is
    huishulpe. Dat hulle nou regsbeskerming geniet in geval van werksbeserings,
    is ’n reusagtige stap vorentoe." |                                
   
    | 
 | Swatland
    deur Ashwin Arendse: ’n onderhoud 
 Regardt Visser, Ashwin Arendse
 Skrywersonderhoude
 "Ek skryf nog altyd vi myself. My formula
    waavolgens ek wêk is based oppie idea van my writing gebryk asse way om
    sense te maak van goed in my kop en goed om my." |      
   
    | 
 | Gaan groot 
 Crito
 Blogs
 "En dan, in sy slot, gooi hy die deure van
    ons begrip oop na iets heel groters. Dit is die soort opmerking waaromheen
    Mercel Ophuls sy dokumentêre meesterstuk The
    sorrow and the pity gebou het, en waarheen Ashwin Arendse sy
    lesers met Swatland
    du: Wat die leser nié kan nie, is om te sê ek het nie geweet nie." |      
   
    | 
 | Geprikkel 
 Crito
 Blogs
 "Hoekom dit so swoel in die Crito-skedel
    gaan, is oor daardie resensie wat Annelise Erasmus pasende Maandag in
    Boeke24 geplaas het oor Lyfskap, ’n
    bundel erotiese kortverhale wat deur Sophia Kapp en Leonie van Rensburg
    saamgestel is." |      
   
    | 
 | Zirk van den Berg (1960–) 
 Erika Terblanche
 ATKV|LitNet-Skrywersalbum
 "Skryf is vir my deel van my bestaan, van
    hoe ek die werklikheid hanteer. Dis iets waarsonder ek nie kan nie; dis
    iets wat sin aan my lewe gee." |                    
   
    | 
 | Wesens:
    R15 000 in prizes to be won 
 LitNet
 Film
 Film students and lovers of the genre can win big
    cash prizes. We ask for more than a conventional movie review. Analyse the
    movie for us. |              
   
    | 
 | kykNET Fiëstas 2021: ’n Onderhoud met Jana Hattingh
    
 Naomi Meyer, Jana Hattingh
 kykNET Portaal
 "In ’n desperate situasie, waar
    oorlewingsplanne gemaak moet word, is die erkenning aan die fees en al die
    rolspelers van onskatbare waarde. Ons is dankbaar vir kykNET wat, te midde
    van die inperkings, steeds die kunste ondersteun en werk verskaf aan kunstenaars,
    tegnici en verskaffers." |          
   
    | 
 | Suid-Afrikaanse film vir Oscar genomineer
    
 LitNet
 Film
 Die Suid-Afrikaanse film My octopus teacher deur
    Pippa Ehrlich, James Reed en Craig Foster is vir ’n Academy Award in die
    kategorie vollengte- dokumentêre film benoem. |                                        
   
    | 
 | Gespierde Afrikaans 
 LitNet
 Akademies en skole
 Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of
    teenstrydigheid? LitNet
    Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans
    te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter
    nuwe woorde is toegevoeg. |          
   
    | 
 | Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo
    
 Lee-Ann West
 Notas, toetse en vraestelle
 Is jou kind vanjaar in graad 3 en wil jy graag
    seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie?
    Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om met
    klei te speel. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier af. |          
   
    | 
 | LitNet-blokraai: Menseregte 
 Estelle Kruger, Marianne Strydom
 Notas, toetse en vraestelle
 Hoe goed ken jy jou menseregte? Hierdie blokraai
    kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis. |      
   
    | 
 | LitNet-blokraai: Lewensoriëntering 
 Estelle Kruger, Marianne Strydom
 Notas, toetse en vraestelle
 Lewensoriëntering is die studie van die self in
    verhouding tot andere en tot die samelewing. Hierdie blokraai kan in die
    klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis. |            
   
    | 
 | A minister unoccupied by artists' occupations
    
 Mike van Graan
 Nuusvinke
 "At the time of writing, artists have
    entered their thirteenth day of occupation of the National Arts Council
    (NAC) offices in Johannesburg in protest against the NAC’s poor management
    of the allocation of funds from the Presidential Employment Stimulation
    Package (PESP) to the sector." |      
   
    | 
 | Onbekende kanten van de Nederlandse (post)koloniale
    literatuur 
 Ingrid Glorie
 Literatuur
 "In Het
    andere postkoloniale oog gaan kenners van de Nederlandse
    koloniale en postkoloniale cultuur en literatuur op zoek naar elementen die
    voorheen onvoldoende opgemerkt werden. Dat levert verrassende ontdekkingen
    op en het is een goede manier om kritisch na te denken over de eigen wetenschappelijke
    praktijk." |      
   
    | 
 | Studente dreig om alle universiteite landwyd te sluit
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die studente eis dat alle agterstallige
    studieskuld afgeskryf en die ANC se beloftes van gratis tersiêre opleiding
    onmiddellik geïmplementeer word. Hulle dreig om al 26 openbare
    universiteite in die land te sluit as daar nie aan hulle eise toegegee word
    nie." |      
   
    | 
 | DA blameer Wim de Villiers vir US se
    taaldiskriminasie 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die Demokratiese Alliansie (DA) beskuldig
    die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuur, en spesifiek die rektor, Wim
    de Villiers, daarvan dat hulle menseregtevergrype teen Afrikaanse studente
    ignoreer." |        
   
    | 
 | Afspraak 
 Johann Lodewyk Marais
 Poësie
 LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
    die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
    digters. Lees Johann Lodewyk Marais se gedig hier. |      
   
    | 
 | Nagmerrie 
 Salvia Ockhuis
 Poësie
 "sy ril deur die gedagtes van sy vroetel deur haar vel;
 wat lief moes wees, ontaard in vrees ..."
 |      
   
    | 
 | Rooigety 
 Theresa Postma
 Poësie
 "Jy sien hoe die sand die dood vashou gapermossels, garnale, perlemoen,
 ’n seisoen van verlies."
 |      
   
    | 
 | Die huisie in Duinestraat 
 Johannes van der Merwe
 Poësie
 "hier het die lewe my alles gegee twee wêrelde – van liefde en haat
 by die huisie – in Duinestraat"
 |        
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |        | 
No comments:
Post a Comment