Jy kan die klippe hoor hande klap as die branders terugtrek see toe. Klippe is slim genoeg om te weet hulle vorm mekaar, en dis hoe dit hoort. Eerlik, sonder voorgee en oordeel. Ons is almal klipkinders wat mekaar afrond en blink vryf. As ons nie gaan praat nie, sal die klippe dit skree.
Tuesday, October 18, 2022
Mariane du Toit met Ben in die Radio Overberg Draadloos Kombuis https://youtu.be/n0GTKnErRbQ
No comments:
Post a Comment