Saturday, July 10, 2021

Lieflike leesstof vir die koue aande 📚

 

 

 

 

Marilyn

Marilyn - Chanette Paul
Omring met haar geliefde vywervroue, weet Marilyn sy is nie een van hulle nie. Sy is ʼn kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die dieptes intrek en verdrink. Daarvan getuig haar hele lewe tot hier toe. Dis iets waarmee sy gedink het sy vrede gemaak het.

Marilyn is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

Lees meer hier

Koop LAPA e-boek

Wildekus

Wildekus - Morné Malan
Vir die welgestelde sakeman, Adam Swart, kom geloof nie so maklik nie. Dis juis hoekom sy dogter, Lea, en haar ma van hom vervreem is; sy wêreldbeskouing laat nie plek vir wonder nie. Wanneer Lea se ma egter sterf, gryp Adam die kans om sy verhouding met sy dogter te herbou.

Wildekus is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

Lees meer hier

Koop LAPA e-boek

 

50 Tydlose breipatrone

50 Tydlose Breipatrone
–  Christa Swanepoel

Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede, hierdie breiboek bied ’n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie suksesvolle reeks, Brei saam met
Vrouekeur
.
Die 50 breipatrone beloof om elkeen se brei-lus te bevredig en jou te inspireer om daardie babakombers of trui te brei. 

50 Tydlose Breipatrone is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

Koop boek hier

 

 

Lapa Uitgewers

Volg ons op sosiale media

Facebook

Twitter

Instagram

 

No comments:

Post a Comment