Tuesday, August 3, 2021

Idees vir jou volgende funksie

 

 

CO Productions Jou keuse in vermaak! 



9 Kunstenaars

Ons is die ekslusiewe tuiste vir Robbie Wessels, LEAH, Willem Botha, Franja du Plessis, André Schwartz, Reynardt Hugo, Lee Scott, Bianca le Grange en David Johnson. Maar jy kan ook enige kunstenaar van jou keuse deur ons bespreek.



4 Produksies 

Ons is ook eksklusiewe agentskap vir André Schwartz en Coenie de Villiers se Grensloos, LEAH en Lee Scott se Battle Of The Voices, LEAH en André Schwartz se Magical Musicals en Lee Scott se Adele & Bublé.

 



Robbie Wessels

Ons bied tans drie opsies afhangend van die aantal gaste by jou geleentheid. So of dit 'n klein verjaardagpartytjie is of 'n groot buitelug show - ons het 'n sakpas opsie net vir jou.



LEAH 

Sy is die ideale keuse vir jou volgende konsert of kuier. As virtuele aanbieder of saam met André Schwartz in Magical Musicals of Lee Scott in Battle of the Voices - daar is iets net vir jou.



Willem Botha

Nuwe musiek is op pad en hy is ideaal vir jou volgende kuier as sanger of aanbieder. Sy Make-Up Masterclasses is 'n treffer vir vroueoggende so die keuse is joune.


Franja du Plessis 

Nuwe musiek word binnekort vrygestel en nou kan jy Franja kry vir 'n musikale reis soos min. Natuurlik as solo-kunstenaar of saam met Ruan Josh en Juanita.

 



André Schwartz

Sy nuutste enkelsnit is uit en hy wil graag by jou kom kuier - van klein intieme konsert met klavier tot produksies soos Die Pad of Grensloos saam met Coenie en Magical Musicals saam met LEAH.


Reynardt Hugo 

Sy nuwe boek is nou landswyd beskikbaar en Reynardt is ideaal as motiveringspreker uit sy boek en sy pad met verslawing - van damesoggend tot manne-ontbyt. Inspirasie en musiek net vir jou.



Lee Scott

Sy splinternuwe produksie - Adele & Bublé met Chanie Jonker op klavier is nou beskikbaar. Natuurlik ook as aanbieder of in Battle Of The Voices saam met LEAH.


Bianca & David 

Bianca le Grange is 'n veelsydige sangeres met verskeie solo-opsies beskikbaar. Nou ook saam met manlief, David Johnson as duetpaar beskikbaar vir optredes.

 

View this email in your browser
You are receiving this email because of your relationship with CO Productions. Please reconfirm your interest in receiving emails from us. If you do not wish to receive any more emails, you can unsubscribe here.

 

This message was sent to bekkieburger777@gmail.com by info@coproductions.co.za
CO Productions - Wapadrand - Pretoria -Gauteng


Unsubscribe from all mailingsUnsubscribe | Manage Subscription | Forward Email

No comments:

Post a Comment