Monday, July 19, 2021

LitNet: Immuniteit teen beurtkrag

 

Can’t see this mail? Click here to view it online

 

newslogo.jpg

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 855

24/06/2021


  Krities Afrikaans

 

LitNet: Immuniteit teen beurtkrag

 

Pasverskyn

Immigrant:
’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers


Samesteller: Ena Jansen
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798182034

Eybers se verse was jare laas in druk. Dié keuse, uitgesoek deur Ena Jansen, goeie vriendin van haar, wys op Eybers se veelsydigheid as digter. Die bloemlesing behels onder meer die bekende "Maria", "Busrit in die aand", verse oor haar kinders, die emigrasie na Nederland, tot haar latere, aangrypende gedigte oor ouer word. Goeie poësie is tydloos, en dit blyk duidelik met dié uitgawe van Eybers se bekendste werk.

immigrant_skuinsboek.jpg

 

Menings

 

paraatkrag650_240x148_crop.jpg

Gereedstaan-rugsteunkragstelsels: ’n Eenvoudige inleiding tot immuniteit teen beurtkrag

Christo Viljoen
Seminare en essays

"Wat kan die gewone elektrisiteitsverbruiker doen om kragonderbrekings te oorbrug, en hoe kan die gemiddelde huishouding beurtkragbestand gemaak word? As beurtkrag inskop en Eskom se kragtoevoer onderbreek word, hoef jy nie in die donker te sit nie."

 

 

Reguit-met-R_Jantjie_Taljaard_650_240x148_crop.jpg

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met internis Jantjie Taljaard

Freek Robinson, Jantjie Taljaard
Onderhoude

"Hy verduidelik ook hoe die entstowwe ontwikkel is en sê hy sal self enige van die entstowwe neem – hy is self al ingeënt. En gaan asseblief vir jou griepinspuitings!"

 

 

covidsaamsweer650_240x148_crop.jpg

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Izak de Vries
Menings

"Die regering se onbeholpenheid en moedswillige uitsprake deur mense soos Malema dryf die eens almagtige wit Afrikanerman nog verder terug op die agtervoet. Die kollektiewe narsissisme binne die laer, gekoppel aan data wat gekureer word om te bevredig, nie uit die daag nie, hou die deelnemers aan samesweringsteorieë knus."

 

 

WhenSick650_240x148_crop.jpg

Jou weiering om geënt te word, stel mense bloot

Frederik de Jager
Elders gesien

"Die enigste manier om hierdie pandemie onder te kry, sodat ons almal na ’n normale lewe kan terugkeer, is dat genoeg mense ingeënt word. Elkeen wat met onbekookte wolhaarstories kom waarom hulle nie geënt wil word nie, bederf ons almal se kanse."

 

 

Covid19Hand_650_240x148_crop.jpg

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

 

 

frederik-r-van-dyk_veeltaligheid_taalbestuur_650_240x148_crop.jpg

Afrikaans uitheems? Nzimande se bedrieglike woordspeletjies

Frederik Rudolph van Dyk
Universiteitseminaar | University Seminar

"Nzimande se taktiek om inheems as begrip te verruim, laat dié heromskrewe begrip onder sy eie teenstrydighede en absurditeite inmekaar stort. Die gevaar bly wel dat Nzimande se opponente nie sal insien dat sy verruiming van die begrip ongeregverdig en onhoudbaar is nie."

 

 

Ina_fokus_240x148_crop.jpg

Ina Wolfaardt-Gräbe: ’n lewe gewy aan literatuurwetenskap en Afrikaans se hoë funksies

Melt Myburgh, Ina Wolfaardt-Gräbe
Onderhoude

"Afrikaans as onderrig- en vaktaal is beslis onder beleg. Maar so ook blykbaar basiese Afrikaansonderrig. Luister maar na die uitspraak of foutiewe woord- en sinsklem op Afrikaanse TV-programme. Of kyk na die dikwels onbeholpe vertalings van onderskrifte."

 

 

jacodeonrudie650_240x148_crop.jpg

Bygewerk! Volksblad-joernaliste ook outeurs van ’n magdom boeke

Herman le Roux
Menings

"Joernaliste van Volksblad het dalk as ’n stokperdjie of later as beroep, meer boeke geskryf as redaksielede van enige ander koerant in Suid-Afrika – of selfs in die wêreld!" Kyk na hierdie lys van skrywers en boeke.

 

 

Pieter_Wagener_650_240x148_crop.jpg

Pieter Wagener is oorlede

LitNet
Elders gesien

Pieter Wagener, ’n boorling van Fort Beaufort, is Sondag oorlede. Hy was ’n voormalige hoof van die Departement Toegepaste Wiskunde aan die Universiteit van Fort Hare.

 

 

gangstersmoetgaanwerk_prent_240x148_crop.jpg

Wanne gannie gangsters wêk soek?

Christo Meyer
SêNet-briewe

"Dieselle opportunities wat die next persoon gekry het, is vi jou oek geoffer."

 

 

denker650_240x148_crop.jpg

Sin van die lewe

Tiens
SêNet-briewe

"Wat is die sin van dit alles?"

 

 

taalmonument_gedeelte650_240x148_crop.jpg

My Afrikaanse stuiwer in die taalarmbeurs

Raed-na-Gael
SêNet-briewe

"Is Afrikaans in al sy fasette rêrig van Arabiese herkoms?"

 

 

Leefstyl

 

bertusbasson650_240x148_crop.jpg

In die sop: ’n onderhoud met Bertus Basson

Naomi Meyer, Bertus Basson
kykNET Portaal

"Declutter. Kyk na jou kostes. Fokus."

 

 

650-Malcolm-and-Marie-_240x148_crop_7.png

Malcolm & Marie: ’n filmresensie

Cliffordene Norton
Film

"Die verhouding tussen Malcolm en Marie is gekompliseerd, toksies. Die karakters is selfgesentreerd en dit maak dit moeilik om van hulle te hou. Marie se self-awareness maak van haar ’n meer simpatieke karakter. Malcolm & Marie is ’n lekker fliek, maar omdat die storielyn slegs op die twee karakters fokus, voel dit uitgerek."

 

 

notburial_filmplakkaat650_240x148_crop.jpg

This is not a burial, it is a resurrection: ’n filmresensie

Leon van Nierop
Film

"Bravo. Hierdie ragfyn streel oor die siel is ’n meesterstuk van eenvoud, aanklagte, liefde en dapperheid."

 

 

mare_of_easttown650_240x148_crop.jpg

An analysis of Mare of Easttown, crime shows and the female-led series

Jonathan Amid
Lifestyle and entertainment

"We are reminded, again and again, how we are vulnerable to forces greater than ourselves. We are exposed to dysfunction and despair. Especially in these times, not everyone gets to have the happy ending; not everyone gets to feel the sun on their back. Ever. Mare is the town of Easttown; Easttown is Mare. She can never truly leave, and they can never truly let her go."

 

 

FLF2022_240x148_crop.jpg

The Franschhoek Literary Festival is back!

LitNet
Lifestyle and entertainment

"We’re inviting you to help secure the festival’s future by becoming an official FLF Member."

 

 

JacksonAndTaylor_240x148_crop.jpg

Voorstelle ingewag vir 2021 Helgaard Steyn-beeldhouprys | Call for nominations for the 2021 Helgaard Steyn award for sculpture

LitNet
Kuns

Inskrywings vir werk wat tussen 2017 en 2020 voltooi is, word ingewag en sluit in vrystaande beelde en konstruksies, reliëfwerk en binnenshuise of opelug-installasies in enige permanente medium, en ook keramiek. | Art museums, galleries and their appointees, curators, art consultants and arts practitioners are invited to nominate artworks.

 

 

Poetry_McGreggor_240x148_crop.jpg

Persverklaring: McGregor-gedigtefees, skryfkompetisie 2021

LitNet
Feeste

Ons nooi digters om te sing oor alle gedaantes en aspekte van die liefde of die beminde. Stuur asseblief julle gedigte! Alles wat handel oor liefde, is welkom: van odes, elegieë en formele versvorm, tot vrye verse en kletsrym.

 

 

Boeke en skrywers

 

Op-die-redakteur-se-lessenaar-650_240x148_crop_7.png

Op die redakteur se lessenaar: 18–24 Junie 2021

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

 

 

Kommadagga-slypskool-1_240x148_crop_7.png

Aansoekers moet opskud vir LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede Kommadagga-slypskool

LitNet
Slypskole

Aansoeke vir LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede Kommadagga-slypskool sluit op Vrydag 2 Julie 2021 om 12:00. Voornemende aansoekers kan hier kers opsteek oor al die wonderlike dinge wat op hulle wag.

 

 

still_life_podcast_240x148_crop.jpg

Full particulars: A podcast on historical fiction – David Attwell in conversation with Zoë Wicomb and Andrew van der Vlies

David Attwell, Zoë Wicomb, Andrew van der Vlies
Books and writers

In this first episode of David Attwell's monthly podcast, Full particulars, David hosts Zoë Wicomb reading from her new novel, Still life (Umuzi, 2020) and discusses historical (meta)fiction with Andrew van der Vlies, professor of English at the University of Adelaide.

 

 

gospel_lynne_ron_240x148_crop.jpg

Podcast: The Gospel According to Wanda B Lazarus – Ron Irwin in conversation with Lynn Joffe

Ron Irwin, Lynn Joffe
Books and writers

In this interview Ron Irwin interviews author Lynn Joffe, Wanda’s creator, and discovers not only the myriad of literary references that Wanda confronts, but also the many Jewish traditions and beliefs that Wanda thumbs her nose at.

 

 

kerneelsbreytenbach650_240x148_crop.jpg

Kerneels Breytenbach (1952–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Mens leer gou dat elke boek, ongeag wat dit is, iets besonders is, en ’n spesifieke soort kreatiwiteit vereis. En dat elke skrywer ’n unieke mens is." Lees oor Kerneels Breytenbach se lewe en werk.

 

 

thulani_simayile650_240x148_crop.jpg

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Thulani Simayile

Naomi Meyer, Thulani Simayile
Books and writers

"The theme and subthemes of the book carry the challenges (obstacles, discouragement, trauma and abuse, among others) that a human being may face, and how to overcome them ..."

 

 

onverskrokke_vroue650_240x148_crop.jpg

Onverskrokke vroue. Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag deur Bettina Wyngaard: ’n resensie

Maryke Roberts
Resensies

"Op 29 word [Bettina] die jongste JCE (Justice Centre Executive) ooit van die Regshulpraad in Grahamstad. In Januarie 2007 word sy die nuwe direkteur van die Women’s Legal Centre in Kaapstad, waar haar doel is om vroue van hulle regte bewus te maak. Haar kennis van en passie vir die vrou in die samelewing kom ook in haar boeke tot uiting."

 

 

whentheycameforme650_240x148_crop.jpg

When they came for me: The hidden diary of an apartheid prisoner by John R Schlapobersky: a book review

Peter Vale
Books and writers

"Accounts of imprisonment and torture under apartheid all too readily serve narrow political ends – but this book is the exception which proves the old rule. As such, this story will need to do much heavy lifting on that never-ending South African agenda of understanding and its twin, forgiveness."

 

 

komhierdatekjousoen650_240x148_crop.jpg

Kom hier dat ek jou soen deur Griet op de Beeck: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Alles in ag genome kan ek nou verstaan hoekom die boek so gewild is."

 

 

bloodysunday650_240x148_crop.jpg

First sip: Bloody Sunday by Mignonne Breier

LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip

"The story brings good memories about Sister Aidan, because if you go to Duncan Village and ask the old ladies about Sister Aidan, everyone smiles you know, they just smile because they remember the beautiful person she was …"

 

 

Nou op Voertaal

 

3rdWaveHome_240x148_crop.jpg

COVID-19 in Gauteng "buite beheer", sê premier

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die omvang en erns van die derde vlaag hang grootliks van die doeltreffendheid van die inentingsveldtog af."

 

 

650-virus_240x148_crop.jpg

Vlak 3-inperking straks nie genoeg om derde vlaag te stuit nie

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMV) is van mening dat strenger maatreëls reeds vroeër ingestel moes gewees het om die derde vlaag in bedwang te hou. Volgens SAMV se voorsitter, Angelique Coetzee, is die jongste beperkings te min te laat. Sy sê sommige hospitale se kapasiteit word reeds tot die maksimum gerek."

 

 

China1Miljard650_240x148_crop.jpg

Met een miljard inentings gaan China dalk die eerste land sonder maskers wees!

Izak de Vries
Meningen

"Maskers, leë teaters en leë rugbystadions kan nog lank Suid-Afrika se voorland bly as die antivaksers hulle sin kry. Binnekort kan China die eerste land wees wat hulle maskers met gemak by die huis kan los. Hoe ironies."

 

 

MaskerloosInkoop650_240x148_crop.jpg

’n Bouramp, ’n natuurramp en ... maskerlose inkopies!

Milton Webber
In het nieuws

"Konstruksiewerkers sterf nadat ’n gebou inmekaar tuimel, hewige weer saai verwoesting, die lyk van die vermiste Belgiese soldaat word opgespoor en grootskaalse Covid-verligting vir België en Nederland."

 

 

poetry-international-2021-2_650_klimaat_240x148_crop_7.png

Poetry International 2021 (2): De Klimaatdichters

Ingrid Glorie
Literatuur

"Tijdens Poetry International kon het publiek kennismaken met het werk van de Klimaatdichters. En met hun zorgen over de opwarming van de aarde en over hoe je daar in een gedicht aandacht voor vraagt. Want het moet wel poëzie blijven, geen preek."

 

 

DistrikSes108_650_240x148_crop.jpg

Distrik Ses: 108 gesinne trek uiteindelik terug

Izak de Vries
Meningen

"Tussen 24 Junie en 16 Julie sal altesaam 108 gesinne genader word om die nuwe huis aan hulle te oorhandig. Die oorspronklike Distrik Ses sal nooit meer wees nie, maar binnekort sal daar weer harte klop-klop, amper soos David Kramer dit in sy liedjie beskryf."

 

 

BelgieNederlandSabien_650_240x148_crop.jpg

Persbericht: Nederlands voor beginners | Twee kortkursusse: Nederlands vir beginners

Voertaal
Over taal

Die volgende twee kortkursusse "Nederlands vir beginners" begin in September aan die Universiteit Stellenbosch. Albei kursusse word volledig aanlyn aangebied. Aan die einde van elke kursus word ’n aanlyn toets geskryf. As jy hierdie toets slaag, ontvang jy ’n sertifikaat "Nederlands vir beginners" van die kortkursusafdeling van die Universiteit Stellenbosch.

 

 

Akademies en Skole

 

Germaans_Fokus-copy_240x148_crop.jpg

Ou wyn in nuwe sakke: Die onlangse herlewing van die Germaanse kultuur op Instagram

Burgert A Senekal
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Hierdie ondersoek het op vorige kwalitatiewe verkennings van die uitbeelding van die Germane se leefwêreld op Instagram gevolg en ’n kwantitatiewe oorsig oor dié verskynsel op hierdie platform gebied."

 

 

self-driving-car-650_240x148_crop.jpg

Aantekening: Deliktuele aanspreeklikheid vir skade veroorsaak deur outonome (selfbesturende) voertuie

Johann Neethling
LitNet Akademies (Regte)

"Maksimum bedrae geld vir voertuigongelukke wat in die geval van outonome voertuie verdubbel is omdat die risiko van skade baie groter as in die geval van tradisionele voertuie kan wees indien eersgenoemde buite beheer raak en nie maklik tot stilstand gebring kan word nie."

 

 

saawk-1_240x148_crop.jpg

Kennisgewing: Oproep om referate vir die SAAWK se jaarlikse algemene simposium vir 2021

LitNet
Akademies en skole

Belangstellendes wat ’n bydrae wil lewer, word hartlik uitgenooi om voor 28 Junie ’n voorlegging te doen wat aansluit by die oorkoepelende tema (armoede in die Suid-Afrikaanse samelewing) en verwante temas/terreine.

 

 

Listen_650_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Tyd om opnuut te Listen by US

LitNet
Universiteitseminaar | University Seminar

StudentePlein het Woensdagaand ’n dokumentêre film, Listen, bekendgestel wat oor Afrikaanse studente se ervaring by Stellenbosch handel.

 

 

LA_uitnodiging_2021.png

 

 

BlokraaiEAT_240x148_crop.jpg

LitNet-blokraai: Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

Die aanleer van ’n addisionele taal behoort leerders in staat te stel om akkuraat en gepas te kommunikeer. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

 

 

BlokRaaiTaalspeletjies_240x148_crop.jpg

LitNet-blokraai: Taalspeletjies

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

Nie net is die gebruik van taalspeletjies vir die leerders nuttig nie, dit ontwikkel ook hulle waardering vir die besondersheid van die taal in plaas daarvan om te dink aan hoe moeilik die werk is. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

 

 

legofriends650_240x148_crop.jpg

Graad 4: Afrikaans Huistaal, tweedekwartaalvraestel en -memo

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Eksamenvoorbereiding is kinderspeletjies! Laai Afrikaans Huistaaltoetse en -memoranda deur Eugene van der Westhuizen hier af.

 

 

Smarties650_240x148_crop.jpg

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo – heelgetalle tot patrone

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Waarom het die Smartie-lekkerny wiskundevraestelle uitgewerk? Om nog slimmer te word en beter te vaar in sy eksamen. Laai Wilhelm du Toit se oefenvraestel en memo vir graad 5-leerders hier af.

 

 

vraestelle-nuut-650_240x148_crop_7.png

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

 

 

Nuwe skryfwerk

 

650-begrafplaas_240x148_crop_7.png

Die dood kom weer

Jerome Coetzee
Poësie

"1 170 tale en die heengaan
het geen beskrywing"

 

 

650-Kinderkamer-Canva_240x148_crop_7.png

’n Halwe lewe of ’n halwe dood

Michelle van Graan
Poësie

"’n Lewe onbegind
onontgin
onvoltooid
Uitgespuug ..."

 

 

650-Lemoen-_240x148_crop_7.png

Sproeireëntjie

Edward Jeneke
Poësie

"die troebel weer van Swartfoloos
en nartjies om my heen
weet ek hoe ’n man kan soek na troos."

 

 

650-Skoolsaal-Unsplash-_240x148_crop_7.png

The Jeppe journey

Nathan Kruger
New writing

"Walking through these halls I see
The eyes of old boys look at me
Make us proud they say
You’ll have to find your own way"

 

 

LitNet-Voertaal-Wie-is-ons.png

 



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

 

tuisblad_facebook200.gif

tuisblad_pinterest200.gif

tuisblad_twitter200.gif

tuisblad_instagram200.gif

 

 

KONTAK

mail.png[email protected]

phone.png021 886 5169

icon-facebook.pngicon-twitter.pngicon-youtube.pngicon-rss.png

nuusbriefborge.gif

© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
LitNet · 1st floor, Anglo African Building, 43 Plein Street, Stellenbosch 7600 · Stellenbosch, WC 7600 · South Africa

No comments:

Post a Comment