|
LitNet: Jou tuin
|
|
Boeke en skrywers
|
Tuin van Digters 2020, ’n fotoberig "Die jaarlikse Tuin van Digters, wat gewoonlik
so na as moontlik aan die verjaarsdag van Breyten Breytenbach val, is vanjaar
weens COVID-19-regulasies uitgeskuif na 27, 28 en 29 November. Die tema van
2020 was ‘grendels, slotte, sleutels’. NP Van Wyk Louw het in sy eerste reël
van Tristia,
XIVb geskryf: ‘Slotreëls is altyd sleutels meer as slotte.’" |
Skepsel deur
Willem Anker: ’n LitNet Akademies-resensie-essay "Hierdie oplossing word nie aangebied as ’n
finale of maklike oplossing nie, maar deur die uitbeelding daarvan speel Skepsel op meevoerende
wyse saam met Haraway in die modder van kuborgs, honde, mikrobakterieë,
fungusse en ander skepsels, op soek na nuwe verbintenisse." |
Die drie dae van Gustav van Aardt: ’n bespreking van Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith "Die
kleinste ramp denkbaar is ’n roman wat vra om gelees te word –
meer as een keer." |
Resensie van Ben du Toit se God Is daar ’n ander antwoord? "Hy het gehoop dat hy en sy tydgenote daarin
sou slaag om die liefde van God sigbaarder te maak in die NG Kerk. Om die NG
Kerk mensvriendeliker te maak. Dit moes ’n instelling word waar alle mense,
van welke geslag, kleur, geur en/of seksuele oriëntasie ook al, tuis moes
voel." |
So byna blou
deur Emile Joubert: ’n resensie "Joubert slaag meesterlik daarin om die tien
kortverhale se uiteenlopendheid van karakters, temas, ruimtes en tydperke,
asook die verrassende slottonele neer te pen. Dit is duidelik die stem van ’n
ervare skrywer." |
Branderjaer
deur Joha van Dyk: ’n resensie "Ek voorspel ’n blink en briljante
skryfloopbaan vir Van Dyk – mits sy nie ál die probleme van die jeug in een
boek probeer aanspreek nie." |
Het beloofde land: Verkenning van het Zuid-Afrikaanse
landconflict "Promised
Land spreekt tot de verbeelding omdat de lezer wordt meegetrokken
in een reeks verhalen, die een uiterst complexe situatie met heel veel
verschillende actoren – landloze en landhongerige mensen, corrupte politici
en ambtenaren, racistische boeren, internationale investeerders, wanhopige
migranten en vreemdelingen, bedriegers en gangsters – tot de essentie
herleiden." |
Three women providing a catalyst for African
literature: An interview "I just began to feel excited about the
possibility of bringing African literature of all genres to a North American
readership – not scholarly work, which I think has some real champions, but
crime novels, thrillers, literary fiction, children’s fiction and graphic
novels." |
Fortis Africa Books is FAB: ’n onderhoud met Nadia de
Kock "Is daar ooit ’n goeie tyd om ’n onafhanklike
uitgewery te begin? Maar ja, hierdie jaar was so moeilik dat ek FAB en ons
eerste drie boeke as een groot plesier ervaar." |
Persvrystelling: Hierdie skrywers het die US
Woordfeeskortverhaalbundel 2021 gehaal Vier-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in
die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel, wat by die Toyota US Woordfees 2021
vanaf 17-24 September te koop sal wees. |
Sekerheid Aangename weersiens van twee gerekende resensente:
Sonja Loots en Rachelle Greeff. |
Akademies en skole
|
Onderwysers se sagte vaardighede: ’n transendentale
fenomenologiese ondersoek "Onderwysers werk hard om hul vak te ken,
relevante lesse voor te berei en die lesse met selfvertroue aan te bied.
Sonder sagte vaardighede is hierdie werk egter nie so lonend as wat dit sou
kon wees indien hulle ook bevoegdheid in sagte vaardighede sou hê nie." |
Onderwysstudente se motivering om Afrikaans as tweede
taal in ’n minderheidskonteks te leer: ’n gevallestudie "Opsommend kan daar gesê word dat die meeste
deelnemers se houding teenoor Afrikaans positief is en dat hulle Afrikaans
sien as ’n taal wat hulle in staat sal stel om met baie mense te kan
kommunikeer, hulle in hul onderwysloopbaan sal help en vir hulle van waarde
sal wees buite die klaskamer, veral as hulle buite KZN gaan werk." |
Eskatologie en vita Christiana – ’n
Bybels-spirituele lesing van Lukas 21:20–24 "Krisistye bring altyd herevaluering en
herskikking van prioriteite. Lukas 21:24 interpreteer die katastrofe van 70
n.C. as die einde van ’n era, van die besondere posisie van Israel. Maar dis
ook die begin van ’n nuwe era: die tyd van die nasies." |
Persbericht: Webinar van het Gents Centrum voor het
Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika Dit webinar zal op woensdag 16 december
plaatsvinden (13u Belgische tijd), met bijdragen door collega’s van de UGent
en van partnerinstellingen uit Zuid-Afrika. |
Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en
memorandum Is jy in graad 7 en skryf jy hierdie week nog
wiskunde-eksamen? Slaag jou jaar met vlieënde vaandels! LitNet bied gratis
hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af. |
Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en
memorandum Is jy in graad 6 en skryf jy hierdie week nog
wiskunde-eksamen? Hier’s hulp vir jou! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n
vraestel en memorandum hier af. |
Wiskundeverrykingsartikel: afstandsberekening en die
sterre In hierdie artikel skryf Pieta van Deventer oor
wiskundige beginsels wat toegepas word op die afstandsberekening tussen
sterre, oor die Doppler-effek in die liggolwe van 'n ster, die
rooiligverskuiwing in die spektrum van ’n ster en die standaardfakkels en
veranderlike sterre. |
Indeks: notas, toetse en vraestelle Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat
op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad. |
Nou op Voertaal
|
Persbericht: Boekpresentatie ‒ De achtste
Zonnebloemen van Pauline Vijverberg Op 10 december van 16.00-17.00 organiseert het
Zuid-Afrikahuis een digitale boekpresentatie over het nieuwe boek De achtste Zonnebloemen
van Pauline Vijverberg. Tijdens de presentatie zal Pauline ingaan op de
ontstaansgeschiedenis van het boek en zal Arjan Krijgsman, medeorganisator van
de leeskring van het Zuid-Afrikahuis, haar interviewen. Het is voor u, de
kijker, ook mogelijk om vragen te stellen via de chat bij de livestream. |
"Omdat we toch allemaal dezelfde taal
spreken". Miet Ooms over vertalen tussen het Nederlands en het
Nederlands "Nederland en België liggen naast elkaar en
behoren tot hetzelfde taalgebied. Toch kun je er niet van uitgaan dat het
Nederlands dat aan weerskanten van de grens gesproken wordt, altijd exact
hetzelfde betekent. In Buurtaal
zet Miet Ooms de verschillen op een rij en geeft ze tips hoe je
misverstanden kunt voorkomen." |
Koud, bitter koud, vrekkoud "In die huidige globale raamwerk vir entstowwe
gaan die armer lande net 20% van die entstowwe teen die einde van aanstaande
jaar kry. [...] Miskien kan ons Mbeki of ons Grendeltante Nkosazana kry om,
soos in die geval van die Virodene anti-MIV-entstof, ’n plan te maak om
entstowwe in die ruimte te gaan stoor. Aan die ander kant het die meeste van
die wetenskaplike en organiserende talent wat ons daarvoor sou kon inspan,
soos Elon Musk, reeds verhuis na ander lande wat hulle beter behandel." |
Jongste, unieke wynroete neem jou tot die suidpunt van
Afrika "Dit is Suid-Afrika se jongste wyngroepering –
en uniek, omdat jy nêrens anders in die wêreld kan spog dat jou druiwe van
die suidelikste punt in Afrika kom nie. Elke plaas het iets endemies aan die
streek in hul logo’s, etikette en slagspreuke gebruik. Die bedreigde
swarttobie is daar; so ook die baardskeerderspinnekop en die
suikerbekkie." |
On arm’s length and political strangleholds in the arts
"There were reasons for the law being drafted
as it was in 1997. Given the apartheid experience where
government-controlled, publicly funded cultural institutions and the
allocation of public funds generally upheld the values and worldview of the
National Party regime, civil society organisations advocated strongly for a
National Arts Council that would dispense public funds to the arts at 'arm’s
length' from government." |
Hip-hop as brugteks: ’n resensie van Mogul Mowgli "Wanneer Zed dit dan durf waag om velkleur aan
te spreek, breek ’n geveg uit ... Zed is nie wit genoeg vir Brittanje nie,
maar ook nie swart genoeg vir diegene wat hulself as ‘swart’ sien nie." |
Vonke kan dié naweek spat Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) vergader
die naweek. |
Weermag gaan help om boere te beveilig "Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF)
en die landbou-organisasie Agri SA gaan hande vat om die landbougemeenskap,
wat swaar gebuk gaan onder plaasaanvalle, te beveilig." |
DA vra buitelandse hulp teen plaasmoorde
"Die DA het aan tien voorste internasionale
menseregte-agentskappe geskryf om hulle te vra om druk op die ANC-regering te
plaas in die stryd teen plaasmoorde. Dit volg ná nog plaasaanvalle die
afgelope naweek." |
Menings
|
Tuan Guru en die aartappelboer – oor Afrikaans en
versoening "Dit is ’n verhaal wat reeds 200 jaar bestaan.
In die verhaal hoor ek die versugting van onderdrukte mense wat ’n
voorspraakmaker en beskermer in Tuan Guru sien. Iemand wat bereid is om op te
staan teen afjakkery, die kleinboetie van sosiale en politieke verdrukking." |
Wenners van die Arabies-Afrikaans-kompetisie bekend
"Afrikaans kan die taal van versoening wees
deur die verskillende herkomste van ons taal te vier en te koester; daarom
ook gedenk die Afrikaanse Taalmonument en -museum die vrylating van ons
slawevoorouers en hulle bydrae tot die skepping van ons taal." |
’n Reflection op Slave Emancipation Day 2020 – hoe
reconcile ôs met ôse slawe geskiedenis? "Om iemand met slawegeskiedenis te wies is ’n
baie complex ding indeed." |
Internasionale petrolpolitiek: Wat, wie en waar van die
oliewinste "Dis nog lank voordat alternatiewes soos
kernkrag, waterkrag, windkrag en skaliekrag beduidende invloede op die
petrolbedryf in state soos Angola en Nigerië sal hê." |
Die "goeie ou dae" in die onderwys was nie
altyd so goed nie "Korrupsie is nie ʼn nuwe ding in die
Suid-Afrikaanse onderwysstelsel nie. En minister Angie Motshekga tree baie
strenger as haar destydse voorganger op." |
Wanneer is dit minagting van die hof? "Ek hoop regtig dat die landdrostekommissie
betrokke gaan raak hierby en die landdros gaan aanspreek. Goeie verhoudinge
in die hof is van die allerhoogste belang, en ’n arrogante landdros wat dink
die reëls bestaan om oortree te word, doen regspreking net skade aan." |
Woord van die jaar 2020: nog inskrywings
Hier is nog inskrywings wat ontvang is vir LitNet
se Afrikaanse woord van die jaar 2020. |
As jy vermoeid en belas is ... skryf Lizette Rabe blog hierdie week oor skryfterapie. |
Leefstyl
|
ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met wenner Nichola
Viviers "Alhoewel die virusregulasies leë teaters tot
gevolg gehad het, het dit beslis die idee wat ons van teater het en kan hê,
vir ewig en totaal verander. Omstandighede het kreatiewe skeppers forseer om
nuwe maniere van kuns maak te skep en DigiToneel is maar net een klein
voorbeeld van hierdie uiters voordelige aanpassings." |
ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met naaswenner
Jeanne-Marié Koekemoer "Dit is ongelooflik om te sien hoe mense
aanhou aanpas en vervorm binne hul gegewe omstandighede en ek dink dis
vreeslik nodig om aan te hou beweeg, te verander en groei en dan met dinge
soos digitale vertonings dit wel regkry en wel iewers kom." |
ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met
derdepryswenner Merwe van Gent "Teater is vir my net so noodsaaklik soos
water. Daarsonder sal die samelewing inmekaar tuimel." |
Hier en nou:
’n onderhoud met Lize Beekman "Soos vir sekerlik al wat mens is, was hierdie
jaar ook vir my ongewoon en ’n uitdaging. Ek het die meeste gesukkel met
verlange na my geliefdes – om hulle te kan sien, my ouers ’n drukkie te kan
gee en lekker kuiers rondom ’n tafel saam met vriende. Vir die res het die
lewe my al die waardevolle les geleer om nie te baklei teen wat ís nie." |
Reis in die tyd van korona: vinkel en koljander
"Op ons Oktober 2020-koronareis van Lusaka na
Dar es Salaam onthou ek weer hoe gentlemanly gedrag grense kan oorbrug. Wat
in normale tye ’n reis van twee en ’n halfuur moes wees, duur 36 en ’n
halfuur. Ons bring 27 uur daarvan deur op Nairobi-lughawe, waar reuse-TV’s
dag en nag Afrika se sokkerprestasies uitbasuin. Opgekookte hoender, wit brood
en oorvloedige gebruik van gratis bier skuur aan my siel." |
Kingdoms of fire, ice and fairytales op Showmax: ’n resensie "Dit is tog talle tuisblyers se grootste
begeerte om tog net een keer ongesteurd (en in ons gewelddeurdrenkte land
veilig) die natuur te kan waardeer en verken, veral ’n eksotiese, vreemde
landskap waarmee ons dalk nie so vertroud is nie. En dit is juis wat hierdie
twee vernuwende, verbeeldingryke en dapper vroue regkry." |
Suidoosterfees-aanbiedinge vir 3–6 Desember uitgestel
tot 2021 In die lig van die situasie rakende die
COVID-19-pandemie wat tans in die Wes-Kaap heers, word alle
Suidoosterfees-aanbiedinge wat van 3–6 Desember 2020 aangebied sou word,
uitgestel tot 2021. Feesgangers kan direk met Computicket skakel vir
terugbetaling van kaartjiegeld. |
Persvrystelling: Meyer en De Villiers se Karoo Suites
by Kaapse inryteater uitgestel tot vroeg 2021 Deon Meyer en Coenie de Villiers se gewilde Karoo Suite-tweeluik, wat
op 10, 12 en 13 Desember 2020 by Atlantic Studios se inryteater aangebied sou
word, word aangeskuif na 2021. Dié besluit is genoodsaak deur die skerp
toename in COVD-19-infeksies waarmee die Wes-Kaap tans worstel. |
Persvrystelling: Orwellington, The Buckfever
Underground – poetry rock ’n roll Orwellington, The Buckfever Underground – poetry rock
’n roll. Met gaskunstenaar Andries Bezuidenhout, Saterdag 5 Desember 2020,
19:00. Bôrdienghuis-teater, Wellington. |
Uitnodiging: Klinkklaar – virtuele huiskonsert
Jy word uitgenooi na ’n virtuele huiskonsert
waartydens 21 toonsettings van gedigte oor afsondering uitgevoer sal word.
Die konserte word gratis op 4 en 11 Desember om 18:00 vanaf die SA Akademie
vir Wetenskap en Kuns se Facebook-blad uitgesaai. |
Persvrystelling: Cordis Trust se Beiteltjies vier 2020
se uitdagings en diversiteit Agt woordkunsskeppers en -fasiliteerders is op 30
November 2020 deur die Afrikaanse Woordkunsakademie met die Orde van die
Beiteltjie vereer. |
Nuwe skryfwerk
|
Kommadagga short story: Twee vuilpoppe "I am your son, and we are alike in so many
ways. Yes, I like boys, but only to play with. But girls, girls I love. Only
girls." |
Shakespeare, sonnet #21 LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
digters. Lees Loftus Marais se gedig hier. |
Storielyn "tog sal elke storie eendag kwyn |
Troebadoer-swerwerskind "waar die golwe teen die rotse klots |
Klaaglied van ’n houtstoel "Al het ’n blom ’n kelk en steel |
Uit Ouma se fotoalbum (vir Ingrid)
"maar toe onthou het |
|
KONTAK |
|
© 2020 LitNet. Alle regte
voorbehou | All rights reserved |
No comments:
Post a Comment