Thursday, June 9, 2022

VivA-blog: Om te -de of te -te

 

View this email in your browser

Krap jy ook soms kop oor "ingelegde" of "ingelegte perskes"? In hierdie blog oor die uitgange by voltooide deelwoorde (ook: verlede deelwoorde), bespreek ons taaladviseur, Sophia Kapp, die reëls soos dit in die AWS vervat is, en gee sy 'n klein verneuktabel waarmee 'n mens die kwessie vinnig kan besleg.

Klik op die skakel hier onder om na ons blogblad te navigeer:

 

 

 


Het jy al VivA se taalwenke in plakkaatformaat afgelaai?
Hierdie kreatiewe plakkate is netjies ontwerp vir enige klaskamer of kantoor en kan tot en met A2-grootte gedruk word. 

Besoek https://viva-afrikaans.org/portale/inligtingsportaal-reg/argief en laai die nuutste versameling plakkate gratis af.

 

 

#afrikaans #taalwenke #afrikaansdigitaal 

Twitter

Facebook

Website

LinkedIn

 

 

 

Ons e-posadres is:
navraag@viva-afrikaans.org






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
VivA · Cnr Surrey and Dover street · Randburg · Johannesburg, Gauteng 8000 · South Africa

No comments:

Post a Comment