| 
   
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 871 15/10/2021  |  Krities Afrikaans
 |      
   
    | 
     
      | Wayfarers’
      hymns Author: Zakes Mda
 Publisher: Penguin
      Random House South Africa
 ISBN:
      9781415210826
 Infused
      with rhythm and melody, Zakes Mda’s new novel invites you to travel from
      Lesotho’s Mountain Kingdom to the City of Gold through the history of
      famo. Famo music was born in the drinking dens of migrant mineworkers in
      Lesotho, where the men would sing to unwind after work, accompanied by
      the accordion, a drum and sometimes a bass. | 
 |  |      
   
    | 
 | Studio SASNEV | Nederlands oor grense heen
    
 Izak de Vries
 SASNEV
 In hierdie openhartige gesprek tussen Eureka
    Barnard en Kabous Meiring vertel Barnard hoe ons die pyn van die verlede
    moet erken, maar ook die geleenthede moet aangryp om van mekaar te leer. |      
   
    | 
 | Kortfilm | Wat
    betekent Nederlands voor mij? 
 Voertaal
 SASNEV
 Studio SASNEV en Voertaal het verskeie mense met
    ’n versoek genader. Ons wou weet hoe hulle sou reageer op die vraag:
    "Wat beteken Nederlands vir my?" Die kortfilm is nou beskikbaar.
    Luister na die antwoorde van mense soos Stef Bos, Adriaan van Dis, Tom
    Lanoye, Abraham H de Vries, Karin Brynard en Daniel Hugo. |      
   
    | 
 | Studio SASNEV | Taal en identiteit 
 Izak de Vries
 SASNEV
 "Die antwoorde is verrassend – van
    Nederlandse restante in Oranjerivierafrikaans en Kaaps tot die nuansering
    van Suid-Afrikaanse taalgesprekke wanneer ons kyk hoe Nederlands met ander
    tale omgaan." |      
   
    | 
 | PEN-gesprek | Nuanse, uitdrukkingsvryheid en ruimte
    vir diverse menings 
 Catrina Wessels
 Literatuur
 "Luister na hierdie gesprek oor hedendaagse
    uitdagings vir skrywers aan die hand van werklike voorbeelde. Onderwerpe
    sluit in sogenaamde cancel
    culture, die toenemende gebruik van 'sensitivity readers', die
    rol van sosiale media en die fragiliteit van pers- en
    uitdrukkingsvryheid." |      
   
    | 
 | Studio SASNEV | Daniel Hugo, brugbouer tussen
    Nederlands en Afrikaans 
 Izak de Vries
 SASNEV
 "Daniel Hugo het reeds meer as 50 boeke uit
    Nederlands vertaal. Karin Benjamin het hom op Saterdag 9 Oktober gevra
    waarom dit nodig is om Nederlandse tekste te vertaal en wat die uitdagings
    is wat hy tydens sy vertalings in ag moet neem." Kyk na die gesprek. |      
   
    | 
 | Studio SASNEV | Ontmoet die professore
    
 Izak de Vries
 SASNEV
 "Kabous Meiring het op Saterdag 9 Oktober
    2021 met Dorothea van Zyl en Wium van Zyl gesels oor hulle bydrae tot die
    bevordering van Nederlands in Suid-Afrika en Afrikaans in die Lae
    Lande." Luister na die gesprek. |      
   
    | 
 | Studio SASNEV | Welkom aan die Kaapse digters
    
 Izak de Vries
 SASNEV
 "Waarom verkies sommige digters om Kaaps as
    draer van hulle boodskap te gebruik? Karin Benjamin het die vraag aan die
    woordkunstenaars Blaq Pearl, Churchil Naudé en Jitsvinger gestel." Kyk
    na die gesprek. |              
   
    | 
 | Vra die veearts: My nege weke oue rottweiler-tefie
    het katgriep 
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Frans skryf: "Sy is baie pap en wil glad nie
    eet nie. Sy drink gelukkig baie water en ons sit ook glukose in die water.
    Het haar vanoggend ProNutro met glukosewater gegee en sy het dit
    gedrink." Lees Marianne se antwoord. |      
   
    | 
 | Belgiese Broos maak Bafana minder broos
    
 Heindrich Wyngaard
 Nuusvinke
 "Soos wat sake nou staan, is daar genoeg
    rede om ten minste weer hóóp te mag hê dat 1996 weer ’n moontlikheid is –
    en dit is alles te danke aan die doelgerigte Belg met die misleidende van
    Broos." |      
   
    | 
 | Slawerny in die kerk, misdaad uit die tronk en ’n gay
    monarg? 
 Milton Webber
 In het nieuws
 "Volgens die Nederlandse kabinet hoef
    kroonprinses Amalia nie afstand te doen van die troon selfs al wil sy
    liewer met ’n vrou trou nie. Navorsing gaan gedoen word oor die rol van die
    kerk en Nederland se slawernyverlede. Een van die advokate van die misdaadbaas
    Ridouan Taghi is in hegtenis geneem." |      
   
    | 
 | Politieke partye looi mekaar voor verkiesing
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Terwyl die groter partye soos die ANC, DA,
    EFF, Vryheidsfront Plus en IVP alles in die stryd werp om hulle steun onder
    die kiesers te vergroot, hoop kleiner partye en onafhanklike kandidate om
    vanjaar groter partye se magsgreep op plaaslike vlak te breek." |      
   
    | 
 | DA betoog by Minister se kantoor oor Afrikaans
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Volgens die DA en verskeie taalkenners is
    Nzimande se definisie van 'inheems' onwetenskaplik. Dit is ook in stryd met
    die onlangse uitspraak deur die Konstitusionele Hof oor Afrikaans by
    Unisa." |          
   
    | 
 | Press release: European Film Festival 2021 | Free of
    Charge | Booking is now open 
 Voertaal
 Film
 The films on show will present, through the
    lenses of European filmmakers, a snapshot of experiences of re-establishing
    oneself after sometimes traumatic and possibly cathartic experiences. They
    deal with journeys that include organic growth, transition, and processes
    of self-discovery. Many include a healthy dose of humour, bringing some
    possibly much-needed laughter into our lives. |                    
   
    | 
 | Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Leopold
    Scholtz 
 Freek Robinson, Leopold Scholtz
 Onderhoude
 Angela Merkel het ’n paar enorme skoene uitgeskop
    vir haar opvolger om te vul. Freek Robinson vra vir Leopold Scholtz uit oor
    Merkel se nalatenskap, die moontlike koalisie wat tans in Duitsland aan die
    vorm is en wat die impak daarvan vir Suid-Afrika is. |      
   
    | 
 | Barakat-program:
    Eis jou moedertaal terug 
 Hein Willemse, Michael Jonas, Tasneem Chilwan, Mogamat Kamedien, Fatima
    Allie, Robyn van de Rhede
 Onderhoude
 Skryf jonger mense nog Arabiese Afrikaans? In die
    LitNet-insetsel gesels Robyn van de Rhede met Tasneem Chilwan, die tweede
    naaswenner van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se Arabiese
    Afrikaans-kompetisie (2020). Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse
    Taalraad (ATR) en LitNet, bied maandeliks die Barakat-program aan. |      
   
    | 
 | Gedagtes van ’n bardolator oor Shakespeare,
    vroue en Afrikaans 
 Danie Stander, Melt Myburgh
 Onderhoude
 "Sommige van Shakespeare se toneelstukke was
    so besaai met gekruide taal dat daar in 1606 deur die Engelse regering ’n
    sensuurwet teen onder meer obsene taalgebruik (Act to Restrain the Abuses
    of Players) in dramas ingestel is." Danie Stander deel gedagtes oor
    William Shakespeare en die Afrikaanse vertalings van sy dramas. |      
   
    | 
 | Wat’s in ’n naam? 
 Christi van der Westhuizen, Ronelle Carolissen
 Menings
 Die Kaapstadse Burgemeesterskomiteelid JP Smith
    het sy onlangse weiering om ’n swart persoon se naam te probeer uitspreek,
    geregverdig deur die naam as bestaande uit "te veel klinkers in
    ongemaklike posisies" te bestempel. Christi van der Westhuizen gesels
    met Ronelle Carolissen oor hoekom mense soos Smith ’n groot fout maak. |      
   
    | 
 | Is dit tyd om cancel culture te kanselleer?
    
 Bettina Wyngaard
 Rubrieke
 "Waar word die streep getrek? Rock Hudson
    moes sy seksualiteit verberg, want as hy destyds uitgekom het as gay, sou
    hy gekanselleer word. Vandag verloor mense hul werk as hulle
    anti-gay-sentimente uitspreek. Is cancel culture dan soos ’n wind wat vandag
    hierdie kant toe waai, en môre elders?" |      
   
    | 
 | Waar’s my bril? 
 Nini Bennett
 Rubrieke
 "Toe kom die e-posse. Subtiel: Kan jy
    asseblief kyk na paragraaf sus of reël so, tikfoutjie? Ek sukkel al hoe
    meer om te grimeer. Hoe doen vroue dit? Jy kan tog nie ’n bril opsit as jy
    eyeliner aanwend nie." |      
   
    | 
 | Freda die sigeunerin 
 Deborah Steinmair
 Rubrieke
 "In die dae toe joga, karate en meditasie
    nog as duiwels beskou is, het sy haar verdiep in Oosterse filosofie, die
    diereriem bestudeer en die tarot gelees. Sy het astraal gereis en drome
    uitgelê. Sy was lief vir wierook, kerse, kristalle – alles wat my ma (destyds)
    as New Age en boos bestempel het." |                
   
    | 
 | Toyota US Woordfees 2021 | Die poet, wie’s hy? 
 Jo-Ann Floris
 Toyota US Woordfees
 "Small, waar hy van ver anderkant die wolke
    loer, se tone moes behoorlik krul wanneer die manne lostrek met hul snare,
    selfgemaakte shakers, banjo’s en akoestiese instrumente." |          
   
    | 
 | Toyota US Woordfees 2021 | Ferine and Ferase 
 Diane de Beer
 Toyota US Woordfees
 "And if anyone tells you it is not about the
    detail, ignore that. The work that has gone into every second and scene of Ferine and Ferase contributes
    to a theatrical experience that reels you in and bowls you over." |      
   
    | 
 | Toyota US Woordfees 2021 | Filosofiekafee 
 Jan-Jan Joubert
 Toyota US Woordfees
 "Dit is die twintigste jaar dat die
    filosofiekafee by die Woordfees aangebied word, en nooit weer loop ek dit
    mis nie. Hierdie filosowe is slim, pittig, verstaanbaar en toeganklik – ’n
    vrolike spul!" |                                        
   
    | 
 | Help! My dorp hou ’n kunstefees! deur Koos Kombuis: ’n resensie 
 Jean Meiring
 Resensies
 "Help!
    My dorp hou ’n kunstefees! is snaaks – maar dun. In ’n sin is
    dit ’n enkele grap wat Kombuis in etlike verskillende gedaantes oorvertel.
    Maar, dit ís snaaks, soms – in die stilligheid van jou binnekamer – raserig
    snaaks." |          
   
    | 
 | Kiekies van Kommadagga 2021 
 LitNet
 Slypskole
 Kyk hier na foto’s van LitNet en die Jakes Gerwel
    Stigting se tweede Kommadagga-slypskool wat op 5 Oktober 2021 by die
    Paulet-skrywershuis in Somerset-Oos afgeskop het. |      
   
    | 
 | Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September
    2021 
 PEN Afrikaans
 PEN Afrikaans
 Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse
    resensies wat in September 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar
    is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die
    radio of TV uitgesaai is. |          
   
    | Op
    die redakteur se lessenaar |          
   
    | 
 | Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, statistiek, deel
    1 
 LitNet
 Notas, toetse en vraestelle
 In hierdie video, deel 1 van 2, verduidelik
    Lee-Ann West datahantering en statistieke vir graad 11-leerders. Sy praat
    oor variasiewaarde, mediaan, omvang en verskil en hoe mens data kan
    ontleed. |      
   
    | 
 | Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, statistiek, deel
    2 
 LitNet
 Notas, toetse en vraestelle
 In hierdie video verduidelik Lee-Ann West verder
    nadat sy in die eerste video oor die 5-getal-opsomming gepraat het. Nou
    praat sy oor getalverspreiding en hoe om data nog beter te verstaan. |                
   
    | 
 | Josephina 
 Ferdi Wheeler
 Poësie
 "Van swyende gedienstigheid, tot flitsende oë en felle bitsigheid,
 bars en breek uit haar hart
 ’n verwese bitterheid"
 |      
   
    | 
 | Teenage survival 
 Rochelle Sekels
 New writing
 "Since day one, I had only oneAnd I guess it was better than having none
 But as the years went by,
 He left just like the rest"
 |        
   
    | 
 | LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
    
 LitNet
 Als oor LitNet
 LitNet wil jou as leser die versekering gee dat
    ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring
    is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are
    committed to protecting your personal information held by us. |              
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |          | 
No comments:
Post a Comment