Jy kan die klippe hoor hande klap as die branders terugtrek see toe. Klippe is slim genoeg om te weet hulle vorm mekaar, en dis hoe dit hoort. Eerlik, sonder voorgee en oordeel. Ons is almal klipkinders wat mekaar afrond en blink vryf. As ons nie gaan praat nie, sal die klippe dit skree.
Tans is ons plaaslike kunstenaars onder geweldige druk. Hulle inkomste word verdien by feeste en konserte en in theaters. Niks hier van word toegelaat agv COVID-19 maat reels nie. Kom ons ondersteun hierdie vindingryke kunstenaars. Kry jou aanlyn kaartjie vir Blouwyn:https://tickets.mydorpie.com/blouwyn-pinkdrive/

ReplyDelete