Jy kan die klippe hoor hande klap as die branders terugtrek see toe. Klippe is slim genoeg om te weet hulle vorm mekaar, en dis hoe dit hoort. Eerlik, sonder voorgee en oordeel. Ons is almal klipkinders wat mekaar afrond en blink vryf. As ons nie gaan praat nie, sal die klippe dit skree.
Friday, October 30, 2020
Is jy reg om jou maat te kry? Match Me Abbi is 'n platform met integriteit. Lily Rennie vertel meer
No comments:
Post a Comment