Jy kan die klippe hoor hande klap as die branders terugtrek see toe. Klippe is slim genoeg om te weet hulle vorm mekaar, en dis hoe dit hoort. Eerlik, sonder voorgee en oordeel. Ons is almal klipkinders wat mekaar afrond en blink vryf. As ons nie gaan praat nie, sal die klippe dit skree.
Sunday, December 20, 2020
Awe My Ma se Kind Pret Kadet & Foksie Konyn https://www.youtube.com/watch?v=uEbuCjy5VEw
No comments:
Post a Comment