|   
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 865 02/09/2021  |  Krities Afrikaans
 |      
   
    | 
     
      | The
      scandalous times of a book louseAuthor: Robert Muponde
 Publisher:
      Umuzi
 ISBN:
      9781415210550
 Ah,
      you’ve arrived. Sit down, please, and make yourself comfortable. There
      may not be much dinner tonight – Father is still out of work; Mother
      can’t do anything with those stunted maize plants in the stony ground –
      but at least you are here, in Gushure Village, home to unsurpassed
      raconteurs and the Guramatunhu family, who know that telling stories
      staves off hunger. | 
 |  |      
   
    | 
 | Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Annelize
    Crosby 
 Freek Robinson, Annelize Crosby
 Onderhoude
 Wat kan positief aan grondhervorming wees? Wat
    van voedselsekerheid? En onsekerheid vir buitelandse en binnelandse
    beleggers? Freek Robinson gesels met Annelize Crosby, hoof van Grond- en
    Regsake: Agri SA. |      
   
    | 
 | Die Delta-variant en die effek op swanger vroue en op
    kinders 
 Elsabé Brits
 Seminare en essays
 "Suid-Afrika se Nasionale Instituut vir
    Oordraagbare Siektes (Nios) maak elke maand ’n verslag bekend oor die data
    van COVID-19-gevalle in kinders, dus almal onder 19 jaar. Altesaam is 10,3%
    van die positiewe gevalle in die land kinders, van wie minstens 15 000 al
    sedert die begin van die pandemie in die hospitaal opgeneem is, met 500
    sterftes." |      
   
    | 
 | Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Chase Rhys se
    Kaaps-kortverhaal oor buitengewone mense 
 Naomi Meyer, Chase Rhys
 Skole
 "Vi leerders wat wel Kaaps praat, gloe ek
    dattie ontmoeting van hul hystaal innie klaskamer ’n geleentheid bied vi
    heelheid en alignment. Ek hoep dat it hulle laat besef dat hulle tys sowel
    as op skool hul outentieke self kan wies. Vi leerders wattie tys Kaaps
    praatie, maak blootstelling aan hierdie taal hul gedagtes oep. It gie hulle
    mee geleentheid om bewus te wôd vannie diversiteit vannie Afrikaanse taal
    en allie verskillende mense wat it praat." |          
   
    | 
 | Is poverty porn eties? 
 Bettina Wyngaard
 Rubrieke
 "Die probleem daarmee is wanneer dit aan die
    groot klok gehang word. Die probleem is dat persone geïdentifiseer
    word." |      
   
    | 
 | Die noodsaak vir maatskaplike kohesie 
 Freek Robinson
 Menings
 "Een van die organisasies wat betrokke is by
    die helingsproses in die Phoenix-omgewing is die Privilege-stigting van
    Barend la Grange. Die organisasie was al by verskeie dorpe betrokke om
    vyandigheid en wrewel in te perk voordat dit tot gevaarlike uitbarsting
    kom, soos by Senekal in die Vrystaat verlede jaar. Sy benadering om
    maatskaplike kohesie te bewerkstellig, is nog die maklikste, beste, mees
    praktiese wat ek nóg teëgekom het." |      
   
    | 
 | Seen elsewhere: On the current Afghan crisis, South
    Africa and slow violence 
 Annemarié van Niekerk
 Elders gesien
 "[Rob Nixon’s Slow violence] has made me think again
    about my home country, South Africa, and the sad knowledge that the end of
    a war or of a repressive era is actually not the end of it, not at all, but
    the exact point where the slow dying starts, from where the slow violence
    works its relentless way through the physical and mental fibres of the
    people of the country, and of the land itself." |      
   
    | 
 | Elders gesien: Grens 
 Frans Calitz
 Elders gesien
 "Vir dié wat ook grens toe was. Die
    sewentigs. Die gevaar kom – oor die Kunene en Oranje, tot in ons pragtige
    land. Upington en Port Nolloth gaan eerste val. Maar pasop vir die Boer en
    sy roer. Hy moer, my broer!! Was dit egter die moeite werd?" |      
   
    | 
 | Spoke 
 Tiens
 SêNet-briewe
 "Toe ek heel klein was, het ons in ’n groot
    ou huis gebly aan die kant van die dorp, naby ’n vlei. Party nagte het die
    vloere gekraak en die koppies in die rak teen mekaar gestamp." |                          
   
    | 
 | LitNet-blokraai en -anagram oor besoedeling
    
 Estelle Kruger, Marianne Strydom
 Notas, toetse en vraestelle
 Wat is dan die naam van die gevaar waarop ons so
    bedag moet wees, die monster wat ons tot elke prys moet probeer beveg?
    Kenners sê ons moet dit met ekstra groot letters in ons bewuste graveer:
    BESOEDELING! |          
   
    | 
 | Persverklaring – ALV-kongres 2021: program 
 LitNet
 Akademies en skole
 Vanjaar se ALV-kongres vind van 15 tot 17
    September plaas. Die tema van die kongres is "Affekte, emosies,
    begeertes en/in die Afrikaanse letterkunde". Hier is die volledige
    program. |            
   
    | 
 | kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2021:
    Kortlyste bekend 
 LitNet
 Boeke en skrywers
 Die kortlyste is bekend gemaak vir vanjaar se
    kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee
    word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2020 verskyn het. Kyk onder
    andere watter LitNet-resensies is genomineer! |      
   
    | 
 | Die estetika van Lyfskap:
    ’n resensie 
 Ilse de Korte
 Resensies
 "Soos dit die erotiese betaam, is die
    seksuele ’n integrale deel van elke storie, al is dit in party verhale net
    deur die ligte aanraking van twee pinkies met die suggestie van wat gaan
    volg." |          
   
    | 
 | African library: Silence is my mother tongue by Sulaiman Addonia 
 Annie Gagiano
 Books and writers
 "Compelling and written with tenderness and
    fury, this beautiful novel will resonate in readers’ minds with its clarity
    of vision, empathy and depth of insight. It is likely to become a classic
    for its undeniable literary stature." |              
   
    | 
 | Leef jou nuwe lied deur Elsa Winckler en Sonja Goldberg: ’n onderhoud
    met die skrywers 
 Maryke Roberts, Elsa Winckler, Sonja Goldberg
 Skrywersonderhoude
 "Daar is ’n hele paar voorbeelde waar hulle
    illustreer dat mens soms net moet asemhaal en bedaar, besef jy is nog hier.
    Dis soms genoeg om in daardie genade te staan. En die ander belangrike
    boodskap is dat jy soms ook net vir ander dít kan wees: hier en gewillig om
    te luister." |      
   
    | 
 | Chanette Paul gesels oor Marilyn 
 Chanette Paul, Izak de Vries
 Skrywersonderhoude
 "Gebrekkige seksinligting, blote
    waarskuwings dat seks sonde is en dies meer, veroorsaak meer ellende as wat
    mens in ’n boek kan beskryf." |      
   
    | 
 | Cor Nortjé (1938–2020) 
 Erika Terblanche
 ATKV|LitNet-Skrywersalbum
 "Ek glo ’n mens moet jouself gedurig
    vernuwe. As ek iets aanpak en dit nie voltooi nie, is dit vir my ’n
    persoonlike nederlaag." |      
   
    | Op
    die redakteur se lessenaar |          
   
    | 
 | Verpligte COVID-19-inentings onder bespreking
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die debat oor verpligte inentings teen
    COVID-19 het opnuut opgevlam in Suid-Afrika. Dit volg nadat die
    ministeriële advieskomitee oor COVID-19 die moontlikheid van verpligte
    inentings vir werkers in spesifieke sektore die afgelope week bespreek het." |      
   
    | 
 | Regering se voorgestelde Nasionale
    Gesondheidsversekering jaag dokters uit die land 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die verslag toon ook dat gesondheidswerkers
    meen dat die regering hom eerder daarop moet toespits om die huidige
    openbaregesondheidstelsel te verbeter en dat samewerking met die privaat
    sektor aangemoedig moet word eerder as wat die regering poog om die
    gesondheidsektor te sentraliseer en te beheer." |      
   
    | 
 | Nederlandse politieke partye steeds haaks oor
    samewerking 
 Milton Webber
 In het nieuws
 "Die twee regse koalisievennote hou voet by
    stuk dat hulle hoegenaamd nie met die linkse partye in ’n koalisie gaan
    saamwerk nie. Ook is ’n ystervretende bakterie in die Kanaal van Gent in
    België na Terneuzen in Nederland ontdek; die bakterie kan dwarsdeur yster
    en selfs staal vreet." |      
   
    | 
 | Platsak ANC is in ’n finansiële verknorsing
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Suid-Afrika se regerende party, die ANC,
    bevind hom op die vooraand van die munisipale verkiesings in ’n yslike
    finansiële verknorsing. Daar is nie meer geld in die bank om sy werknemers
    se salarisse te betaal nie en die party se ondersteuners word nou gevra om
    die party van finansiële ondergang te red." |      
   
    | 
 | Penelope Curling: "Wie kijkt er om naar de
    hulpverleners?" 
 Ingrid Glorie
 Actueel
 "Aardbevingen, een staatsgreep, revoluties.
    Penelope Curling heeft het als psycholoog in dienst van de Verenigde Naties
    allemaal meegemaakt. Nu woont ze in Den Haag. In haar uiterst boeiende
    memoires 3 earthquakes, 1
    coup d’état and a handful of revolutions vertelt ze over de
    tijd dat ze voor de VN de hele wereld over vloog. En hoe ze bij haar werk
    geïnspireerd werd door haar jeugd in Zuid-Afrika." |      
   
    | 
 | Persbericht: Online uitreiking PC Hooft-prijs 2021
    aan Alfred Schaffer op 9 september 
 Voertaal
 Literatuur
 Alfred Schaffer (1973) ontvangt op donderdag 9
    september online de PC Hooft-prijs 2021 voor poëzie uit handen van
    bestuursvoorzitter Maaike Meijer. Via Literatuurmuseum.nl is vanaf 20.00
    uur een afwisselend programma te volgen dat wordt gepresenteerd door
    schrijver en performer Babs Gons. Schaffer komt zelf uitgebreid aan het
    woord.  |            
   
    | 
 | Woordfees-TV 2021: ’n onderhoud met Saartjie Botha
    
 Naomi Meyer, Saartjie Botha
 Onderhoude
 "Ons hoop dat mense wat nog nooit by ’n fees
    was nie, iets van die ervaring van by ’n fees wees, op die TV sal
    beleef." Saartjie Botha oor vanjaar se Toyota US Woordfees wat op die
    TV uitgesaai sal word. |          
   
    | 
 | Revelations oppie pot 
 Veronique Jephtas
 Drama
 In Veronique Jephtas se Revelations oppie pot is
    Hein Poole in die rol van ’n jongman wat verduidelik waarom sy vriend Kaffe
    al die bier omgeskop het. Lee-Ann van Rooi het die regie behartig. Hierdie
    produksie is deel van Stemme,
    LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK. |                      
   
    | 
 | Aardklop 2021-persverklaring: Opwipfees, 28 September
    tot 3 Oktober 
 LitNet
 Aardklop
 ’n Mini-Aardklop, wat ’n verskeidenheid van
    drama, musiek, films, gesprekke, kursusse en visuele kuns insluit, word van
    28 September tot 3 Oktober by verskillende plekke en teaters in Pretoria
    aangebied: Atterbury Teater, die Voortrekkermonument en Afrikaanse Hoër
    Seunskool. |      
   
    | 
 | Persvrystelling: Nico Botha se aanstelling as voorsitter
    van die Kommissie van Khoi-San-sake 
 LitNet
 Die Afrikaanse Taalraad-portaal
 Die aanstelling, ingevolge die Wet op
    Tradisionele en Khoi-San-leierskap, sal ondersoek instel na die formele
    erkenning van Khoi-San-gemeenskappe en tradisionele of verkose leiers.
    Hierdie stap is van historiese belang vir Khoi- en San-gemeenskappe, mense
    wat oor die algemeen Afrikaanssprekend is, en skep nuwe geleenthede vir ’n
    opbloei van taal en kultuur. |        
   
    | 
 | Baardman 
 Perlin Manewil
 Poësie
 "So ’n man is depressief.
 Hulle het dit glo iewers gehoor.
 Waarom juis hierdie konnotasie?"
 |      
   
    | 
 | Die ballerina se naam 
 Danielle Leonhardt
 Poësie
 "Is daar nog steeds ’n ballerina wat agter
    in my keel dans En my roep om haar te kry
 En as ek miskien aanhou probeer
 Sal sy weet ek wil soos sy lyk, al vat dit alles in my"
 |      
   
    | 
 | Tot my silwer wit word 
 Von Villon
 Poësie
 "Voor die suidewind hemelwater bring, waarvan skraal wilgers drink,
 om gesond en vet te bot."
 |        
   
    | 
 | LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
    
 LitNet
 Als oor LitNet
 LitNet wil jou as leser die versekering gee dat
    ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring
    is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are
    committed to protecting your personal information held by us. |            
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |        | 
No comments:
Post a Comment