|
LitNet: Vaksiene?
|
|
Menings
|
Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS
kan verander nie "Entstowwe, of vaksiene, om die wetenskaplike
naam te gebruik, word gewoonlik vervaardig wanneer ’n verswakte weergawe van
die virus wat die siektes veroorsaak, in ’n persoon ingespuit word om ’n
immuunreaksie te ontlok. Die persoon se eie immuunstelsel vervaardig dan
teenliggaampies teen die virus." |
Reguit met Robinson: A Zoom interview with Glenda Gray
What went wrong in South Africa? Freek Robinson
interviews paediatrician and president of the Medical Research Council,
Glenda Gray. |
COVID-19: Die kliniese bestuurder van ’n
200-bed-veldhospitaal vertel "Dis ’n vreemde virus hierdie. Met gewone
griep sal net 1–2% mense hospitaaltoelating benodig, so 98% kan tuis
aansterk. Met COVID-19 is dit anders, met omtrent 14% wat ernstig siek word
en tot 5% wat krities siek word en intensiewe sorg mag benodig." |
Sophia Oliphant gesels oor haar ervaring met COVID-19
"Die dood is ’n onderwerp wat nou onvermydelik
is. Die mense in my gemeenskap begin nou meer bewus word van die dodelikheid
van die virus. Ons is verslae en verlate as die dood intree." |
Sê nou ôs lies stories vi ôs kinners tydens die pandemic?
"As usual is ek mos innerlik proud om meer
Muslim coloured stories vannie Cape Flats te sien op ôs boekrakke, en ek’s
evens happier dat ôs klein kinners kan van dit benefit! ... Ek kan nie genoeg
sê hoe moeg ek is om stories soes Boet
en Saartjie ... virrie kinners te leer nie – dis high time vir
iets nuuts! Soe obviously hettie onderwyser in my baie excited geraak virrie
launch van Faizel en die
sterre, en ek hoep dat hierie boek baie vê na ôse communities
gaan travel." |
Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik
"Navorsing toon dit is families wat al
geslagte lank in die land is en dikwels redelik min akademiese opleiding het,
en wat stadigaan relatief armer word namate die ekonomie oorskakel van
industriële vervaardiging na ’n globale kennis-ekonomie, en ’n vloedgolf
immigrante die land binnekom." |
US Konvokasie 2020: Ons kan nie oor taalsake saamwerk
sonder basiese vertroue nie "Uit die staanspoor moet ons aanvaar dat daar
om geldige geskiedkundige redes wantroue jeens Afrikaans se wit voorstanders
bestaan ... Wat Afrikaanse leiers nou te doen staan, is om geskiedkundige pyn
enersyds te verstaan, maar andersyds te besef dat ons mekaar se heel basiese
doelwit – om Afrikaans ’n proaktiewe plek in hoër onderrig en leer te gee –
moet vertrou." |
Van rotstekeninge tot joernaalterapie "Die afleiding kan gemaak word dat die
versugting van mense om hul belewenisse en gedagtes op iets konkreets neer te
pen, as’t ware ingekerf is in die mens se DNS." |
Sy naam was Poenskop "In standerd 9 was daar so baie sekerhede.
Neil Diamond was cool. Moffies het hel toe gegaan. Moenie gedigte skryf nie,
dis weird. Moenie dans nie, dit kan lei tot seks." |
My reis met blokkiesraaisels "Nog ’n voordeel is dat blokkiesraaisels ander
kognitiewe funksies soos intuïsie en kreatiwiteit bevorder, omdat die oplos
(en skep) van raaisels beide hierdie breinvaardighede gebruik wanneer ’n mens
gereeld moet raai en soek vir alternatiewe." |
Die vreemde taal Engels "My oog het na haar dosent by die
onderwyserstafel gedwaal wat vir haar punte vir haar les moes gee. Hy het ewe
kalm opgestaan, sy besittings bymekaar gemaak en die klaskamer ewe bedaard
verlaat. Sonder om ’n woord te sê. Sy punte sou seker luider as enige woorde
spreek." |
'n Brief vir Ben du Toit "Ben maak baie van die prentjie op die
buiteblad van sy boek. Dit is vir hom simbolies van bevryding (van formele
godsdiens en tradisionele geloof?) en van baie nuwe moontlikhede wat dit vir
hom open. Op my maak die prentjie presies die teenoorgestelde indruk. Dis ’n
toneel van verlatenheid." |
Gespierde Afrikaans-voorstel: "Kamerakerk"
"Met die uitsending van preke en dienste weens
die sluiting van kerkgeboue, het ek na my uitsending begin verwys as
'kamerakerk'." |
Raad gevra: Hoe motiveer ek my kinders om te leer?
"Hulle het heelwat kursusse gedoen hoe om te
leer – watter breinkant, hoe om te leer, ens. Maar donkie wil nie drink
nie!" |
Akademies en skole
|
LitNet Akademies stel Bennie Linde aan as Ekonomiese en
Bestuurswetenskappe-redakteur Bennie Linde is LitNet
Akademies se nuwe Ekonomiese en Bestuurswetenskappe-redakteur. |
Nou op Voertaal
|
Het slavernijverleden is deel van het verleden van álle
Amsterdammers "Met De
slavernij in Oost en West ligt er nu een wetenschappelijk
onderbouwd, toegankelijk geschreven boek over het Amsterdamse
slavernijverleden ... Het is immers de bedoeling dat 'alle' Amsterdammers
plus geïnteresseerden van buiten de stad van de bevindingen kunnen
kennisnemen." |
Amsterdam, Kaapstad en die COVID-19-pandemie
"Wanneer hierdie pandemie sélf eendag ter
ruste gelê is en ons landsgrense weer vir besoekers oopgestel word, sal
Amsterdammers en Kapenaars ’n rustige, dog indringende, gesprek kan hê oor
wat laasgenoemde by eersgenoemde kan leer oor hoe om die stad se eie 'sporen
van het slavernijverleden' meer sigbaar te maak." |
Godsdiens en die teleskoop "Die gevolg is die grootskeepse vergrype van
godsdienste, wat mense medepligtig aan moord maak deur ’n hoofregter te laat
praat van entstowwe wat DNS verander, of te laat verkondig die virus is ’n
sekulêre komplot deur Bill Gates en dat hy hulle lewens nog meer gaan beheer
as wat sy rekenaars reeds doen." |
Regering gekap oor "irrasionele" maatreëls
"Politieke opposisiepartye en
nieregeringsorganisasies het skepties reageer op die aankondiging dat die
regering die inperkingsperiode as gevolg van die pandemie tot minstens 15
Februarie 2021 verleng." |
Nog regsaksies teen regering as gevolg van COVID-19
"Volgens Connie Mulder, hoof van die
Solidariteit-navorsingsinstituut, kan Suid-Afrika nie die nasionalisering van
entstowwe toelaat nie. Hy sê die staat het ’n geskiedenis van mislukkings en
Suid-Afrika kan allermins nog ’n mislukking tydens hierdie krisis
bekostig." |
Parlement hou minister verantwoordelik vir gesloer met
COVID-19-entstof "Tydens ’n onlangse vergadering het die
Minister aangekondig dat Suid-Afrika nog dié maand een miljoen dosisse
entstof uit Indië gaan kry. Gesondheidswerkers sal voor in die tou wees om
die entstof te ontvang wanneer dit toegedien word, het Mkhize gesê. Daar is
ongeveer 1,25 miljoen gesondheidswerkers in Suid-Afrika." |
Bheki Cele slaan weer toe op strande "Die Minister van Polisie se besoeke, wat
uiteenlopende reaksies onder Suid-Afrikaners uitgelok het, vorm deel van sy
roetine-ondersoek om te verseker dat inwoners aan die Wes-Kaap die vlak
3-inperkingsregulasies wat ’n verbod op strande geplaas het, nakom." |
’n Derde van alle Suid-Afrikaners oorleef op toelaes
"Vir talle huishoudings is dit nou die enigste
bron van inkomste en vervang dit alle vorme van salarisse. Die DA sê in ’n
verklaring hoewel die party die uitbetaling van toelaes ondersteun, is
werkskepping van kardinale belang vir die land se ekonomie." |
Een leven met Ivan Pillay In The
unlikely Mr Rogue weerlegt journalist Evelien Groenink de
geruchten over haar man Ivan Pillay, voormalig topambtenaar bij SARS, de
Zuid-Afrikaanse belastingdienst. In een land waar een corrupte president en
zijn trawanten de dienst uitmaken, is opkomen voor de waarheid een
heldendaad. |
Breedekloof bekoor die reisiger "Die vallei is beeldskoon, dus skep selfs
daardie kosbare oomblikke wanneer ’n mens wag vir die kos om voorberei te
word, ’n geleentheid om stil te word en jou eie batterye te laai." |
Wellington Daar is vele goeie dinge wat jy aan die Bolandse
dorp Wellington kan toeskryf: dis die plek waar die gevierde skrywer Breyten
Breytenbach as kind gewoon het. Dis die geboorteplek van Piet Retief en
generaal JBM Hertzog; dit spog met ’n hele klomp Kaaps-Hollandse huisies en
was een van Suid-Afrika se wamakersentrums, skryf Maryke Roberts. |
Die Sederberg is goed vir die siel "’n Mens hoef nie ryk te wees om die Sederberg
te geniet nie, maar beplanning is noodsaaklik." |
Uit die argief: Ontvanger van PC Hooft-prys, Alfred
Schaffer, ’n digter werksaam in die gebied tussen Afrikaans en Nederlands
Die gesiene Nederlandse digter Alfred Schaffer wat
in Suid-Afrika woon en werk, is die ontvanger van die PC Hooft-prys in 2021
vir sy poësieoeuvre. Willem de Vries het met hom gesels. |
In memoriam
|
Leon Strydom, jy was een van die laastes: ’n ouwêreldse
kunsconnoisseur "Jy was een van die laastes: ’n ouwêreldse
kunsconnoisseur, en een van die laaste oorblywendes wat nog huisbesoeke
onderneem het. Watter voorreg, in die konteks van ons wêreldwye
mensevermydende sosiale tendense tans." |
Leon Strydom (1944–2021) – ’n klein huldiging
"Eers toe ek in 1990 as dosent in Afrikaanse
en Nederlandse letterkunde aan my alma mater begin werk het, kon ek agterkom
watter waardevolle verstewiging die doseer- en studieleierswerk wat hy en sy
vakgenote verrig het, vir die kritiese bestudering van tekste op mý vakgebied
ingehou het." |
Leon Strydom: Fynproewer, hengelaar, letterkundige en
kunsleier tot die einde "Hy was ’n afgeronde, belese en bekroonde
akademikus en digter, maar dit was veral vir sy werk as kunskenner dat hy
bekendheid verwerf en talle rigtinggewende kunstenaars ’n platform gegee
het." |
Jan van der Merwe weens COVID-19 oorlede
Jan van der Merwe, antropoloog, kultuurhistorikus,
skrywer en fotograaf, is op 4 Januarie 2021 weens COVID-19 oorlede. |
Gus Ferguson: Old poets never die, they simply
decompose "Gus’s totem, the snail, holds the key to a
less well-known aspect of his make-up. He was a closet scientist; for him,
science had a beauty and patterning that made it mystical." |
Boeke en skrywers
|
Fanie Olivier resenseer Die meeste sterre is lankal dood deur Johann de Lange "In die gedigte wat in hierdie bundel opgeneem
is, wys Johann de Lange weer watter voortreflike versmaker hy is. Hy
demonstreer hoe hy binne ’n baie ou tradisie skryf, maar dit terselfdertyd
kan manipuleer, daarmee speel en dit vernuwe." |
Dik Dun Thick Thin deur Nataniël: ’n resensie "In ’n tyd van inperking en
sosiale-afstand-houding en handreiniger is hierdie jou kans om ’n bietjie
teater in jou eie gemakstoel te geniet." |
Bethel se berg deur Maretha Maartens, ’n resensie "Dis die onstuimige tagtigerjare. Bethel
Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ’n Kombi. Hulle leef
’n nomadiese bestaan en bly net vir ’n kort ruk in een dorp voor hulle na ’n
volgende beweeg. Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma
vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders
is." |
Papierblomme
deur Helena Hugo: ’n lesersindruk "Dit is ’n boek vol swaarkry en ontnugtering,
wat die storie ’n sekere oortuigingskrag gee." |
Anton Goosen – Liedjieboer deur Hanlie Retief: ’n lesersindruk "Wees gewaarsku: Dit is ’n boek wat jy
waarskynlik met moeite gaan neersit. Dit is asof jy vir Goosen self hoor soos
wat jy deur die blaaie vaar." |
’n Geheelbeeld op die oeuvrebydrae van die digter
Johann Lodewyk Marais ten opsigte van natuurpoësie en ekokritiese poësie
"Marais vervul ’n integrale rol in die
Afrikaanse literatuur met sy intelligente en emosionele kommentaar op die
omgewing en die gebruik daarvan." |
Skoon wasgoed: Die verhaal van die verhaal van Oscar
Pistorius "Deur wat sedertdien gebeur het, het hierdie
narratief ’n storie binne ’n groter, algeheel somber storie geword. Ons boek
het ingebed geword in wat ander boeke ná die moord vertel het. Dit was soos
die skitterende kern van ’n swart ster, ’n gravitasiekolk waarvandaan geen
lig ontsnap nie." |
JC Kannemeyer (1939–2011) "Afrikaans beleef ’n tydelike terugslag. Ons
kry seer. Ons sal seker nog seerder kry. Maar daar is in dié taal soveel
geestelike energie werksaam, dis nie deur politici of ’n regering afskryfbaar
nie. Daar moet ’n kentering kom." Lees oor JC Kannemeyer se lewe en
werk. |
Persverklaring: Aantal jeuginskrywings in die AVBOB
Poësiekompetisie skiet die hoogte in ’n Rekordgetal inskrywings is ontvang in die vierde
jaarlikse AVBOB Poësiekompetisie wat van 1 Augustus tot 30 November 2020
aangebied is. Dit vertel ’n gerusstellende verhaal oor die siel van
Suid-Afrika. |
Leefstyl
|
#opdielug met Crystal-Donna Roberts Die aktrise Crystal-Donna Roberts, bekend vir onder
andere die film Krotoa
en die telenovela Arendsvlei,
is een van vier skrywers wat gekies is vir die Jakes Gerwel
Stigting en NB-Uitgewers se mentorskapprogram vir opkomende skrywers in 2021.
Robyn van de Rhede gesels met haar. |
#opdielug met Brumelda Bell Robyn van de Rhede gesels met die rymkletser en
liriekskrywer van Montagu, Brumelda Bell. Brumelda was ’n semifinalis in die
2019-Suidoosterfees se Talentsoektog. Sy was ook in 2020 deel van die Jakes
Gerwel Stigting en die Suidoosterfees se mentorskapprogram vir jong
liriekskrywers, waar Frazer Barry van Tribal Echo die mentor was. |
Wys my jou waarheid met Lidia: ’n onderhoud met Werner
Wessels In haar tweede maandelikse podsending gesels Lidia
Rauch met Werner Wessels, die kreatiewe konsultant vir Mej Suid-Afrika. |
Reis in die tyd van die korona: onder vreemde hande
"Pyn is ’n gelykmaker. Ons mag verskillend
treur, maar in die binnekant lê seerkry ewe diep." |
Filmresensie: Mank "Mank,
nou op Netflix, is ’n rolprent van verlore kanse." |
Filmresensie: Toorbos
"Dis ’n film wat die moeite werd is om te
sien, juis oor die harde werk en denke wat daar ingegaan het, wat duidelik
blyk." |
Mediaverklaring: Kraakvars kykgenot in Januarie – VIA
is in hoogste rat! Daar is splinternuwe inhoud in Januarie! |
Mediaverklaring: Skryf in vir Die groenste vingers “Dit is soos ’n kookkompetisie, maar met blomme!”
Só beskryf Philip Nolte, die skepper van die nuwe kykNET-realiteitsprogram, Die groenste vingers,
hierdie nuwe program. |
Mediaverklaring: kykNET se hoogtepunte in Januarie 2021
Dis die amptelike begin van 2021 en kykNET skop dit
met vele hoogtepunte af. Dis vermaak! |
Nuwe skryfwerk
|
Mondig: 21st key LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
digters. Lees Nathan Trantraal se gedig hier. |
Mondig: Kladboek LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
digters. Lees Eunice Basson se gedig hier. |
Mondig: mondig LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
digters. Lees Gilbert Gibson se gedig hier. |
Die anderkantskemeruur "Dis hierdie uur |
Wene "Of klop die hart van die stad eers in my |
Jeug op Majuba "met die kleinste voete |
Scherzo "Alim wys ons daarop dat dit tradisie is om
die huise met beeldhouwerke en simboolryke muurskilderye te versier. Ek is
dadelik opgewonde en wil sommer terstond so ’n besonderse huis koop." |
Elders gesien
|
Elders gesien: Hoe gaan ons hierdie kollektiewe trauma
vorentoe hanteer? "Ons samelewing is ontredder, ontwortel, niks
maak sin nie. Mense kry swaar en elkeen hanteer dit soos hy kan. As mense die
werklikheid regtig in die gesig gaan moet kyk na hierdie fase van ontkenning,
wat dan? Hoe gaan hulle staande bly?" |
Elders gesien: My tuintjie het nie genoeg blomme nie
"Ek gaan pluk ’n marigold vir elkeen wat ek
ken wat nie eers een week van 2021 gegun is nie, maar my tuintjie het nie
genoeg blomme nie." |
|
KONTAK |
|
© 2021 LitNet. Alle regte
voorbehou | All rights reserved |
No comments:
Post a Comment