Wednesday, April 7, 2021

LitNet: Protesaksie wag op US-kampus

 


 

newslogo.jpg

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 843

31/03/2021


  Krities Afrikaans

 

LitNet: Protesaksie wag op US-kampus

 

Fresh off the press

The madhouse


Title: The madhouse
Author: TJ Benson
Publisher:
Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781485904151

The house at the end of Freetown Street in Nigeria’s Sabon Gari was once a sanatorium for colonists deranged from the heat and insanity of the place. Now it is home to a family whose unorthodox lives unfold into legend: Sweet Mother, an artist, her husband Shariff, a writer and soldier, and their children André and Max.

The_mad_house_fresh_off_press.jpg

 

 

LA_uitnodiging_2021.png

 

 

Menings

 

Reguit-met-Robinson_Danie-van-Wyk-en-Hermann-Giliomee-650_240x148_crop_7.png

Afrikaans: US-protesaksie vanaf 9 April

Freek Robinson, Hermann Giliomee, Danie van Wyk
Universiteitseminaar | University Seminar

Protes en rollende massa-aksie wag op Wim. Freek Robinson praat met die geskiedkundige Hermann Giliomee en DAK Netwerk se Danie van Wyk.

 

 

Universiteit-Stellenbosch_650_240x148_crop.jpg

Elders gesien: US-koshuis en slegs Engelse liedjies vir sêr

Frederik de Jager
Elders gesien

"In plaas daarvan moet sy eie Afrikaans-Nederlandsdepartement (en blykbaar die media) hom wys op ’n bestaande kultuur van mikroaggressie teenoor Afrikaanssprekende studente."

 

 

Quentin-Williams-650_240x148_crop_7.png

Kaaps is the future of Afrikaans

Quentin Williams
Universiteitseminaar | University Seminar

"If it wasn’t clear before, then it definitely is now: public debates about Afrikaans have never really been concerned with how we should plan, empower and increase the access and success of historically marginalised and racialised varieties of Afrikaans in institutions of power such as Stellenbosch University."

 

 

EkisAfrikaaps_650_240x148_crop.jpg

US-taaldebat 2021: Ek is Afrikaaps

Blaq Pearl
Universiteitseminaar | University Seminar

"Almal se moedertaal moet gerecognise word in institutions, insluitend variations soos Afrikaaps en Afrikaans. Niks taal moet geforce word op iemand nie. En niks judgement omdat jy verskillend klink nie."

 

 

studentelokaal650_240x148_crop.jpg

US-taaldebat 2021: Die taalkwessie aan die Universiteit Stellenbosch

John Mobbs
Universiteitseminaar | University Seminar

"Ek het ervaring van parallelmedium as leerder en as onderwyser. Dit is net eenvoudig aangrypend hoe leerders en studente wat in hul moedertaal onderrig ontvang, beter presteer as niemoedertaalstudente."

 

 

LostInTransL650S_240x148_crop.jpg

Elders gesien: Lost in translation is nie altyd so snaaks nie.

Solet Scheeres
Elders gesien

"Vandag brand ek ’n kersie vir alle tweede- of derdetaalsprekers wat so hard probeer: lost in translation is nie altyd so snaaks nie."

 

 

SA_vlag_240x148_crop.jpg

What is it that we fear?

Robert Kriger
Opinion

"'Defend our democracy! Defend our Constitution!' These are the slogans of a new civil society campaign. After the Save South Africa and #ZumaMustFall campaigns, is this yet another single-issue campaign – to free us of the Zuma legacy of state capture, cronyism, nepotism and corruption?"

 

 

100xCongo_240x148_crop.jpg

100 x Congo: Een eeuw Congolese kunst in Antwerpen

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"De spraakmakende tentoonstelling 100 x Congo, het gelijknamige boek, de bezoekersgids, de flankerende educatieve activiteiten doorbreken de stilte rond de aartsmoeilijke, ethische discussies over restitutie en culturele toe-eigening. Zij doorbreken niet alleen de stilte maar creëren ook een praktijk van verdere dekolonisering op die terreinen waar de weg nog niet helemaal is afgelegd."

 

 

bettina_paasbolletjies_240x148_crop.jpg

Paas-kerk in die tyd van Korona

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Verlede jaar was dit maar ’n droewe Paasfees. Ons was toe nog in die 21 dae van streng inperking, toe ons ons huise mag verlaat het net om kos te koop, of dokter of bank toe te gaan. Geen kerkdienste, geen grafte skoonmaak, geen massabyeenkomste nie."

 

 

Nou op Voertaal

 

Neethling_Building_from_Rooiplein-US-Wikimedia-Commons-Lourie-Pieterse-650_240x148_crop_7.png

Departement Afrikaans en Nederlands in opstand oor Afrikaans by US

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"In ’n ongewone stap het die US se Departement Afrikaans en Nederlands nou ook tot die stryd toegetree. Die departement het die universiteit se standpunt oor Afrikaans skerp gekritiseer in ’n ope brief aan die rektor, Wim de Villiers."

 

 

uni-klaskamer_650_240x148_crop.jpg

Studente eis ondersoek oor taalregte by US

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"’n Groep Afrikaanse studente by die Universiteit Stellenbosch (US) eis ’n oudit van alle studentegemeenskappe oor taalpraktyke, opleiding rakende meertaligheid, en die regstelling van beweerde onregte."

 

 

Boeken-uit-het-Huis-Harry-Kalmer-Land-zonder-vogels-650_240x148_crop_7.png

Waardering vir skrywer Harry Kalmer kring uit in Nederlands

Willem de Vries
Zuid-Afrikahuis

In ’n land sonder voëls, die laaste roman van die bekende Suid-Afrikaanse skrywer Harry Kalmer (1956–2019), het vroeër vanjaar in die Nederlandse vertaling van Rob van der Veer onder die titel In een land zonder vogels by die uitgewery Aldo Manuzio verskyn. Dit is onlangs bespreek op Boeken uit het huis, ’n program aanlyn waarin die Zuid-Afrikahuis in samewerking met die Taalunie werke van Afrikaanse skrywers aan ’n internasionale gehoor bekendstel.

 

 

Ik-ga-leven_Lale-Gul_650_240x148_crop_7.png

Schrijfster die kritiek uit op de islam wordt met de dood bedreigd

Ingrid Glorie
Literatuur

"Ze is pas 23. Haar debuutroman staat deze week op nummer 1 in de Bestseller 60. Maar na het verschijnen van Ik ga leven, half februari, durft de Turks-Nederlandse schrijfster Lale Gül niet meer alleen over straat."

 

 

Dichter-des-Vaderlands-Belgie-2022_240x148_crop_7.png

Persbericht: Mustafa Kör wordt Dichter des Vaderlands (België) in 2022

Voertaal
Literatuur

De Vlaamse Mustafa Kör volgt de Franstalige dichter op in 2022 en zal twee jaar lang de rol vervullen van Dichter des Vaderlands.

 

 

Boeke en skrywers

 

uj-pryse-650_240x148_crop.jpg

Persverklaring: 2021 se UJ-pryse – wenners aangekondig

LitNet
Boeke en skrywers

Die wenners van die 2021-UJ-debuutprys asook die 2021-UJ-prys is aangekondig nadat kortlyste vir albei pryse verlede week aangekondig is.

 

 

veronique_bekendstelling650_240x148_crop.jpg

Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: boekbekendstellingsvideo

Veronique Jephtas, Remona Voges
Skrywersonderhoude

Veronique Jephtas se debuutdigbundel Soe rond ommie bos is die naweek in die Paarl bekendgestel. Remona Voges, Protea Boekhuis se bemarker, het met Veronique gesels. Gys Loubser was daar om namens LitNet ’n video van die geleentheid te neem.

 

 

seunssonderpas_240x148_crop.jpg

Seuns sonder pa’s deur Julian Jansen: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Julian Jansen
Skrywersonderhoude

"Die boek is vir die afwesige pa wat nog huiwer om huis toe te gaan, en dié wat baie tentatief betrokke is by hul kinders se opgroei. Diegene wat dalk papgeld betaal, maar nie emosioneel betrokke is of wil wees nie. Die boek is vir diegene in alle fasette van 'afwesigheid'. You name it. Menere, julle is potensiële bates."

 

 

Chad-le-Clos-650_240x148_crop_7.png

Skoon wasgoed: Om uit te gee of nie uit te gee nie

Frederik de Jager
Boeke en skrywers

"In die ou dae kon jy die som maklik op die agterkant van ’n sigaretboksie maak of op die servet van die restaurant waar jy die skrywer onthaal agter wie se volgende boek jy aan is. Dit wil sê indien daar hoegenaamd somme gemaak is."

 

 

riana-anoeschka-theo-650_240x148_crop.jpg

Fotoblad: Mondelings-geleentheid met Anoeschka von Meck

Tania van Niekerk
Boeke en skrywers

Theo Kemp het foto’s van die jongste Mondelings-geleentheid, ’n gesprek met Anoeschka von Meck, verskaf. Die fotograaf was Tania van Niekerk.

 

 

j-van-melle-650_240x148_crop_7.png

J van Melle (1887–1953)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Die styging in jare kan mens vergelyk met die bestyging van ’n hoogte, want hoe ouer mens word, hoe verder kan jy sien. Jy sien die kronkelpaaie waarmee jy getrek het al hoe beter hoe hoër jy kom, en jy sien ook aldeur beter waar jy die oortuigings gekry het wat jy tot jou eie gemaak het."

 

 

RogueDiary_650_240x148_crop.jpg

First sip: Rogues’ gallery by Matthew Blackman and Nick Dall

LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip

If you reckon corruption in South Africa began with Zuma or even with apartheid, it’s time to catch a wake-up call.

 

 

profile_650_d_240x148_crop.jpg

First sip: Profiler diaries by Gérard Labuschagne

LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip

An expert on serial murder and rape cases, Labuschagne saw it all in his fourteen and a half years in the SAPS.

 

 

crito_prent.jpg

Aangespreek

Crito
Blogs

"Kyk, ek laat my nie verlei deur die humorloosheid van wokeness nie."

 

 

Luca_650_240x148_crop.jpg

Persverklaring: PRHSA stel nuwe druknaam vir Christenmark bekend

Penguin Random House South Africa
PRH/LAPA-Uitgewersportaal

Veronica Scholtz, uitgewer van LUCA, sê die druknaam se aanbod sal modern wees en leesstof aan alle ouderdomme bied, van kinders tot volwassenes, met ’n wye verskeidenheid genres van fiksie tot niefiksie.

 

 

Leefstyl

 

flikker_flash_saartjie_240x148_crop.jpg

Toyota US Woordfees 2021: Saartjie Botha oor Flikker & Flash, straatteater en nuwe tye

Naomi Meyer, Saartjie Botha
Toyota US Woordfees

"Gehore beweeg na verskillende ruimtes om verskillende kunstenaars te sien, amper op die Universiteit Stellenbosch se Vensters-model. Ons glo hierdie vernuwende projek sluit aan by ’n trotse tradisie van Woordfees-waagstukke wat in die verlede aangepak is."

 

 

dieseehetgegee_240x148_crop.jpg

Vinkel en koljander: Die see het gegee, die see het geneem

Helena Opperman
Reis

"Vroegoggend vaar die boot uit diepsee toe. Dut-dut-dut ritmies oor die kruin van die brander, sak af in die trog, op na die kruin, af na die trog. Dis die oggendlied van die Arabiese See."

 

 

nomadland-650_240x148_crop.jpg

Nomadland: ’n filmresensie

Leon van Nierop
Film

"Hier is dus ’n film wat met jou siel kommunikeer, ’n eensaamheidsfluistering wat jy hier binne intens maar persoonlik beleef, of een lang stuk verveling vir diegene op soek na ’n 'storie'."

 

 

terryfortune_fiestas_240x148_crop.jpg

kykNET Fiëstas Awards: An interview with Terry Fortune

Naomi Meyer, Terry Fortune
kykNET Portaal

"I am overwhelmed, thrilled and delighted to be chosen out of a kaleidoscope of South African performers."

 

 

fiestas_deklerkoelofse_240x148_crop.jpg

kykNET Fiëstas 2021: ’n Onderhoud met De Klerk Oelofse

Naomi Meyer, De Klerk Oelofse
kykNET Portaal

"Ek dink dis wonderlik dat kykNET deurgedruk het en tog die Fiëstas aangebied het vanjaar. Jy weet, ek kan nie onthou dat die President die afgelope jaar in enige van sy toesprake kunstenaars eers genoem het nie."

 

 

jefferson_jolyn_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Kom Flikker & Flash in die strate van Stellenbosch

LitNet
Toyota US Woordfees

Die Flikker & Flash-vertonings sal op Vrydag en Saterdag 9 en 10 April plaasvind, maar kunstenaars sal vanaf Donderdag 8 April in die dorp reeds met voorbereidings doenig wees.

The Flikker & Flash performances will take place on Friday and Saturday, 9 and 10 April, although artists will already be visible in the town from Thursday, 8 April as they prepare for the performances.

 

 

nuwe-suidoosterfees-logo_2020_650_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater

LitNet
Suidoosterfees

Deon Meyer en Coenie de Villiers se gewilde Karoo Suite-produksies word beskryf as die "mooiste liefdesbrief aan die Karoo". Dié tweeluik – Karoo Suite en Karoo Suite 2: Karoonagte – wat in Desember 2020 uitgestel moes word weens die tweede vlaag van die COVID-19-pandemie, is nou op 30 April en 1 Mei 2021 vir Kapenaars beskore by Atlantic Studios, die tuiste van die kykNET-sepie Suidooster, se inryteater.

 

 

nuwe-suidoosterfees-logo_2020_650_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Puik vermaak vir almal by die Suidoosterfees

LitNet
Suidoosterfees

Die Suidoosterfees doen sy slagspreuk, "’n Fees vir almal!", in 2021 gestand met ’n verskeidenheid produksies wat van 26 April tot 2 Mei by Kunstekaap opgevoer word. Volgens Jana Hattingh, uitvoerende hoof, is dit vir die fees belangrik om steeds werksgeleenthede vir kunstenaars te bly skep, en om aan gehore ’n veilige teaterervaring te bring waar hulle die beste vermaak kan geniet. Omdat die fees met die skoolvakansie saamval, is daar opwindende kinderteaterproduksies en gesinsvermaak op die program.

 

 

nuwe-suidoosterfees-logo_2020_650_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Suidoosterfees bring ’n veilige, intieme teaterervaring

LitNet
Suidoosterfees

In die lig van dié uitdagings het die Suidoosterfees en NATi hande geneem en kan gehore hulle gereedmaak vir die opwindende NATi Teaterfees. ’n Verskeidenheid produksies word van 26 April tot 2 Mei by Kunstekaap in Kaapstad op die planke gebring as deel van die Suidoosterfees se 2021-aanbod. Streng COVID-19-veiligheidsprotokolle is in plek en teatergangers kan produksies in ’n veilige omgewing geniet.

 

 

Nuwe skryfwerk

 

650-Terapie-Canva_240x148_crop_7.png

O die pyn-gedagte

Ettienne Myburgh
Fiksie

"Dis verskriklik om vasgevang te word tussen my smagting na die dood, die pynlose stilte en haar siekte. Hoe kies jy tussen dood en dood?"

 

 

650-vrou-wat-dans-Canva_240x148_crop_7.png

Sy dans woorde

Johannes van der Merwe
Poësie

"sy skuil in haar dans omdat sy moet
want sy ken die bitter sy ken die soet
verraad en venyn met ingehoue pyn"

 

 

650-Rooi-sambreel-Canva_240x148_crop_7.png

Winter

Salvia Ockhuis
Poësie

"siedend-verwoed ruk en skel
die wind in boom en hoek
asof hy dáár – getoor en fel –
die rede vir sy tierhart soek."

 

 

650-Kassette-Canva_240x148_crop_7.png

’n Tikkie nostalgie

Susanne Pretorius
Poësie

"ek luister na ’n ou bekende liedjie
dink aan kruisbeen sit op die mat
langspeelplate in hopies opgestapel
en sonder rede verlang ek ’n bietjie"

 

 

Skole

 

vraestelle-nuut-650_240x148_crop_7.png

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

 

 

COVID-19

 

Covid19Hand_650_240x148_crop.jpg

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

 

 

LitNet-Voertaal-Wie-is-ons.png

 



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

 

tuisblad_facebook200.gif

tuisblad_pinterest200.gif

tuisblad_twitter200.gif

tuisblad_instagram200.gif

 

 

KONTAK

mail.png[email protected]

phone.png021 886 5169

icon-facebook.pngicon-twitter.pngicon-youtube.pngicon-rss.png

nuusbriefborge.gif

© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
LitNet · 1st floor, Anglo African Building, 43 Plein Street, Stellenbosch 7600 · Stellenbosch, WC 7600 · South Africa

No comments:

Post a Comment