Monday, October 4, 2021

AKTV-Woordveertjies 2021: Hier is ons wenners!

 

 

ATKV-WOORDVEERTJIEWENNERS VIR 2021

Hartlik geluk aan ons skrywers, illustreerders en uitgewers vir jul harde werk.
Dit wil gedoen wees!

 

Die wenners is:

Voorleeskategorie
Graad RR en graad 1

Magriet die stadshoender illustrasies deur Linki Brand

 
Selfleeskategorie
Graad 2 en graad 3

Keegan & Samier: Die sokker-fiasko deur André Trantraal

 
Selfleeskategorie
Graad 8 tot graad 10
Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen
 
Liefdesroman
Kanaän deur Sophia Kapp
 
Romanses
Liefste rooikop deur Elize Davies

 

 

Volg ons op sosiale media

Facebook

Twitter

Instagram

No comments:

Post a Comment