|
|
Deur Carmen Niehaus
|
|
|
|
Die wêreld se vier grootste kosstreke, die Mediterreense
gebied, Noord-Afrika en die Midde-Ooste, die Verre Ooste en Indië, het
elk prominente geure en werk met spesifieke bestanddele, kruie en speserye
om hul kos uniek te maak. Ons kyk na die geurprofiel van Oos-Asië.
Soja- en vissous, gemmer, wasabi, klappermelk, koljanderblare en
lemmetjies is van die gewildste geurmiddels in lande soos China,
Taiwan, Japan en Thailand. Beproef ons resepte vir sop, roerbraai,
kerrie en soet-suur vark.
|
|
|
4
heerlike resepte uit die Verre Ooste
|
Beproef ons resepte vir sop, roerbraai, kerrie
en soet-suur vark.
|
|
|
|
|
|
Aardse speserye, neute en droëvrugte word rojaal
gebruik in Marokkaanse, Turkse en Arabiese kos.
|
|
|
|
|
|
Hande vol vars kruie, tamaties, olywe, olyf-olie,
knoffel en wyn is die klassieke smake in Europese lande aan die
Middellandse See.
|
|
|
|
|
|
Los die Chinese wegneemetes en maak jou eie gesonder
weergawe tuis. Dié fieterjasievrye resepte uit die Chinese sjef
Kwoklyn Wan se jongste kookboek kan met slegs vyf
sleutelbestanddele en basiese items in die koskas gemaak word.
|
|
|
|
|
|
VENNOOTSKAPPE
Wees reg vir die somer met Huisgenoot se maklike
oefenprogram.
|
|
|
|
|
|
Registreer maklik met slegs jou e-posadres en
ontvang ons gratis nuusbriewe. Boeiende nuus- en mensestories,
weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders
makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof
vir ons boekklub, en wenke oor mode, skoonheid, dekor en jou
leefstyl. Kry dit als in ons daaglikse, weeklikse en maandelikse
nuusbriewe.
|
|
|
|
“By die
huis sit ek die soort kos voor waarvan ek die storie ken.”
|
- Michael Pollan
|
|
|
|
|
No comments:
Post a Comment