|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
Akademies
|
Nuusbrief 851
27/05/2021
|
Krities Afrikaans
|
LitNet:
Jou immuunrespons
|
For my
country
Author: Themba Maseko
Publisher:
Jonathan Ball Publishers
ISBN:
9781776190539
In 2010,
government spokesperson Themba Maseko was called to the Gupta family’s
Saxonwold compound and asked by Ajay Gupta to divert the government’s
entire advertising budget to the family’s media company. When Maseko
refused to do so, he was removed from his position and forced to leave
the public service. The life of this once-proud civil servant would never
be the same again.
|
|
|
|
Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?
Izak de Vries
Menings
"Die mens se immuunstelsel is wonderlik. Die
goed wat gebeur wanneer ’n virus ons selle probeer kaap, klink soos iets
uit ’n Hollywood-film; daar is tot geheime agente wat soos 007 opgelei
word. Moet ook nie die rol van die bibliotekaris vergeet nie!" Jonk en
oud kan hierdie artikel geniet, by die huis of in die klaskamer.
|
|
Reguit met Robinson: A Zoom interview with Michelle
Groome
Freek Robinson, Michelle Groome
Interviews
The Free State and North West are already into
their third wave. Freek Robinson interviews Michelle Groome, head of the
Division of Public Health Surveillance and Response at the National
Institute for Communicable Diseases.
|
|
Israel: wanneer slagofferskap bewapen word
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Hoekom onderdruk groepe wat self
onderdrukking ervaar het, ander? Jode onderdruk Palestyne. Gaygroepe
verwerp biseksuele en transgenderpersone. Afrikaners, wat self
onderdrukking deur die Britte ervaar het, draai om en doen presies
dieselfde met bruin en swart mense."
|
|
Unieke lewens en aktuele biografie: ’n onderhoud met
Hans Renders
Heinrich Matthee, Hans Renders
Onderhoude
"Nou, punt een zou ik willen opmerken, low biography en high biography heeft
niets met ethiek te maken. Ik bedoel daarmee; high biography kan over iedereen gaan, ook
over iemand uit low
culture, maar is high
research. Dus dat gaat om de werkwijze. Bronnenonderzoek,
serieus onderzoek naar de context. En low
biography kan best over een hermetisch dichter gaan, maar kan
slecht onderzocht zijn. Dus dat levert slechte biografieën op."
|
|
Miniseminaar: Die 2020-Bybelvertaling
LitNet
Seminare en essays
In hierdie miniseminaar bespreek kundiges wat by
die 2020-Bybelvertaling in Afrikaans betrokke was, aspekte waarmee hulle
tydens die vertaalproses te doen gekry het. Die rol van taal en kultuur in
die omgang met brontekste van die Ou en Nuwe Testament, asook die literêre
en taalkundige aspekte van die vertaling, word onder die soeklig geplaas.
|
|
US-bestuur, hou tog op grawe
Frederik Rudolph van Dyk
Universiteitseminaar | University Seminar
"Ek het ’n paar medetaalstryders Sondagoggend
al gevra wat hulle dink die naam van die terugvegkommissariaat sal wees.
Iemand stel so ewe Oos-Duitslands voor dat dit Stasi moet heet (vir
Stellenbosse Teen-Afrikaansstryders-Inkwisisie), of dalk BSB
(Bruinagentskaploosheidsbrigade). Ek hou nogal van Gestapo (Gemeente vir
Engelstaligheid teen Afrikaanse Protesorganisasies)."
|
|
Does SU have a communication problem or a problem
policy?
Conrad Steenkamp
Universiteitseminaar | University Seminar
"However, this attempt reflects a culture of
siege as SU deems critics 'fundamentalists' and demonises and marginalises
them as sinister forces. The references to malice and the existence of dark
powers behind their opponents smell like the paranoia of a totalitarian
system and appear in the narratives of stubborn dictators around the
world."
|
|
Tyd dat Willie Jonker se boodskap opnuut gehoor word
Gert Duursema, Danie Veldsman
Onderhoude
"Die Rustenburg-skuldbelydenis is
onteenseglik een van die belangrikste momente in die kerkgeskiedenis van
die vorige eeu – nie net vir die NG Kerk nie, maar vir al die Afrikaanse
kerke." – Gert Duursema, LitNet
Akademies-navorser.
|
|
Artfluence-menseregtefees: Die verlede vierkant in
die oë
Milton Webber
Festivals
Die Sentrum vir Skeppende Kuns (Universiteit van
KwaZulu-Natal) het onlangs ’n gesprekreeks gehou as deel van die aanlyn
Artfluence-menseregtefees. Die bekende radiopersoonlikhede Joanne Joseph en
Eusebius McKaiser het die gesprek (South
African literature: Processing the past, writing the future)
gelei. Die deelnemers was, onder andere, die bekroonde skrywer Alfred
Schaffer en Patric Mellet (The
lie of 1652).
|
|
De arrogantie van de macht
Ingrid Glorie
Meningen
"Als je als burger een bonnetje kwijt bent,
heb je een groot probleem. Overheidsorganisaties kunnen in zo’n geval
genadeloos zijn. Maar als de overheid zelf een keer een bonnetje kwijt is –
of dik 5 miljard aan bonnetjes – wordt de kritiek weggewuifd en gaat men
over tot de orde van de dag."
|
|
Geweld in Amsterdam
Milton Webber
In het nieuws
"Nederland het die afgelope week te make
gehad met twee gewelddadige voorvalle in Amsterdam. In België is die
voortvlugtige soldaat Jürgen Conings ná ’n week steeds op vrye voet."
|
|
Inequality and culture: The two key fault lines in
our world
Mike van Graan
Nuusvinke
"The statement goes on to call on artists to
use their capacity to raise awareness to bring what is happening in
Palestine to the attention of the world. They have also re-emphasised the
call for a cultural boycott of Israel, in the same way as apartheid South
Africa was subjected to a cultural and sports boycott. Israel, though, has
the massive economic, political and military support of the USA and of
Europe, unlike apartheid South Africa, so that the call for action against
Israel by the Palestinian artists will have, at best, symbolic value."
|
|
Press release: 2021 Commonwealth Short Story Prize
regional winners announced
Voertaal
Literatuur
Five short-story writers from Namibia, Sri Lanka,
Jamaica, Scotland and Australia, ranging in age from 26 to 48 years, have
been recognised for "captivating" stories that tackle themes of
exploitation, social justice, exclusion and belonging ‒ as well as family,
myth-making, and the ongoing legacy of two powerful matriarchs. The
Commonwealth Short Story Prize is awarded annually for the best piece of
unpublished short fiction from any of the Commonwealth’s 54 member states.
|
|
Woede omdat regering burgers wil ontwapen
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Hierdie konsep, in sy huidige formaat, sal
tot gevolg hê dat burgers weerloos gelaat word in ’n land waar die
Suid-Afrikaanse Polisiediens reeds ruiterlik erken het dat hulle nie oor
die vermoë beskik om die burgers van die land teen ’n misdaadvlaag te
verskans nie."
|
|
Voortreflike Suid-Afrikaanse wyne vir 2021
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Wynliefhebbers van regoor die wêreld kan
vanjaar uitsien na voortreflike Suid-Afrikaanse wyne van ’n heelwat koeler
en later 2021-wyndruifseisoen in Suid-Afrika."
|
|
Tussenverkiesings: DA verloor meeste wyke
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Hierdie uitslag, wat as ’n barometer beskou
word van wat later vanjaar verwag kan word wanneer die hele land na die
stembus gaan om nuwe stadsraadslede te kies, word verskillend deur die land
se twee grootste politieke partye vertolk."
|
|
Skoon wasgoed: Dot Serfontein se rang in die ry van
skrywers
Frederik de Jager
Rubrieke
"Maar dis om al wéér die sonde van
letterkundige klassestratifikasie te pleeg. Dot Serfontein se grootste
prestasie, waarin sy skaars haar gelyke het, was in hoe goed sy konkrete
ervaring en vlieënde verbeelding in taal kon uitdruk en op papier kon
neersit sodat die leser soos in ’n panorama kon deel in die skouspel van
die groot drama wat so oud soos die mensdom is."
|
|
Vin
deur Lien Botha: ’n gesprek met die skrywer
Elsabé Brits, Lien Botha
Skrywersonderhoude
"Ek dink met goeie kuns, wat kom van daardie
plek wat amper primal is,
jy weet, is dit nie goed wat jy doen vir geld nie, of wat ook al nie. Dit
is daardie gevoel om aan die olifant te vat. Die vel en die tekstuur te
voel. Die oog."
|
|
’n Hart is so groot soos 'n vuis deur PP Fourie: ’n resensie
Willie Burger
Resensies
"Die rede waarom hierdie spesifieke
vertelling oor ’n dronk pa en mishandelde ma en opgemorste seun uitstaan,
is dat Fourie musiek maak met die taal en met die verhaal (en sekerlik is
sy vertaler, Marius Swart se bydrae hier baie belangrik!). Daarin lê die
boeiende van hierdie boek."
|
|
Die vyfde slag deur Johann Grobbelaar: ’n resensie
Erla Diedericks
Resensies
"Vyf motiewe weerklink in Johann Grobbelaar
se Die vyfde slag:
seksualiteit en seksisme, verraad en verkragting, en ten laaste liefde. Dit
sluit natuurlik aan by die unieke vyfnootmotief van Beethoven se
vioolkonsert in D opus 61, vandaar die titel van die boek."
|
|
At the edge of the desert by Basil Lawrence: a review
Michael Hardaker
Books and writers
"In structural terms, the novel is fairly
complex, with all these story strands travelling at different paces – even
different directions – through the book, interleaved with each other.
Juggling so many different elements can be tricky, but generally speaking
Lawrence manages to keep all his balls in the air, which is
impressive."
|
|
Banting: 7 day meal plans: reader impression
Louise Viljoen (JBay)
Books and writers
"The meal plans include dairy-free, basic,
budget and seven-day options. They also include inspirational testimonials
from people of all walks of life and income brackets who successfully
follow the Banting lifestyle,
and the book serves as an easy-to-follow guide."
|
|
Hip-hop, onreg en agentskap: Isaac Mutant van Dookoom
as Bolandse badman-figuur
Annie Klopper
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Terwyl hip-hop nie ’n kitsoplossing vir
sosioëkonomiese en politieke ongelykheid en ander sosiale euwels is, was of
ooit sal wees nie […], het die ontstaan daarvan in die 1970’s onder die
swart Amerikaanse jeug ’n platform daargestel vir die artikulasie van
identiteit en werklikhede in ’n omgewing wat andersins vir hulle
ontegemoetkomend was [...]"
|
|
LitNet-blokraai: Dramatiese kunste
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Dramatiese kunste is ’n studie van hoe menslike
belewenis in dramatiese vorm aan ’n gehoor voorgestel word. Hierdie
blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|
|
As ek tyd kon terugdraai
Wilhelm Stols
Kuberklas Kreatief
"Voorheen was alles blou
nou sit ek vasgevang
in Corona se tragiese
klou!"
|
|
Press release: A once-off, live online reading of
Neil Coppen’s work in development
LitNet
KKNK
DGC in partnership with VRTheatrical and the
KKNK, in association with the Tsikanya-Chaka Centre and the Centre for
Creative Arts-UKZN, present a professional, rehearsed reading of a new
version of Shakespeare's epic tragedy, adapted and directed by Coppen, an
internationally acclaimed writer, designer and director. The reading forms
part of the further development of the piece.
|
|
LitNet-blokraai: Suid-Afrikaanse sepies
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Leefstyl
"TV-sepies het ’n ontstaan gehad in
radiodramas wat geborg en vervaardig is deur seepmaatskappye soos
Colgate-Palmolive en Lever Brothers – vandaar die benaming 'soap
opera'."
|
|
Taalmonument | Virtuele program vir Jeugdag | Virtual
programme for Youth Day
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Die Jeugdagprogram sal vanaf 09:00 op Woensdag,
16 Junie 2021, gratis op die ATM se Facebookblad en YouTube-kanaal
beskikbaar wees. | The Youth Day programme will be available for free from
09:00 on Wednesday, 16 June 2021, on the ATM's Facebook page and YouTube
channel.
|
|
Persverklaring: SAFTA-toekennings 2021
LitNet
TV
MultiChoice stap weg met 47 SAFTA-toekennings by
die 15de Suid-Afrikaanse Film- en Televisie-toekennings (SAFTAs) – ’n
bevestiging van dié veelsydige inhoudvervaardiger as Afrika se mees
geliefde storieverteller wat van die beste plaaslike inhoud skep.
|
|
Persverklaring: Wen R10 000 in Storiewerf se
skryfkompetisie!
LitNet
Skryfkompetisies
Storiewerf, die webtuiste vir kinder- en jeugboeke
en jong skryftalent, is vanjaar 21 jaar oud. As deel van die feesvierings
word ’n Storiewerfskryfkompetisie aangebied. Hier is al die inligting. Die
sluitingsdatum vir inskrywings is 15 Junie 2021.
|
|
Vêrlangs
Edward Jeneke
Poësie
"dat ek jou lief het,
ek wil onder jou vlerke skuif
om van my seer te vergeet,
ek wil my siel aan jou toevertrou"
|
|
hulpeloos en magteloos
Christo Meyer
Poësie
"die waarheid is naak
soos ’n angsbevange vrou
vasgekeer tussen die mure
van haar eie huis"
|
|
Die tuinier
Carla Botha
Poësie
"Son en boom debatteer –
wie gaan vir wie ’n kans gee
bietjie koelte, bietjie lig
net voor nag ons kom verwurg"
|
Konklusie of
gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil
navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
|
|
No comments:
Post a Comment