Monday, August 3, 2020

Nuut op die rakke van LAPA

Wolk

Wolk
Wat gebeur as jy die apokalips misloop?
 
Rufus en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Hulle het al talle eerstes saam beleef – om te sê hulle is beste vriende is ʼn understatement. 

 

Rufus, eintlik Ruth maar Xandr noem haar Rufus, se pa het egter besluit dat die gesin die land moet verlaat. Die vriende moet afskeid van mekaar neem en beplan om hul laaste eerste – die belangrikste eerste – saam te hê.
Dis net hulle en ʼn ou Midge wat iewers in die Vrystaat in ʼn grot vir ʼn paar dae gaan bly.

Sal hulle die plan kan deurvoer? Wat van die swart-en-oranje wolk wat op die horison verskyn?

Wolk is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel. Die e-boek is beskikbaar by LAPA en Amazon.

 

 

Die projek-reeks

Die Projek-reeks
Hierdie reeks bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie titels is nou saamgebundel.

Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is nie, soos die meeste maats, saam op skool nie. Hulle bly nie eers in dieselfde buurt nie. Hulle is maats omdat hulle winkelkinders is. Hulle ouers het winkels in die winkelkompleks, Ninapark.

 

Hier het die drie maats allerlei opwindende avonture. En elke avontuur klink amper soos ‘n sprokie …

Die Projek-reeks is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
Die e-boek is ook beskikbaar by LAPA en Amazon.

 

 

Learn to read (Level ) Tippie and the lucky buck

Learn to read (Level 2)
Tippie series


The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books.  The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. 
 

 

Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development.  These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading.  The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters. 
 
Children will love Tippie’s latest adventures as it is full of fun and humorous incidents along the way. 

Titles in Level 2:
 
1. Tippie and the lucky buck
2. Tippie and Fin help
3. Tippie and the skunk
4. Tippie likes to romp
5. Tippie and Fin find a nest
6. Tippie and Bud hunt
7. Tippie and the gold fish
8. Tippie and his friend
9. Tippie and the ants
10. Tippie plays a trick

Learn to read Level 2 is now available at your nearest bookstore.
The e-books are also available at LAPA and Amazon.

 

 

Vertel my nog 'n grappie

Vertel my nog ’n grappie
Hierdie is die opvolgboek van Vertel my ‘n grappie. Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats – dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.
 
Hier is ʼn voorsmakie van 'n paar grappe en sêdinge uit die boek:

"Wat het die krimpvarkie die kaktus gevra?
Is jy my mamma?"

 

"Hoekom doen Kersfeesvader so goed karate?
Want hy het ’n swart belt."

"Kersfeesvader kry die volgende brief van Ruan: 
Ek skryf net om jou te laat weet dat ek stout was en elke oomblik daarvan geniet het. 
Ruan"

Vertel my nog 'n grappie
is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa (Edms) Bpk.

 

Copyright © 2020 LAPA Uitgewers, All rights reserved.
LAPA Uitgewers Nuusbrief

Our mailing address is:

LAPA Uitgewers

Bosmanstraat 380

Pretoria, Gauteng 0002

South Africa


Add us to your address book



Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list.


No comments:

Post a Comment