| 
 
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 896 22/04/2022  |  Krities Afrikaans
 |      
   
    | 
     
      | Die
      Anglo-Boereoorlog in kleur Skrywer: Tinus le Roux
 Uitgewer: Jonathan
      Ball
 ISBN: 9781776191772
 Tonele
      en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke
      versameling foto’s wat lewensgetrou ingekleur is. Dit bring vars
      perspektief op een van die belangrikste historiese gebeurtenisse in die
      Suid-Afrikaanse geskiedenis. Lesers sal talle ikoniese foto’s in Die
      Anglo-Boereoorlog in kleur raaksien, maar ook verskeie wat nog nooit
      tevore gepubliseer is nie. Honderde boeke het die afgelope 120 jaar oor
      die oorlog verskyn, maar dit is die eerste een in volkleur. | 
 |  |          
   
    | 
 | Oekraïne en die kernopsie: van afskrikking na
    aanwending 
 Theo Venter
 Seminare en essays
 "Dit is om hierdie rede dat lande soos
    Kanada en Europese lande kernoorloë vrees, omdat die aanwending nie in die
    VSA of Rusland sal plaasvind nie, maar dat die doodsakkers eerder op hulle
    grondgebied sal wees. As oorlog egter ’n vorm van onderhandeling is, waaroor
    word dan onderhandel?" |      
   
    | 
 | Waarom is Navo ’n vlieg in Poetin se salf?
    
 Izak de Vries
 Menings
 "Finland en Swede wil skielik by die
    Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) aansluit ná dekades van
    neutraliteit. Die Finne weet hoe dit voel om deur die Russe ingeval te
    word. Hulle sien hoe die oorlog in Oekraïne besig is om die patroon van
    hulle stryd tussen 1939 en 1948 te herhaal. Vir Finland en Swede mag Navo
    ’n lewe-of-dood-situasie wees." |      
   
    | 
 | Having lost control of the escalatory ladder
    
 Tristen Taylor
 Opinion
 "Putin fears NATO expansion and the loss of
    his throne. EU countries are scared that Russia will invade them again.
    Ukraine understandably fears dismemberment. America fears the end of its
    hegemony. And China is afraid that its rise to great power status will be
    thwarted. Fear underlies all the guns, bombs and sanctions. It is what lies
    behind the bellicose statements and absurd propaganda." |      
   
    | 
 | Oekraïne: Berigte te velde 
 LitNet
 Menings
 ’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor
    die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles
    on the war in Ukraine. |      
   
    | 
 | KZN-vloedramp 
 Freek Robinson, Roelof Burger, Dewald van Niekerk
 Onderhoude
 Begin aardverwarming sy tol eis? Of het ander
    faktore bygedra? Freek Robinson gesels met Dewald van Niekerk en Roelof
    Burger, albei verbonde aan Noordwes-Universiteit (NWU) se Eenheid vir
    Omgewingswetenskappe en -bestuur.  |      
   
    | 
 | Bokdrolle issie rosyntjies nie, Uncle Cyril
    
 Bettina Wyngaard
 Rubrieke
 "Nomme een, djy kan maa climate change blame
    soeveel djy wil virrie balls-up innie Natal in. Maa as die paaie gefix en
    gemaintain was, dan het die rubbish wat nou angan, nie gebeu nie." |      
   
    | 
 | Swerfjaar vir seniors: Op soek na ou bene
    
 Marita van der Vyver
 Rubrieke
 "Dis dalk onvermydelik, as jy ná ’n lang
    afwesigheid terugkeer na jou geboortegrond, dat jy jou soos ’n hond gaan
    gedra. Grawe-grawe op soek na ou bene om weer bietjie aan te knaag. Dis nie
    dat jy honger ly nie. Dis net dat niks so lekker smaak soos lank gelede se
    bene wat jy self begrawe het nie." |      
   
    | 
 | Sprokie 
 Nini Bennett
 Rubrieke
 "’n
    Sprokiesmooi troue. ’n Bruid se grootste dag. Oral in die media
    word hierdie idee – of mite – aangeblaas." |          
   
    | 
 | Eilandaantekeninge 
 Breyten Breytenbach
 Menings
 "Terug in die paradys van soet verrottende
    tyd, opeens, skielik, asof niks intussen gebeur het nie. En tog – hoe lank?
    – drie jaar? Waar is dit heen? Wat het daarvan geword? Was dit dan net ’n
    breuk in bewuste syn?" |      
   
    | 
 | Oo jack hammers, hummingbirds ennie woo’d
    "passion" onner ’n microscope 
 Tasneem Daniels
 Menings
 "Ek is baie proud oo my achievements, maa in
    hierie stage van my liewe wil ek net my liewe enjoy en my achievements
    enjoy sonner om exhausted te wies deur my passions, sonner om onner
    pressure te liewe. Ek wil net oukei wees mettie feit dat ek ’n dag of drie
    kan af vat om nie op my passions te focus en oukei wees daa’mee." |      
   
    | 
 | Nuutskepping: "memory foam" in Afrikaans?
    
 Liesl Gerstner
 SêNet-briewe
 "Ek het vandag by die kassiere in ’n winkel
    in gesprek getree oor ’n kussing met ’n medekliënt en myself bietjie
    spitsvondig geag met my poging om ’n Afrikaanse sê-wyse vir ’n Engelse
    beskrywing te vind." |          
   
    | Uit
    die argief: OuLitNet (1999–2006) |    
   
    | 
 | Die lag van die lumpen-proletariaat as idioom van
    hibriditeit: hulde aan Adam Small 
 Jakes Gerwel
 Skrywersberaad-argief (OuLitNet, 2000)
 "Die suiwerheid van die Afrikaanse taal – en
    besonderlik literêre taal – was een van die hoofskywe van Small se geniale
    karnavaliseringsvermoë. Daardie lumpen-spook uit die verre klasse-verlede
    het in die werk van Small op sy mees ondermynende en destrukturerende
    uitgeslaan. Die 'skollie'-spreker in Small se poësie en drama hibridiseer
    die taal, ontluister en ontmasker deur die herinnerde idioom van die lag.
    Daar is inderdaad weinig lag, en weinig om oor te lag, in die wêreld van
    Small se sprekers. Die eggo’s van die lag klink op uit die reaksie van die
    hoorders eerder as die uitinge van die sprekers." |      
   
    | 
 | Diverse identiteite: tog, man uit een stuk
    
 Jakes Gerwel, Marguerite Black
 OuLitNet
 "My antwoord sou ook wees dat ek nie dink
    dat daar iets is soos ’n enkele 'Bruin'- of 'Kleurling'-identiteit nie.
    Daar is waarskynlik ’n hele reeks identiteite en die definisie van
    'Bruinwees' is ’n definisie van buite af eerder as van binne af ... Kleur
    sou nie vir my die bepalende faktor van my eie identiteit wees nie. Op
    hierdie moment is ek ’n Afrikaans professor, maar later in die dag is ek ’n
    krieketadministrateur. ’n Mens het ’n klomp vloeiende identiteite en sekere
    aspekte daarvan kom situasioneel na vore." |                  
   
    | 
 | Dankie, dankie vir ure se leesgenot 
 Louis Esterhuizen
 Elders gesien
 "Liefdesverhale. Skynbaar lees net twee uit
    elke 100 manlike lesers liefdesverhale, aldus LAPA Uitgewers se statistiek.
    Ek kan dit nie glo nie, maar nou ja: Ek is een van daardie twee in ’n
    honderd." |      
   
    | 
 | Naglandings 
 Kabous Meiring
 Elders gesien
 "Ek onthou die landing in Kaapstad met
    soveel vreugde. Die digte mis, die sagte lug, die reuk van die see. My pa
    sou dan ’n motor huur vir die hele vakansie, ek onthou spesifiek ’n Toyota
    Corolla-sedan, beige." |        
   
    | 
 | Johan van Wyk was elusive, mercurial 
 Chris Pretorius
 In memoriam
 "What I found so wonderful about Johan was
    his mixture of innocence and, to quote John Nankin, his Wikipedia brain.
    Working with him taught me not only to trust my instincts, but to work with
    precision and always remain open to chance. Playfulness." |      
   
    | 
 | Awie Badenhorst, die eksentrieke wetenskaplike
    
 Izak de Vries
 In memoriam
 "Hy kon die meeste groenes se swak
    wetenskaplike kennis nie verduur nie, maar hy het baie deeglik verstaan dat
    ons besig is om die aarde op neuk met die manier waarop ons gasse in die
    lug stoot wat die atmosfeer verhit. Vir die ontkenners, soos Donald Trump
    en ander wat nie eens die wetenskap probeer verstaan nie, was sy geduld nog
    minder as vir die groenes." |      
   
    | 
 | Rhoda Kadalie, ’n dapper vrou 
 Danie van Wyk
 In memoriam
 "Sy was ’n intellektuele reus en was diep
    bekommerd oor alle Suid-Afrikaners en het nooit haar komvandaan ontken nie.
    Sy het ’n passie vir die onderwys gehad en was teleurgesteld dat die
    ANC-regering gefaal het om ’n werkbare en volhoubare onderwyssisteem daar
    te stel wat met die res van die wêreld kan meeding." |      
   
    | 
 | Obskure digter word stil 
 Gert J Brits
 In memoriam
 "De Waal Venter se oeuvre strek oor vele
    terreine van produksie, in verskillende genres van dig-, prosa- en
    skryfkuns (onder andere romans, wetenskapfiksie, jeugverhale en
    radiodramas) oor lang periodes, onder etlike heteronieme; en dan veral as
    vertaler uit verskeie literêre tradisies." |      
   
    | 
 | De Waal Venter in beeld 
 Johan Kotze
 In memoriam
 ’n Akademieprys vir vertaalde werk is in 2020 aan
    De Waal Venter toegeken vir Vandag
    is boordensvol, sy vertaling van die poësie van Pablo Neruda.
    Johan Kotze deel sy foto’s van die bekendstelling as ’n huldeblyk. |        
   
    | 
 | Ramaphosa bel uiteindelik vir Zelenski
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Bykans twee maande nadat Rusland Oekraïne
    binnegeval het, het president Cyril Ramaphosa Woensdagaand uiteindelik ook
    met die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, gesprek gevoer oor die
    oorlog in sy land." |      
   
    | 
 | Koppe gaan rol oor onwettige Kubaanse medisyne
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Van die belangrikste aanbevelings uit die
    taakspan se verslag is dat die militêre bevelsraad na bewering opdrag gegee
    het om die medisyne van Kuba in te voer, skynbaar wetende dat dit onwettig
    was omdat die nodige regulasies nie nagekom is nie." |      
   
    | 
 | Eskom moet tot ’n ramptoestand verklaar word, sê DA
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die entiteit se ou eenhede is op
    lewensondersteuning en gee voortdurend in, wat daartoe lei dat
    kragonderbrekings op kort en uitmergelende kennisgewing aangekondig word,
    sê die party in ’n verklaring." |      
   
    | 
 | Buskaartjies, kettingbotsings en ruspes
    
 Milton Webber
 In het nieuws
 "’n Paar kaartjiekontroleurs behandel ’n
    buspassasier hardhandig; busse loop weer na Oekraïne; Nederland se
    ambassade open weer in Oekraïne; voertuie van die Nederlandse weermag is in
    ’n kettingbotsing betrokke in Tsjeggië; groot skadevergoeding betaal ná ’n
    bevalling; en ruspes word met parasiete bestry." |      
   
    | 
 | Nasionale ramptoestand na grootse vloed ooit in SA
    
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Omvangryke maatreëls is Maandagaand deur
    president Cyril Ramaphosa aangekondig om die nood aan te spreek nadat die
    grootste vloed ooit in Suid-Afrika ’n spoor van verwoesting in
    KwaZulu-Natal (KZN) agtergelaat het." |      
   
    | 
 | Xenofobie laat gemoedere opvlam 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die 43-jarige Nyathi, wat as tuinier in
    Johannesburg gewerk het, is onlangs na bewering aangerand en aan die brand
    gesteek nadat hy gevra is om sy dokumente van herkoms te wys." |      
   
    | 
 | Groot Karoo sluk jou holderstebolder in
    
 Maryke Roberts
 Reizen
 Die Karoo met sy vlaktes, lae heuwels en byna
    swart voorkoms as jy in die verte tuur, is allesbehalwe dor, onherbergsaam
    of oninteressant, het Maryke Roberts weer opnuut ontdek met ’n besoek aan
    Roam Private Game Reserve duskant Prins Albert en Beaufort-Wes en naby De
    Rust. |      
   
    | 
 | Vra die veearts: Dowe pitbull hap as hy moet bad
    
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Ronelle skryf: "Ek het ’n 5 jaar oue, dowe
    pitbull. Ons kan hom nie bad nie, want hy sal ons byt. Is daar iets, soos
    ’n pil, wat ek hom kan gee om te slaap en hom dan te bad?" Lees
    Marianne se antwoord. |      
   
    | 
 | Ask the vet: Our dog licks its paws raw
    
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Nina writes: "Our dog continuously licks his
    paws. The areas between his toes are sometimes almost completely raw."
    Read Marianne’s answer. |                  
   
    | 
 | British-born South African author Mary Renault
    
 Herman Lategan
 Books and writers
 Close to World Book Day on the 23rd of April
    2022, Herman Lategan remembers Mary Renault: "Why, then, is she hardly
    known in the country from where she wrote hit after hit, bestsellers that
    have been translated into some 20 languages and that have sold millions of
    copies in English alone?" |                          
   
    | Op
    die redakteur se lessenaar |          
   
    | 
 | Literêre pryse: ’n Oorsigtelike bespreking met
    voorbeelde uit die Afrikaanse literêre veld 
 Marni Bonthuys, Ronel Foster
 LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
 "Tradisionele literêre institusies se
    posisie is aan die verander in ’n era waarin kanonisering, wat nog altyd ’n
    dinamiese proses was, al vinniger plaasvind. Literêre toekennings
    weerspieël verder die sosiale, politieke en ekonomiese faktore wat binne
    hierdie bepaalde tydsgees ’n rol in die samelewing speel." |              
   
    | 
 | Graad 10: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
    
 LitNet
 Notas, toetse en vraestelle
 Is jy in graad 10 en het jou eerste kwartaal se
    Wiskunde-eksamen nie na wense verloop nie? Gebruik Lee-Ann West se vraestel
    en memo om seker te maak jy verstaan jou werk hierdie kwartaal. |              
   
    | 
 | Die halwe huis, ’n onderhoud met Ricardo Arendse 
 Ricardo Arendse, Izak de Vries
 Suidoosterfees
 "Vir my lê die hoop in wat ná die vertoning
    gebeur, wanneer jy by jou huis sit en dink aan Bumper of oor ’n drankie met
    vriende gesels oor die temas." |                    
   
    | 
 | Skrywersblok 
 Isabella du Toit
 Poësie
 "Hoe is dit dan dat ek vannagmy gevoelens moet uitstook
 ek wat g’n pensku
 deursigtig op ’n wit blad"
 |      
   
    | 
 | Tyd brand 
 Christiaan Becker
 Poësie
 "In al sy seisoene, al sy kleure Het hy ervaar dat liefde en smart hand aan hand loop soos ou vriende
 Die een kan nie sonder die ander nie"
 |      
   
    | 
 | Vir Monica 
 Christo Meyer
 Poësie
 "Djy’t gesê djy is spytDjy het my ooit ontmoet
 Djy’t innie nag ve’dwyn
 Djy’t my nie ees gegroet"
 |              
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |          | 
No comments:
Post a Comment