Jy kan die klippe hoor hande klap as die branders terugtrek see toe. Klippe is slim genoeg om te weet hulle vorm mekaar, en dis hoe dit hoort. Eerlik, sonder voorgee en oordeel. Ons is almal klipkinders wat mekaar afrond en blink vryf. As ons nie gaan praat nie, sal die klippe dit skree.
Thursday, October 22, 2020
Stoomtrein Renier Greeff (Original song) Renier Kuier more Ommie Tafel saam met Ben op Radio Overberg 101.8fm
No comments:
Post a Comment