| 
       
        | 
         
          | 
           
            | 
 |  
            | SomersonMadelie Human
 Sabrina loop die man
            raak wat sy nooit weer wou sien nie en dit lyk boonop vir haar of
            Ruan dit so beplan het! Haar lewe is in die stad, maar dan word
            grendeltyd aangekondig en sy het skielik belangrike besluite om te
            neem. |  |        
         
          | 
           
            | 
 |  
            | Opaal vir die liefdeRina Cilliers
 Johlene Basson wil haar ma se biologiese ouers gaan opspoor op
            Koffiefontein. Sy is darem nie alleen nie – daar is die eksentrieke
            Tant Hartjie, die mooie Leo met sy lelike Land Rover en die kerkhof
            se spook, Elisabet.
 |  |      |  | 
       
        | 
         
          | 
           
            | 
 |  
            | In sy hartFelicia Snyman
 Rouxlé is ’n
            onafhanklike vrou wat nie ’n man nodig het nie. Sy wil wel een hê.
            Meer spesifiek, sy wil vir Francois hê. Hy maak dit egter glad nie
            vir haar maklik nie en sy moet haar bes doen om ’n plek in sy hart
            te wen.
 |  |        
         
          | 
           
            | 
 |  
            | Anna se manCiska Olivier
 Anna se eerste dag by haar nuwe werk is ’n ramp. Sy beland in die
            swembad en haar redder is niemand anders as die man wat haar
            verwerp het nie. Die man wat sy mislei en verneder het. Haar
            tweelingsuster se eks, Derick.
 |  |      |  | 
    
No comments:
Post a Comment