Tuesday, November 2, 2021

LitNet: Jou fees van skrywers

 

Can’t see this mail? Click here to view it online

 

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 873

29/10/2021


  Krities Afrikaans

 

LitNet: Jou fees van skrywers

 

Fresh off the press

Prisoners of the past


Author: Steven Friedman
Publisher: Wits University Press
ISBN: 9781776146840

South Africa’s democracy is often seen as a story of bright beginnings gone astray, a pattern said to be common in Africa. The negotiated settlement of 1994, it is claimed, ended racial domination and created the foundation for a prosperous democracy – but then greedy politicians betrayed the promise of a new society. In Prisoners of the past Steven Friedman astutely argues that this misreads the nature of contemporary South Africa.

 

Boeke en skrywers

 

Annemarié van Niekerk se reis na SA se moorddadige hart

Annemarié van Niekerk, Melt Myburgh
Skrywersonderhoude

"Die boek is ’n aangrypende, ontstellende verkenning van die oorsake en omvang van die enorme geweld wat in Suid-Afrika aan die orde van die dag is, en Van Niekerk bou die narratief rondom plaasmoorde wat op Ida in die Oos-Kaap plaasgevind het." – Melt Myburgh in gesprek met Annemarié van Niekerk oor Om het hart terug te brengen.

 

 

Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)

Danie Marais
Boeke en skrywers

"Met hierdie huldigingsrede, Alfred, bedank ek jou innig vir die rol wat jy in ons groter, geamputeerde, wanfunksionele taalfamilie speel; vir die oop gemoed en deernis wat jy nog altyd teenoor soveel mense en ’n wye verskeidenheid van poësie openbaar het ..."

 

 

Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig

Izak de Vries
Feeste

"Die wetenskap het digters nodig, aldus ’n wêreldleier in klimatologie. Dit was maar een klein juweeltjie tydens die Tuin van Digters op Wellington. Afrikaanse digkuns en die diversiteit daarvan is in die mooi tuin van die Breytenbach Sentrum gevier."

 

 

PJ Philander-huldiging, Tuin van Digters 2021: ’n Oorsig

Naomi Meyer, Steward van Wyk
Boeke en skrywers

’n Gesprek rondom PJ Philander se lewe en skryfwerk het op Saterdagmiddag 23 Oktober 2021 by die Tuin van Digters plaasgevind. Hier is ’n oorsig van die geleentheid. Kyk ook na ’n video oor Philander wat daartydens vertoon is.

 

 

Richmond’s BookBedonnerd: An interview with Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David
Books and writers

"No tickets needed! All our talks are FREE. We believe our festivalgoers have to travel so far to join us, how can we saddle them with yet another cost."

 

 

Afterlives by Abdulrazak Gurnah: book discussion

Annie Gagiano
Books and writers

"It is a pleasure and a lucky chance to have chosen Gurnah’s latest novel as the topic of this entry’s profile days before his selection as a winner of the Nobel Prize for Literature was announced. ... As an aesthetic achievement, it roundly confirms Gurnah’s worthiness as the world’s – and our continent’s – latest recipient of literature’s highest accolade."

 

 

Future tense – reflections on my troubled land by Tony Leon: reader impression

Barend van der Merwe
Books and writers

"This concludes what was for me a quite enjoyable book, one which is an important addition to the literature on South African politics, and of which the main subject of importance is Leon’s exposé of the internal DA politics."

 

 

Mary Anning’s grewsome beasts by Deshan Tennekoon: reader impression

Irene Schoonwinkel
Books and writers

"This teaches and encourages the youth of today not only to believe or trust someone because they are a person they love or respect, but also to remain curious and question things for themselves."

 

 

Die uitsonderings

Crito
Blogs

"Kan ons die wetenskap vertrou in die tyd van die gloeiende resensie? Ek is nogal au fait met somme en het die afgelope weke, toe daar weinig wetenswaardig gebeur het op die koerante se boekeblaaie, probeer vasstel hoeveel negatiewe resensies daar die afgelope twee jaar oor Afrikaanse boeke gepubliseer is."

 

 

Obituary: Peter Wilhelm

Mike Nicol
Books and writers

"He was a sardonic man, his expression one of wry amusement. He was exceptionally kind and gentle."

 

 

Book launch: The changing face of colonial education in Africa

LitNet
Books and writers

The changing face of colonial education in Africa by Peter Kallaway offers a detailed and nuanced perspective of colonial history. You are invited to the online launch of this publication on 3 November 2021.

 

 

Press release: Open Book Festival 2021 returns with new podcast series

LitNet
Books and writers

Open Book Festival returns with an eight-part podcast series celebrating just some of the works of literature to come out of SA this year. The series will run from 8 to 24 November 2021.

 

 

Op die redakteur se lessenaar

 

Op die redakteur se lessenaar: 22 tot 29 Oktober 2021

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

 

 

Nou op Voertaal

 

In vertaling verlore? In vertaling gevind?

Izak de Vries
Literatuur

"Verskeie gesprekke by die tiende Tuin van Digters het gehandel oor die wisselwerking tussen tale wat meer behels as ’n vertaling van woorde – dit behels dikwels ook die oordrag van kulturele kennis na ’n ander groep. In ’n gedig is dit soms ekstra moeilik."

 

 

Vertaling en dinamiek tussen ’n Afrikaanse en Engelse debuutroman

Willem de Vries
Literatuur

Peter Bergsma (vertaler van vele werke van JM Coetzee in Nederlands) het vir die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam se skrywersgespreksreeks Boeken uit het Huis met skrywer PP Fourie (’n Hart is so groot soos ’n vuis) en die vertaler Marius Swart gesels. Die onderhoud, een van verskeie in die reeks waarin Afrikaanse skrywers se werk aan ’n groter publiek bekend stel word, is op die Zuid-Afrikahuis se YouTube-kanaal beskikbaar.

 

 

Zuid-Afrikahuis-bespreking: Kaaps baan weg vir gelyke hantering van alle Afrikaanse variëteite danksy komende woordeboek

Willem de Vries
Zuid-Afrikahuis

Die eerste woordeboek vir Kaaps, ’n projek waaroor wyd berig word, is onlangs in ’n paneelbespreking van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam verken en die klem is ook geplaas op die verskuiwende dinamika van verskillende variante van Afrikaans. Die gesprek, asook verskeie skrywersonderhoude en simposia, is op die amptelike YouTube-kanaal van die Zuid-Afrikahuis terug te kyk.

 

 

Stem verantwoordelik, vra Ramaphosa

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaners gaan komende Maandag, op 1 November, na die stembus om hul plaaslike verteenwoordigers te kies. Ramaphosa sê uiteindelik gaan elke verkiesing oor vertroue."

 

 

Bernard Haitink is oorlede – en nog nuus uit die Lae Lande

Milton Webber
In het nieuws

"Die Nederlandse dirigent Bernard Haitink is oorlede. In ander nuus: ’n navorsingsprojek oor gravitasiekolke, ’n man met ’n kapmes was aggressief teenoor medereisigers op ’n trein, nuwe inperkings spesifiek vir mense wat nie ingeënt is nie, plastiek word uit die see verwyder en die polisie in Rotterdam het verlede Donderdag 75 sokkerondersteuners in hegtenis geneem."

 

 

Krieket SA se kniebuigbesluit jaag talle die harnas in

Jean Oosthuizen
In het nieuws

Lees ook Quinton de Kock se kant van die saak (uitgereik via Krieket Suid-Afrika (KSA)).

 

 

Vra die veearts | My yorkies is vreeslik vol fiemies

Marianne Lomberg
Mens en dier

Joan skryf: "My yorkies is vreeslik vol fiemies. Sal graag wil weet of dit nie beter is om na ’n rou dieet oor te skakel nie? Sal rou vleis nie wurms veroorsaak nie?" Lees Marianne se antwoord.

 

 

Persbericht: Constantijn Huygens-prijs 2021 voor Peter Verhelst

Voertaal
Literatuur

De Constantijn Huygens-prijs 2021, een van de vijf Haagse literatuurprijzen, is toegekend aan de dichter/schrijver Peter Verhelst.

 

 

Poëzieavond (online): Antjie Krog en de Klimaatdichters

Voertaal
Kalender

Een online poëzieavond met Antjie Krog en de Klimaatdichters Moya De Feyter en Saskia Stehouwer.

 

 

Menings

 

Quinton de Kock se ondersteuners wys hy én Krieket SA is verkeerd

Izak de Vries
Menings

"As ’n mens die sosiale media gevolg het, sou ek dink dat De Kock nou op sy knie moet gaan, sy vuis moet lig en in Afrikaans skryf: Ek is jammer oor my ondersteuners se reaksie, hulle het my gewys dat #blacklivesmatter nodig is."

 

 

John Steenhuisen, stemwerwer teen die DA

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Val ’n shock jock ’n swart vrou aan wanneer sy oor haar geleefde ervaring van rassisme praat? Pleks van leierskap toon, kom ons por hom aan met nog meer skietgoed."

 

 

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Bernard Swanepoel

Freek Robinson, Bernard Swanepoel
Onderhoude

Ekonomie, energie en mynbou: gister, vandag en môre. Freek Robinson gesels met Bernard Swanepoel, voorsitter van die Joburg Indaba (die jaarlikse mynboubedryfkonferensie).

 

 

Baldwin is tog aanspreeklik vir Hutchins se dood

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Daar is nog baie vrae oor hoe Halyna Hutchins gesterf het, en presies wat op 21 Oktober op die Rust-filmstel gebeur het."

 

 

In memoriam: Arnold S de Beer

Herman Wasserman
In memoriam

"Arrie de Beer se nalatenskap op die vakgebied sowel as sy invloed op die lewens en loopbane van vele mense regoor die wêreld sal nog lank na sy dood bly voortbestaan."

 

 

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

 

 

Akademies en Skole

 

"Forgive for you can afford it": Emily Hobhouse by die onthulling van die Vrouemonument

Piet Strauss
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Emily Hobhouse se plek onder Afrikaners was so gevestig dat sy saam met Afrikanerleiers by die Vrouemonument begrawe is – ’n groot eer wat Afrikaners aan haar as ’n buitestander wou bewys."

 

 

Vermengde leer in die Afrikaans Huistaal-klaskamer: onderrigbenaderings en leertegnologie in harmonie

Ria Taylor, Michele van der Merwe
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Hierdie tydperk van afstandonderrig het ook mettertyd in ’n tydperk van hibriede leer (’n variasie op vermengde leer) verander, want onderwysers het terselfdertyd aangesig tot aangesig en virtueel leerders onderrig."

 

 

Virtuele boekbekendstelling: Die Afrikaanse woordelys en spelreëls se eerste honderd jaar deur Christo van Rensburg

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Afrikaanse woordelys en spelreëls se eerste honderd jaar word op 2 November 2021 bekendgestel. Hier is nog inligting oor die geleentheid.

 

 

Wiskundeverrykingsartikel: Die momentvoortbringende funksie as voorbeeld van ’n genererende funksie

Pieta van Deventer
Notas, toetse en vraestelle

Wie was Daniel Bernoulli? Lees hierdie artikel om meer van sy wiskundige ontdekkings uit te vind.

 

 

Wiskunde met LitNet-video: Graad 5, woordsomme

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy ’n graad 5-leerder wat binnekort eksamen skryf en wonder hoe om woordsomme aan te pak? Lee-Ann West verduidelik in hierdie video hoe mens mooi moet lees wat die vraag is, hoe om te bepaal wat jou getalsin is en hoe om dit dan op te los. Daar sal nog agterna tyd wees om in te kleur! Kyk hierdie video om jou lewe makliker te maak.

 

 

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort jou laaste Geskiedenisvraestel van die jaar? Hierdie vraestel, opgestel deur Jacques Horne, sal jou met jou voorbereiding kan help!

 

 

Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort jou laaste Geografievraestel van die jaar? Hierdie gratis vraestel, opgestel deur Jacques Horne, sal jou met jou voorbereiding kan help!

 

 

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

 

 

Leefstyl

 

"Ek glo nie dat ons land se toekoms kleurblind is nie" – Jerome Rex oor musiek en die Suidoosterfees-inryteater (2–8 November 2021)

Jerome Rex, Izak de Vries
Suidoosterfees

"Die liedjiemakers is ’n baie opwindende produksie – kyk net wie tree almal daar op! Elke naam op die plakkaat is ’n talent wat ’n konsert op hul eie kan dra. Nou wat nog as jy hulle almal saambring op een verhoog! Moet dit nie misloop nie!"

 

 

"Lag is die beste medisyne" – Shimmy Isaacs oor die Suidoosterfees-inryteater (2–8 November 2021)

Shimmy Isaacs, Izak de Vries
Suidoosterfees

"Daar is baie talent in die land. En binnekort sal die land kennis neem van wie hulle is op ons se live show."

 

 

"Skep jou eie geleenthede" – Frazer Barry oor skeppende werk en die Suidoosterfees-inryteater (2–8 November 2021)

Frazer Barry, Izak de Vries
Suidoosterfees

"Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus en is ’n getuigskrif van ons Suid-Afrikaanse musikale landskap en kultuurskat."

 

 

"Ek het een joke op die internet vertel" – Wynand Kotze oor die Suidoosterfees-inryteater (2–8 November 2021)

Wynand Kotze, Izak de Vries
Suidoosterfees

"Ek dink die lewe bied vir jou daagliks ’n grap of twee op ’n goue kommin skinkbord."

 

 

"Uithouvermoë en veelsydigheid" – Natasha van der Merwe oor kunstenaarwees en die Suidoosterfees-inryteater (2–8 November 2021)

Natasha van der Merwe, Izak de Vries
Suidoosterfees

"Dis ’n groot voorreg om die land te kan blootstel aan die ongelooflike skryftalent van ons liedjieskrywers."

 

 

Toyota US Woordfees | Dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan

Willem Bester
Toyota US Woordfees

"Die meer filmiese benadering, eerder as om net staties te fotografeer, beteken dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan."

 

 

Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs: Adam Small het geskryf om ons te laat dink

Jo-Ann Floris
Toyota US Woordfees

"Ja, Adam Small het hierdie storie in die 1970’s geskryf toe gedwonge verskuiwings nog ’n oop wond was – maar is dit nou beter? Vir baie mense, nee."

 

 

Humor is wat ons deurdra: ’n resensie van Pieter-Dirk Uys se Lockup/Lockdown

Maryke Roberts
Teater

"Toe hy sê dat mense aanvanklik vertel is jy sal dalk nie eers weet as jy die virus het nie, maar dat jy ander kan aansteek, vergelyk hy dit met die virus van apartheid. 'En voor ons weet, is daar 46 jaar van apartheid!'"

 

 

Persverklaring: Volume by die fort

LitNet
Musiek

Die Heuwels Fantasties, Early B, Coenie de Villiers en Refentse is Sondag 31 Oktober by Fort Schanskop neffens die Voortrekkermonument.

 

 

Persverklaring: Webinaar ondersoek impak van COVID-19 op kunste in SA

LitNet
KKNK

Skielik is die ligte af, gelei deur kliniese sielkundige en psigoanalitiese terapeut Melody Pick, plaas die soeklig op die impak van die COVID-19-pandemie op die kunste in Suid-Afrika. COVID-19 het ’n negatiewe sosio-ekonomiese én sielkundige impak op die land gehad, met die kunste wat die hardste getref is sedert die eerste inperking in Maart 2020.

 

 

Persverklaring: Jodi Jantjies, sangeres en liedjieskryfster van Mitchells Plain, stel haar album bekend

LitNet
Musiek

Hierdie album gee mense die geleentheid om Jodi as ’n solokunstenaar te leer ken met haar diep en sielvolle musiek, met invloede van jazz, soul, alternatiewe klanke en met ’n bietjie Pinkster tussenin.

 

 

Persverklaring: Jong talent en groot passie is gekies vir die kollig

LitNet
ATKV-Portaal

Die ATKV het vanjaar die teatergrense verskuif met sy DigiToneelkompetisie deurdat die top-10-finaliste hulle buiging gemaak het in ons eie nuutvervaardigde realiteitsreeks vir Via, Gekies vir die kollig, op DStv-kanaal 147.

 

 

Nuwe skryfwerk

 

As die wind net draai

Johannes van der Merwe
Poësie

"As die wind net draai
sal die vis begin byt –
sal die kwaad hier uit
sal alles weer ’n plesier wees"

 

 

famous vuiste

Neo Mehlomakulu
Poësie

"ek kan amper ’n song maak
met al die houe wat hy naweke
soos candyfloss uitdeel"

 

 

Die proefleser

Christo Meyer
Fiksie

"Hoe durf hy? Ken hy my agtergrond? Ek was vir baie jare ’n taalonderwyser. Dis op aandrang van ’n goeie vriend in die uitgewersbedryf dat ek my op proeflees begin toespits het. Sommige mense is nou maar eenmaal net ondankbaar en klaar. Hy is natuurlik ontevrede oor ek sy werk so skerp gekritiseer het."

 

 

Privaatheidskennisgewing

 

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

 

 

 

 

 

 



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

 

 

 

 

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169

© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
LitNet · Jan Cats Building, Andringa Street · Stellenbosch, WC 7600 · South Africa

No comments:

Post a Comment