| ATKV-WOORDVEERTJIEWENNERS
        VIR 2020Hartlik geluk aan ons skrywers, illustreerders en uitgewers vir jul
        harde werk. Dit wil gedoen wees!
 
 Die wenners is:
 Voorleeskategorie
 Graad RR – 1
 Sasha word stil
        deur Jaco Jacobs, illustrasies deur Angela Banks
 
 Selfleeskategorie
 Graad 2 – 3
 Monsterpizza
        deur Jaco Jacobs, illustrasies deur Yolandi Prins
 
 Selfleeskategorie
 Graad 4 – 5
 Aksieheld Austin:
        Onheil op Skedelbaai geskryf en geïllustreer deur Fanie
        Viljoen
 
 Selfleeskategorie
 Graad 6 – 7
 ‘n Ou soos jy
        deur Annabel Allers
 
 Selfleeskategorie
 Graad 8 – 10
 Die 17de Veer
        deur Nanette van Rooyen
 
 Liefdesroman
 Lira
        deur Chanette Paul
 
 Romanses
 Halsoorkop verlief
        deur Dina Botha
 | 
      
No comments:
Post a Comment