|
LitNet: COVID-19 vorentoe
|
|
Menings
|
Medikus oor COVID-19 en die pad vorentoe
Freek Robinson en Angelique Coetzee neem die
grendeltyd sedert Maart 2020 in oënskou. |
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020: wenner
aangekondig ’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. Die wenwoord is
bepaal deur redaksioneel te stem oor die woorde wat deur ons lesers ingeskryf
is. Die hoofoorweging was of die wenwoord oor vyftig jaar die tydsgees van
hierdie jaar sou weerspieël. Hier is die aankondiging van die wenwoord! |
Kry jou branderplank, die tweede golf is hier
"Asseblief, onthou die mikroskopiese
ongenooide gas. Wees veilig." |
Die impak van COVID-19 op studente en tersiêre
instellings "Met die ingang van 2021 is COVID-19 steeds
met ons. Selfs ’n tweede vlaag word nou ’n werklikheid. Meyer sê die impak
hiervan op die ekonomie sal ’n lang u-vorm aanneem." |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met ekonoom,
Ulrich Joubert Is daar enige rede vir optimisme ná ’n jaar van
uiterste beproewing? |
Deng Xiaoping, China en die verkiesing in die VSA
"Wat verkies die wêreld as voorbeeld: Amerika
of China? Of is daar ’n voorbeeld van iets tussenin?" |
Inspirasiepornografie "Die term inspiration
pornography is in 2012 gemunt deur Stella Young, ’n Australiese
aktivis vir die regte van gestremde persone. Dit verwys na die verskynsel dat
gestremde mense as bron van inspirasie gesien word suiwer op grond van hul
gestremdheid." |
US Konvokasie-verkiesing en Merlyn van der Rheede:
"Hieraan wy ek my toe" "Alhoewel ons ’n ontwikkelende nasie is, word
duisende leerders ... hul reg op moedertaalonderrig ontsê. Hierdie
teenstrydigheid kom ons duur te staan, want sodanige kortsigtigheid het tot
gevolg dat die gaping tussen die elite en die massas ‒ die gaping tussen ryk
en arm ‒ net vergroot." |
Nou op Voertaal
|
Om oor Hendrik Witbooi en rap te praat "Kulturele produksie – in hierdie geval musiek
en liriek in die vorm van hip-hop en rap – gaan oor meer as net vermaak en
plesier (dit gaan daaroor ook), maar kan ’n manier wees om die wêreld anders
te verbeel en om daardie verbeeldings aan ander te kommunikeer." |
GAZ-webinaar: Martina Vitackova vertel van ’n Gentse
webinaar oor Afrikaanse letterkunde en komende publikasies Aan die einde van wat internasionaal allerweë ’n
uitdagende jaar was, daag daar vandeesmaand in letterkundestudies iets met
die aard van ’n nuwe lente en ’n nuwe geluid op in die vorm van die eerste
webinaar van die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die studie van Suid-Afrika
(GAZ). |
GAZ-webinaar: Studie van Afrikaanse letterkunde baat by
buiteperspektief en meertaligheid Marni Bonthuys, ’n dosent aan die Universiteit van
Wes-Kaapland en aan Gent, was een van die deelnemers. |
Persbericht: P.C. Hooft-prijs 2021 voor poëzie voor
Alfred Schaffer Aan deze belangrijkste Nederlandse literatuurprijs
voor een oeuvre is een geldbedrag verbonden van € 60.000. |
Luister naar ervaringen van studenten met digitaal
onderwijs "Moet alles wat we vroeger vanzelfsprekend
vonden, ná de pandemie nog wel in dezelfde vorm terugkomen?" |
Persbericht: Het Van Dale Woord van het Jaar 2020 is
bekend! Tussen 1 en 14 december konden mensen in Nederland
en België stemmen op de twintig genomineerde woorden voor het Van Dale Woord
van het Jaar 2020. |
Oor versoening en die "onbetaalde skuld"
"Dit is veronderstel om ’n dag te wees waarop
landsburgers besin oor 'onvoltooide vrede', haak-en-tak-eenheid en hoe
sosiale kohesie bevorder kan word." |
Ace Magashule kry ’n geel kaart van sy party
"President Cyril Ramaphosa en sy ondersteuners
het ’n morele oorwinning behaal in die geveg teen korrupsie binne die
ANC." |
DA en AfriForum neem regering moontlik hof toe oor toe
strande "Die DA en AfriForum het albei aangedui dat
hulle die besluit in die hof gaan beveg, tensy die regering sy besluit
heroorweeg." |
Akademies en skole
|
Die ontstaan en ontwikkeling van wetenskaplike studies
van religie: ’n Genealogiese verkenning "Vir wetenskaplikes wat gemeen het dat daar ’n
spesifieke area in die brein sal wees wat ervarings van die bonatuurlike
teweegbring, was die temporale lobbe aanvanklik die aangewese plek om te
soek. Dié keuse is gemaak op grond van die sogenaamde Geschwind-sindroom –
die welbekende religieuse visioene wat deur ’n minderheid lyers tydens temporalelob-epilepsie
[…] beleef word." |
Die buiteskerm en dit wat die verstand te bowe gaan:
Die getuienis van László Nemes se Son of Saul (2015) "Frankl se voorstel dat ons moet aanvaar dat
ons nie die sin van die lewe op menslike en rasionele wyses kan verstaan nie,
maar eerder ’n verantwoordelikheid moet opneem wat strek na iets buite
onsself, word in die laaste tonele van Son
of Saul voorgestel." |
Boeke en skrywers
|
Skoon wasgoed: Baasspeurder Piet Byleveld
"Oor Byleveld was dit asof daar stoom opgebou
het. Hy was aan die einde van sy loopbaan, maar steeds gereeld in die nuus
met sake wat sy reputasie as die suksesvolste speurder in die Suid-Afrikaanse
geskiedenis bly voed het. Suksesvol was hy veral met reeksmoordenaars, in
welke sake hy honderd persent sukses behaal het. Hy was op die kruin van sy
loopbaan. Sy naam was huishoudelik." |
LitNet Akademies-resensie-essay: Baster
deur Jan Vermeulen "Deur lesers aan betrokke (engagement-)literatuur
bloot te stel, kan ook hul etiese standpunt in die ontginning van die
probleme van menswees ontwikkel word, soos in Baster die geval is." |
Voetstoots
deur Annelie Botes: ’n resensie "Botes laat haar nie stilmaak nie. Sy gesels
al skrywend met haar leser oor letterlik alles en nog wat. Sy trek te velde,
lewer sosiale kommentaar, dra vaandels en lê eiertjies by dosyne." |
Skrywersonderhoud: Ben du Toit oor God Is daar ’n ander antwoord? "Die boek fokus veral op diegene wat reeds
ongemaklik is met hulle verhouding met die Kerk en godsdiens in die algemeen;
diegene wat in ongemak lewe met hulle verwydering van godsdiens as ’n sosiale
konstruk, maar nie weet hoe om hulself ten opsigte van hulle keuse uit te
druk of dit te verwoord nie; diegene wat godsdiens reeds agtergelaat het,
maar wat te bang is om 'uit die kas te kom' daarmee, veral teenoor hul nabye
familie en vriende; diegene wat ervaar dat woorde hulle ontbreek om aan hul
gevoel of standpunt uitdrukking te gee." |
Belgisch poëziedebuut van Breytenbach in Yang Kahier
(1968) "De aanwezigheid in het Vlaamse literaire
landschap, precies in hetzelfde jaar van Breytenbachs literaire introductie
in Nederland, verdient zonder meer evenveel aandacht." |
African library: The Lotus people by Aziz Hassim "The impressive and morally valuable account
that Hassim has produced should, in my view, be honoured as a classic of
anti-apartheid literature. It is a complex work rich in meaning and serves as
an act of commemoration, but one which never preaches or flags in its
breathtaking pace." |
People don’t read crime if they don’t have hope
"People don’t read crime if they don’t have
hope." So said Jessica Powers, head of Catalyst Press, quoting the South
African author, Andrew Brown, during a panel discussion hosted by Michael
Sears on Wednesday, 9 December 2020. |
First sip: The
Afrikaners, a concise history
by Hermann Giliomee "On 1 January 1827 English became the only
official language in the courts. Evidence in Dutch or Afrikaans was
translated. The British jury system was imported and members of the jury were
required to be proficient in English." |
A promised land: We have a winner! We hope the book brings joy and inspiration over
the festive season. |
Leefstyl
|
Ché sing en dans harte warm "Ek kan definitief nie vergeet van die amazing span wat gehelp
het om die video ’n sukses te maak nie: Ek en oom Ernst Kleinhans van Select
het saam gewerk aan die skrywe van die liedjie. Die videowerk en die
redigering is gedoen deur Christiaan Wolf en sy ongelooflike span. Die
choreografie is gedoen deur ’n unbelievable
danser, Ashley de Moore." |
Siende blind
– te ooglopend "Ons ken hierdie karakters. Ons het hierdie
storie al gekyk. Ons verwag meer." |
Portale
|
Persvrystelling: Klein-Karoo Klassique span saam met die
Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes vir ’n eksklusiewe aanlyn Adventskonsert
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes (SANJO) se
jaarlikse Adventskonsert word vanjaar aanlyn gehou – en vir die eerste keer
aangebied in vennootskap met Klein-Karoo Klassique en die Klein-Karoo
Nasionale Kunstefees (KKNK). |
Persvrystelling: kykNET bring animasieflieks oorgeklank
in Afrikaans vir die jongspan Vanaf vroeg-Januarie 2021 saai kykNET splinternuwe
oorgeklankte animasieflieks in Afrikaans uit. Die tradisie van animasie
oorgeklank in Afrikaans strek dekades terug, waarvan gunstelinge soos Heidi ’n gesogte plek in
die kanon van Afrikaanse televisievermaak het. |
Persvrystelling: Kraakvars kykgenot in Januarie – VIA is in hoogste
rat! VIA bied ’n voorsmakie van dit wat in Januarie jou
TV-skerm gaan tref. |
Persvrystelling: Taalmonument bied opleiding oor boekherstel en
-bindery aan Wentzel, ’n gekwalifiseerde meesterboekbinder met
meer as 45 jaar se ondervinding, bied ’n inleidende kursus oor die herstel
van ou hardebandboeke van 24 tot 26 Februarie 2021 aan en van 29 tot 31 Maart
2021 bied hy ook ’n gevorderde kursus by die ATM aan. |
Nuwe skryfwerk
|
LAW FOR ALL's Top 10: "Green" by Naomi Meyer
"I don’t see a hopeful future. I see the back
of my little girl’s head the last time I was here. The red rash on her
neck." |
Penarie LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
digters. Lees Kleinboer se gedig hier. |
In liefde gebroke "Jou beeld stap stil by my terugdink verby. |
camino journey "this perhaps a glorious destiny |
Die koms en die vertrek van die oom: deel 1
"Ek en Annaleen ken mekaar al lank en ek kon
nie onthou dat sy ooit vroeër van die oom gepraat het nie, nie eers een keer
nie. Ek ken haar ma en tantes goed, want hulle woon op die dorp en kuier
gereeld saam. Maar van hierdie oom het ek nog nooit gehoor nie. Waarom kom hy
juis by Annaleen en Egbert bly? het ek gewonder." |
Die koms en die vertrek van die oom: deel 2
"Hoe kan mens jou die verblindende skok van
die twee jong mense wat hulle eersteling moes afgee, voorstel? Hoe sal iemand
weet in watter oneindige stilte en leegheid hulle daar in hul huis agtergebly
het? Want wat grootoupa geëis het, het net so gebeur." |
Sies kollega, jy stink ten hemele! "Liewe leser, vandag gaan ek vir jou ’n storie
vertel wat my goeie vriend Tiens vir my vertel het en wat hý weer by ’n ander
vriend gehoor het. Dié vriend was jarre der jarre gelede ’n professionele
soldaat. Sy naam was Tiens." |
|
KONTAK |
|
© 2020 LitNet. Alle regte
voorbehou | All rights reserved |
No comments:
Post a Comment