Wednesday, April 20, 2022

LitNet: Die ander kant

 


 

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 895

14/04/2022


  Krities Afrikaans

 

LitNet: Die ander kant

 

Pasverskyn

Kosbaar


Skrywer: Elmarie Barry
Uitgewer: Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781432311360

Kosbaar is Elmarie Berry se eerste kookboek, hoewel sy reeds sedert 2015 ’n bekende kosblogskrywer is. Haar hartsbegeerte was om ’n boek uit te gee wat jou siel sal voed en waarmee jy in jou kombuis met jou nabye vriende en familie herinneringe kan skep. In haar eie woorde: “Kos is ’n manier en plek om bymekaar te kom, om rustig te raak en om jou hart oop te maak om te deel, lief te hê en lekker te lag. Geniet die reis en samesyn!"

 

Menings

 

Ek is ’n lid van AfriForum

Anzil Kulsen
Menings

"Dis tyd om hande te vat, ongeag die kleur van daai hand."

 

 

Sal federalisme in Suid-Afrika werk?

Jason Lloyd
Rubrieke

"Die afgelope twee weke sedert die stigting van Kaapse Forum (KF) deur die joernalis, TV- en radiopersoonlikheid Heindrich Wyngaard en die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, was die gort gaar oor dié inisiatief omdat dit kwansuis ’n gesamentlike plan sou wees tussen Wyngaard en Kriel om die bruin mense vir eie gewin te misbruik."

 

 

Verlede week oor Kaapse Forum op LitNet: Word bruin mense misbruik?

Freek Robinson, Kallie Kriel, Heindrich Wyngaard
Onderhoude

Is Kaapse Forum ’n afsonderlike silo vir bruin mense om AfriForum se agenda uit te voer? Freek Robinson gesels met Heindrich Wyngaard, die uitvoerende voorsitter van die nuwe Kaapse burgerregteorganisasie Kaapse Forum, en Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van die burgerregteorganisasie AfriForum.

 

 

Verlede week oor Kaapse Forum op LitNet: Kaapse Forum ’n aparte AfriForum?

Danie van Wyk
Seminare en essays

"Was dit ’n indirekte gryp na wat in die verlede bekend gestaan het as afsonderlike ontwikkeling wat die belange van bruin mense in hul eie kampie sal bevorder en bemagtig?"

 

 

Verlede week oor Kaapse Forum op LitNet: Skepties oor Kaapse Forum

Kirby van der Merwe
SêNet-briewe

"Dit is die breinkind van ’n dinkskrum en beleidsvormers in ’n binnekamer."

 

 

Verlede week oor Kaapse Forum op LitNet: Is djulle gesyp, Kaapse Forum?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Wat is volgende? Voorstelle dat die Driekamerparlement dalk glad nie so ’n slegte idee was nie, want toe kon 'ons' bruines darem ’n stem uitbring?"

 

 

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Willie Hofmeyr

Freek Robinson, Willie Hofmeyr
Onderhoude

Ebrahim Patel, die minister van handel en nywerheid, het vir Willie Hofmeyr, die bekende korrupsiewaghond en voormalige hoof van die batebeslagleggingseenheid, aangestel om in die raad van die Nasionale Loterykommissie te dien. Freek Robinson vra hom uit oor wat hy daar aangetref het en wat hy beplan om daar te doen.

 

 

Liefde is ... oorlogskuns: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (12 April om 15:00)

Eben Viktor, Izak de Vries
Onderhoude

In Oekraïne is beelde wat gebaseer is op die strokiesprent Liefde is ..., op verskeie groot advertensieborde aangebring. Viktor gesels oor hierdie makabere kunswerke, en ook oor liefde, troues en die wisjiwanka, ’n tradisionele Oekraïense hemp met fyn borduurwerk op.

 

 

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet
Menings

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

 

 

Hoe change social media influencers die landscape van ôse cultural conversations?

Tasneem Daniels
Menings

"Dis ’n universal truth – social media influencers is most definitely ’n step ahead of us all, whether ôs wil staamstem of nie."

 

 

Die mooiste seuns op aarde

Deborah Steinmair
Rubrieke

"Rus sag, my cool blues broers. Ons is veterane van dieselfde slagveld."

 

 

Laat die klokke beier met Tiffany Ng

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Wie kan die bekendste literêre beiaardier, die tragiese Qasimodo van Hunchback of Notre Dame, vergeet? Maar beiaardiers in die regte lewe? Voor Tiffany Ng, professor en musikoloog in die Skool vir Musiek, Teater en Dans aan die Universiteit van Michigan en amptelike universiteitsbeiaardier, het ek nooit vantevore een ontmoet nie."

 

 

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

 

 

Nou op Voertaal

 

Het Nederlands en de wereld

Ingrid Glorie
Taaldiscussie

"De februari-editie van het tijdschrift De Lage Landen opende met een dossier van 48 pagina’s waar het Nederlands als internationale taal centraal staat. Het volledige dossier valt inmiddels gratis op internet te lezen."

 

 

Wat beteken die + in LGBTQIA+?

Izak de Vries
Meningen

"Die + is positief. Dit staan vir ’n nuwe begin, weg van die stereotiepe, patriargale rolle waar mans oor vroue kon heers. Die + is ’n plus vir ons inklusiewe samelewing."

 

 

Tamia Botes, winnares Africa Thesis Award 2021: "Deze prijs is voor de voetvroue. Ik ben alleen maar het vehikel"

Ingrid Glorie
Academisch

"Sommigen zeiden: een voetvrou zijn betekent dat mensen een beroep op je doen, het betekent letterlijk dat je loopt, dat je van huis naar huis gaat en zorg verleent. Dat is waar die 'voet' vandaan komt. Daarom heb ik het zo gehouden."

 

 

Die tienduisend dinge: Ena Jansen vertel van haar Afrikaanse vertaling van Maria Dermoût se groot werk

Willem de Vries, Ena Jansen
Interviews

Hoewel Maria Dermoût (1888–1962) se verhale in haar leeftyd en in Engelse vertaling as gehaltewerk gereken is, is dit veral weer die afgelope dekade dat dit in Nederland opmerklik nuwe aandag kry, vertel Ena Jansen aan Willem de Vries. Haar Afrikaanse vertaling van Dermoût se tweede roman, De tienduizend dingen, as Die tienduisend dinge het pas verskyn.

 

 

’n Busongeluk, probleemsjokolade, kopseer dagga en beter verpakking

Milton Webber
In het nieuws

"Twee mense in ’n busongeluk dood en 10 beseer; ’n bejaarde man word dood in water aangetref; sjokoladeprodukte word onttrek; toeriste mag dalk nie meer dagga koop nie; Albert Heijn wil minder verpakking gebruik; en prinses Ariane word 15."

 

 

Talle dood en vermis in KZN vloedramp

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die woordvoerder van die metropolisie in Durban, Parboo Sewpersad, het aan die SAUK gesê hy het nog nooit so iets beleef nie."

 

 

Oekraïne se ambassadeur pleit Suid-Afrika moet luister

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaners het uiteenlopend reageer op die ambassadeur se oproep dat Suid-Afrika na Oekraïne moet luister."

 

 

Ramaphosa trap steeds water oor Rusland

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"President Cyril Ramaphosa het Donderdag tydens ’n konferensie vir die hoofde van Suid-Afrika se diplomatieke sendings weer eens geweier om Rusland te veroordeel vir die oorlog in Oekraïne. Die president sê Suid-Afrika sal sy onverbonde posisie verdedig en ’n onafhanklike buitelandse beleid handhaaf."

 

 

Pak jou tas: Warskou, Pole

Maryke Roberts
Reizen

"Wat sal ek altyd onthou van my besoek aan Warskou in Pole? Die pragtige koninklike kasteel; die interessante vodkamuseum of die staptoer oor die kommunisme? Ja en nee. Wat seker vir baie lank sal uitstaan, is dat ek my vlug daarvandaan liederlik verpas het en dié gedagte net met geselsies oor die stad effe na die agtergrond geskuif word."

 

 

Boeke en skrywers

 

Terreur en bevryding: Die ANC/SAKP, die kommunisme en geweld (1961–1990) deur Leopold Scholtz: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Jan-Jan Joubert
Boeke en skrywers

"Op die keper beskou is hierdie boek ’n belangrike siening van die kommunistiese invloede op die ANC. Dit is ’n deeglik nagevorste stuk werk met tekortkominge. Enigeen wat in hierdie tipe geskiedenis belangstel, sal die aankoop van hierdie boek die moeite werd vind, en geen behoorlike toekomstige bespreking van die onderwerp sal Terreur en bevryding kan ignoreer nie."

 

 

Nog stories teen my muur deur Matthys Strydom: ’n resensie

Johan Myburg
Resensies

"Meer as blote rekord is Nog stories teen my muur, soos die eerste Stories teen my muur, die neerslag van ’n lewe met kuns – ’n seldsame soort boek in die tyd waarin ons leef – en aanduiding van een man se versamelsin. Oor die kuns kom die leser heelwat te wete, maar so ook oor die mens Matthys Strydom."

 

 

’n Liefdesverhaal wat Ierse mites ontsluit: Droomboom deur Marie Spruyt

Adele Vorster
Resensies

"Die inligting oor Ierland is fassinerend en die platteland waar sy bly word as ’t ware een van die karakters. Die leser kry baie inligting oor Ierse sowel as Suid-Afrikaanse mites en legendes – ’n vars tema in Afrikaanse prosa, veral in ’n liefdesverhaal."

 

 

Die wet van Gauteng deur Hannes Barnard: ’n resensie

Anschen Conradie
Resensies

"Sy naam is Hannes Barnard; hy is ’n skrywer van formaat. Hou hom dop!"

 

 

’n Historiese roman, met Gotiese elemente: ’n resensie van Pandora deur Susan Stokes-Chapman

Erla Diedericks
Resensies

"Die boek skop af in 1799-Londen met sy groot kontras tussen die armes en die rykes, die vuil dokke besmet met menslike afval en die manjifieke villas van die adellikes, sowel as die teenoorgestelde wêrelde van die wetenskap en mites en die magiese sfeer."

 

 

Verskrikking in die ergste graad: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

Anne-Marie Burger
Lesersindrukke

"Jaloesie is een van die eerste merkbare kenmerke van ’n narsis. Meng dit met beheer, ongegronde beskuldigings, verwyte, minagting, onredelike vereistes en woedebuie alles saam in ’n whiskeyglas met drie blokkies ys, dan het jy die volmaakte resep vir ’n gewaarborgde aanslag."

 

 

Die ompad terug deur Helena Hugo, ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"In haar gemoed is Janine nou verdeeld tussen drie mans: Greg, die pa van haar drie dogters; Bennie Kowalski, wat haar skoolliefde is en wat die hoop koester op Janine se terugkeer na die Weskus; en dan Werner Hougaard, die stinkryk sakeman vir wie geld geen probleem in die lewe is nie, maar wat getroud is."

 

 

"Do you remember still?"– some unknown juvenilia of Vincent Swart

Jean Meiring
Books and writers

"Piqued by his anonymity, by how well his poetry survived the passage of years, and by an error – which I learned only later was an error – I started looking for whatever I could lay my hands on concerning Vincent Swart, perhaps South Africa’s best forgotten poet."

 

 

Intricately detailed: A review of How to be a revolutionary by CA Davids

Wamuwi Mbao
Books and writers

"In a field of recent South African novels that have been marked by a dire need for more judicious editing, the deftness of Davids’s plot is striking."

 

 

Nuances and other stories by Dianne Stewart: reader impression

David Willers
Books and writers

"Dianne Stewart’s stories are effective because they, too, are rooted in the modern everyday experience of ordinary people with whom we can identify. We cannot predict their ending in most cases, because they are often left open-ended, but it is our imaginations that supply the denouement, depending on which door we open – it puts the reader in the position of being an arbiter of fate."

 

 

Persverklaring: Kortlyste vir die 2022-UJ-debuutprys en die 2022-UJ-prys

LitNet
Boeke en skrywers

Die kortlyste vir die UJ-pryse is nou bekend.

 

 

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2022

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

 

 

Die dodelikste donuts in die heelal: ’n onderhoud met kinder- en jeugboekskrywer Cecilia Steyn

Naomi Meyer, Cecilia Steyn
Skrywersonderhoude

Dit was onlangs internasionale kinderboekdag. Naomi Meyer praat met Cecilia Steyn, veral bekend vir haar kinder- en jeugboeke, oor ’n kinderboek van haar wat in Junie by NB-Uitgewers verskyn.

 

 

Persverklaring: Drank, seks en David Bowie deur RR Ryger

LitNet
Boeke en skrywers

Die Afrikaanse skrywer RR Ryger se nuutste boek, Drank, seks en David Bowie is nou slegs by Amazon as ’n e-boek te koop.

 

 

Op die redakteur se lessenaar

 

Op die redakteur se lessenaar: 8 tot 14 April 2022

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

 

 

Akademies en skole

 

Die oorbrugging van pedagogiese en tegnologiese pedagogiese kennisleemtes van Afrikaans Huistaalonderwysers

Ria Taylor, Michele van der Merwe
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die ondersoek bepaal hoe die onderwysers self hul eie kennisbasisse ten opsigte van leertegnologie-integrasie ontwikkel en verbreed ten einde leemtes aan te vul. Die rol van die onderwyser as lewenslange leerder kom gevolglik in dié ondersoek ter sprake."

 

 

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

 

 

OuLitNet | From LitNet’s archives: Taaldebat | Language debate

 

Sound bites for a derailed democracy: protest language revisited

Jameson Maluleke
Language debate from LitNet’s archives (OuLitNet) (2006)

"Our Constitution, the world’s finest, which ensures that our freedom and liberties of speech are guaranteed, does not recognise protest language. Perhaps linguists should confess that they have been grossly negligent of protest language as part of multilingual South Africa."

 

 

Oor bemagtiging, taal en die Afrikaans-debat in die Coca-Cola-demokrasie

Jaco Alant
Taaldebat op OuLitNet (2006)

"Dit sal ’n aanklag teen ons demokrasie wees indien Suid-Afrikaners bemagtiging - en veral bemagtiging deur middel van hulle eie tale - moet koop."

 

 

Afrikaanssprekendes moet in vennootskap tree met die sprekers van ander inheemse tale

Jason Lloyd
Taaldebat op OuLitNet (2006)

"Afrikaanssprekendes (bruin en wit) moet in vennootskap tree met die sprekers van die ander inheemse tale. Nie dat Afrikaans self of sy sprekers daarvoor te swak is nie, maar omdat dit ’n etnies-gebaseerde (politieke) taalstryd kan vermy."

 

 

Leefstyl

 

Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Anna-Mart van der Merwe

Naomi Meyer, Anna-Mart van der Merwe
Lifestyle and entertainment

"Is breathing relevant? Until the last Homo sapiens disappears, and with it imagination and emotion, there will be art."

 

 

Lyriek van Stefan Hertmans in Afrikaans

Yves T'Sjoen, Daniel Hugo
NeerlandiNet

Ter gelegenheid van Stefan Hertmans’ zeventigste verjaardag vertaalde Daniel Hugo in totaal acht gedichten in het Afrikaans. De vertaling is de introductie van Hertmans’ poëzie in Zuid-Afrika.

 

 

Persverklaring: Dansers en akrobate wys hul passies by Suidoosterfees 2022

LitNet
Suidoosterfees

Feesgangers wat lief is vir dans, gaan groot plesier hê by vanjaar se Suidoosterfees, van 27 April tot 1 Mei 2022 by die Kunstekaap-teaterkompleks in Kaapstad.

 

 

Persverklaring: Die ATKV kondig finaliste aan wat deurgaan na die volgende ronde van die ATKV-Crescendo Mentorskapprogram

LitNet
ATKV-Portaal

Die mentorskapprogram het dit sedert 2014 ten doel om talentvolle liedjieskrywers toe te rus met die nodige kennis en vaardighede om die kompeterende Afrikaanse musiekindustrie aan te durf.

 

 

Persverklaring: Fantastiese pryse op die spel by derde KKNK Dramaweb SA

LitNet
KKNK

Jongmense wat hul toneelspelvernuf wil slyp én heerlike pryse van meer as R50 000 in totaal wil wen, kan steeds inskryf vir die derde aanlyn KKNK Dramaweb SA-kompetisie.

 

 

Persverklaring: Momentum Beleggings Aardklop

LitNet
Aardklop

Aardklop vang weer spoed en hierdie jaar wip ons op met ’n opwindende nuwe vennoot, Momentum Beleggings.

 

 

Nuwe skryfwerk

 

’n Skildery met woorde

Jannie van Niekerk
Poësie

"Met woorde kan ons mooi skilderye maak
sonder om aan skilderdoek of verfkwas te raak.
Hierdie prentjie is een van ’n eensame plaas,
waar ’n windpomp in die veld langs ’n plaasdam raas."

 

 

Die geheim van luiperd wees

Ferdi Wheeler
Poësie

"die onrus se nabyheid te besef;
dit sluipend agterna te draf,
hurkend daarop te wag"

 

 

omkyk-omkyk

Neo Mehlomakulu
Poësie

"sit op die sypaadjie met
’n sad gesig
hy was my skoolvriend ’n
slim top dog tussen ons"

 

 

 

 

 

 



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

 

 

 

 

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
LitNet · Jan Cats Building, Andringa Street · Stellenbosch, WC 7600 · South Africa

No comments:

Post a Comment