
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
Akademies
|
Nuusbrief 852
03/06/2021
|
Krities Afrikaans
|
LitNet:
Jou munisipaliteit
|
Verhale van
hoop
Skrywer: Pieter van
Zyl
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780639606002
Kintsugi
is die Japannese kunstegniek om ’n gebroke keramiekvoorwerp met goud te
herstel. Die tegniek maak ’n voorwerp mooier en kosbaarder as wat dit in
’n ongebroke toestand was. Met die regte ingrepe kan gebrokenheid waarde
en skoonheid ontsluit.
|

|
|

|
Gemeenskapsdiens ook tussen verkiesings is
noodsaaklik
Jason Lloyd
Rubrieke
"Die derde vlak van regering in Suid-Afrika,
plaaslike regering, word allerweë beskou as die belangrikste vlak van
regering, of liewer diensleweringsvlak, omdat dit die naaste aan die mense
of gemeenskap(pe) is."
|

|
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Piet le Roux
Freek Robinson, Piet le Roux
Onderhoude
Honderde duisende mense in Noordwes kan hierdie
week dalk sonder water sit weens die wanbetaling van munisipaliteite. Die
gebrek aan munisipale dienslewering het nou sulke afmetings aangeneem dat
die sakeorganisasie Sakeliga die hof nader om staatsoptrede af te dwing.
Freek Robinson gesels met Piet le Roux, hoof- uitvoerende beampte van
Sakeliga.
|

|
Gents alumnus wordt rector van de Universiteit
Stellenbosch (1926‒1933)
Yves T'Sjoen
NeerlandiNet
"Een illustere voorganger van Wim de
Villiers, rector en vice-chancelor van de Universiteit Stellenbosch, is de
Vlaamse historicus Willem Blommaert (1886-1934). In de periode van 1926 tot
1933, tot kort voor zijn overlijden, was Blommaert rector magnificus in
Stellenbosch. Tijdens zijn ambtsperiode, zo vermeldt de US-webpagina, is
onder meer het departement Bos- en Houtkunde opgericht en naast academiegebouwen
bijvoorbeeld ook de indrukwekkende sportinfrastructuur Coetzenburg."
|

|
Die Psalms in omdigting en vertaling
Heilna du Plooy
Seminare en essays
Heilna du Plooy was die afgelope 30 jaar as
literêre adviseur betrokke by twee projekte waar die Psalms vir
Bybelvertalings herbewerk is. In hierdie bydrae tot LitNet se miniseminaar
oor die 2020-Bybelvertaling brei sy uit oor aspekte van die Psalm-omdigting
waarmee sy te make gekry het.
|

|
Miniseminaar: Die 2020-Bybelvertaling
LitNet
Seminare en essays
In hierdie miniseminaar bespreek kundiges wat by
die 2020-Bybelvertaling in Afrikaans betrokke was, aspekte waarmee hulle
tydens die vertaalproses te doen gekry het. Die rol van taal en kultuur in
die omgang met brontekste van die Ou en Nuwe Testament, asook die literêre
en taalkundige aspekte van die vertaling, word onder die soeklig geplaas.
|

|
In memoriam: ’n Goue oomblik uit Monica Breed se lewe
Nic de Jager
In memoriam
"In 1979 land ek vir die eerste keer alleen
in San Francisco, destyds ’n opwindende plek, vol gerugte van hippies in
Haight-Ashbury, vrye liefde en allerhande ander booshede waarteen die kerk
ons met Skrif en kapittel gewaarsku het."
|

|
’n Huldeblyk aan Ben Kruger
Leon van Nierop
In memoriam
"En almal met wie ek praat wat saam met hom
in Binnelanders
gewerk het, kry openlik knoppe in die keel wanneer hulle na die sagmoedige,
soms snaakse maar altyd uiters professionele Ben Kruger verwys."
|

|
Sonia Cabano, ek en Bruce Springsteen
Nadine Petrick
In memoriam
"Want jy was een van ons. ’n Lewensgenieter.
Maar meer nog, een met vuur in haar are. Een met kaiings en moerkoffie in
haar bloed. Die vrou wat pampoen en perlemoen sexy gemaak het."
|

|
’n Brief aan Sonia met ’n "i"
Johrné van Huyssteen
In memoriam
"My laaste gedagte en wens aan/vir jou is ’n
langtafel in Brandfort. Wyn van die Kaap en kos van die wêreld. Mense wat
lag en gesels en vloek en seën en dans en eet."
|

|
Nuus uit die Lae Lande
Milton Webber
In het nieuws
"Die treinverkeer in Nederland het
Maandagmiddag tot stilstand geknars na ’n tegniese fout. Minister-president
Mark Rutte is uiteindelik ook ingeënt. ’n 36-jarige ma van ’n baba op
straat doodgesteek. Milieudefensie het verlede Woensdag ’n regsaak teen die
oliereus Shell gewen. Die wolf is met mag en mening terug in die Lae
Lande."
|

|
Rechter beveelt: oliegigant Shell moet CO2-uitstoot
flink verminderen
Ingrid Glorie
Actueel
"Zelf noemde hij het een 'historisch
moment'. Een Duitse krant had het over een 'paukenslag'. Dankzij de
betrokkenheid van Donald Pols, de directeur van Milieudefensie, heeft de
uitspraak van de Haagse rechter tegen oliemaatschappij Shell een Zuid-Afrikaans
tintje. Als hij blij is, zoals nu, hoor je het Afrikaans nog in zijn
Nederlands doorklinken."
|

|
Bervoets en Van Iperen: de Boekenweekboeken
gerecenseerd
Ingrid Glorie
Literatuur
"Van 29 mei t/m 6 juni is het in Nederland
Boekenweek. Om in deze coronatijd drukte in de boekwinkel te vermijden is
de traditionele weggeefactie verlengd: wie in de maand juni €15,- aan
Nederlandstalige boeken besteedt, krijgt het Boekenweekgeschenk cadeau
(zolang de voorraad strekt)."
|

|
"Vluchten was de dapperste vorm van
overleven"
Ingrid Glorie
Literatuur
"'Mijn dochter, ik ga je een wereld
voorstellen waar kennis het hoogste goed was', schrijft Vamba Sherif in Ongekende liefde. In
deze autobiografische vertelling laat Sherif de lezer kennismaken met de
verfijnde beschaving van zijn geboorteland, Liberia. Maar hij vertelt ook
hoe het voelt als je je vertrouwde bestaan moet achterlaten om elders een
nieuw leven op te bouwen."
|

|
Duitsland erken uiteindelik volksmoord in Namibië
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Meer as 100 jaar later het Duitsland
verskoning gevra vir sy rol in die massamoord, nou erken as volksmoord, op
tienduisende Herero’s en Namas tussen 1904 en 1908 in Namibië (destydse
Duits-Suidwes-Afrika) deur Duitse troepe."
|

|
Kunstenaar omskep minibustaxi in kunswerk
Jean Oosthuizen
Cultuur
"Dié inisiatief van Thania Petersen is deel
van Infecting the City se openbare kunsfees wat tans in Kaapstad plaasvind.
Die taxiprojek is volgens Petersen ’n openbare kunsinisiatief om kuns
toeganklik te maak vir mense wat nie die voorreg het om veel daarvan in
hulle leeftyd te ervaar nie, indien enigsins."
|

|
Druk op Zweli Mkhize om te bedank na
COVID-19-skandaal
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize,
is deur opposisiepartye en belangegroepe gevra om opsy te staan na
bewerings van onreëlmatige kontrakte van miljoene rand deur sy
departement."
|

|
Wiskunde: graad 7, tweedekwartaal-vraestel en -memo
Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 7 en wil jy hierdie kwartaal
wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en
laai ’n oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.
|

|
LitNet-blokraai: Gasvryheidstudies
Estelle Kruger, Marianne Kruger
Notas, toetse en vraestelle
Gasvryheidstudies beskou verskeie interafhanklike
temas in die gasvryheidsbedryf, soos higiëne, voedselproduksie en
kliëntediens, ook voedsel- en drankbediening. Hierdie blokraai kan in die
klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|

|
LitNet-blokraai: Gesonde gewoontes
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
’n Gesonde lewenstyl verbeter die kanse op ’n
gesonde liggaam, wat minder siektes en meer lewenslus vir almal beteken.
Jonk en oud kan hierdie blokraai geniet, by die huis of in die klaskamer.
|

|
Die wenners van die Grondwoorde 2020-projek: ’n
onderhoud met Wouter Gildenhuys
Naomi Meyer, Wouter Gildenhuys
Onderhoude
"Die kompetisie is meer as net ’n
digkompetisie. Dit is nie net ’n inisiatief wat erkenning gee aan die gebruik
en handhawing van Afrikaans nie, maar is ook ’n belegging in die skryf en
voortbestaan van die taal, om belangstelling in poësie te bevorder, om
ondersteuning aan aspirantdigters te verleen en om brûe te bou tussen ’n
meer diverse groep leerders."
|

|
Grondwoorde 2020-projek: Fanie Olivier se
beoordelaarsverslag
Fanie Olivier
Skryfsake en rubrieke
"Dit is, uiteindelik, nie net ’n kompetisie
om wenners te bepaal nie, maar eerder iets waardeur leerders uitgedaag word
om met die poësie om te gaan. En dit in Afrikaans, wat in baie (ek dink die
meeste) gevalle nie hulle moedertaal is nie. Op hierdie wyse word die taal
self belangrik gemaak, word dit gestroop van die vooroordeel wat histories
in KwaZulu-Natal sou bestaan."
|

|
Escape from Pretoria: ’n onderhoud met Tim Jenkin
Maryke Roberts, Tim Jenkin
Skrywersonderhoude
"Ek het geleer dat wanneer jy ’n uitdaging
in die gesig staar, jy nie sommer net die hele oplossing kan sit en uitwerk
nie. Jou wegspringplek is om jou doelwit neer te pen. ’n Plan is ’n
dinamiese, veranderlike stel riglyne wat geskaaf word soos wat jy praktiese
aktiwiteite begin uitvoer. Daar sal vele draaie en swaaie wees, want jy kan
die volgende stap beplan slegs as jy die vorige uitdaging oorkom het."
|

|
Press release: Life and times of Michael K at The Baxter this June
LitNet
Lifestyle and entertainment
The Baxter Theatre Centre is proud to announce
its most ambitious and exciting production in recent years, the world
premiere of Nobel Prize-winning author JM Coetzee’s Life and times of Michael K,
adapted for the stage by Lara Foot, in collaboration with the Handspring
Puppet Company.
|

|
Lief
Salvia Ockhuis
Poësie
"in my hart ontwaak
’n hitte wat voortaan
al my winters wonderskoon
sou maak."
|

|
Die dag toe alles verander het
Christiaan Eybers
Fiksie
"Ja, om ’n geliefde aan die dood af te staan
is erg, maar om ’n geliefde gedurende ’n pandemie af te staan en nie die
kans gegun te word om vir oulaas in die hospitaal te groet nie, is glad nie
makliker nie."
|

|
Totsiens is soms vir altyd
Michelle van Graan
Poësie
"my geliefde se stoel bly leeg
my lippe rooi, nes die kers se was
my hoëhakskoene skop ek uit
soos ’n onwelkome gas"
|

|
When the prophet prophesies nonsense
Nneamaka Onochie
New writing
"Papa had pursued the contract with
unflinching zeal. It was a government contract that would redirect the
wheel of our lives to wealth. Then I woke up one morning and told him that
I had seen him crying in my dreams because he had lost the contract. His bloodshot
eyes blazed fire, and he ordered me out of his room; that morning, Mama
paused breakfast and initiated prayer and fasting for the family."
|

|
’n Mooi bont koei
Tiens
SêNet-briewe
"Watter pragtige gesig is ’n koei met haar
kalfie in ’n groen weiland! Maar helaas, ons maak hierdie koeie dood, ons
slag hulle af en eet hulle! (Het u ook al gewonder of dit reg is dat ons
vleis eet?)"
|

Konklusie of
gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil
navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
|
|
No comments:
Post a Comment