Jy kan die klippe hoor hande klap as die branders terugtrek see toe. Klippe is slim genoeg om te weet hulle vorm mekaar, en dis hoe dit hoort. Eerlik, sonder voorgee en oordeel. Ons is almal klipkinders wat mekaar afrond en blink vryf. As ons nie gaan praat nie, sal die klippe dit skree.
Tuesday, May 31, 2022
Waar My Hart Is RudiTheOutsider https://youtu.be/J3ARHFgLBQM
No comments:
Post a Comment