Thursday, February 4, 2021

LitNet: Handevat

 

newslogo.jpg

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 835

03/02/2021


  Krities Afrikaans

 

LitNet: Handevat

 

Pasverskyn

Tesourus van Afrikaans


Samestellers: LG de Stadler en A de Stadler
Uitgewer: Pharos
ISBN: 9781868902132

Die splinternuwe heruitgawe van die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 140 000 inskrywings ’n uitstekende beeld van die besondere ontwikkeling en die wyse waarop die taal die afgelope 20 jaar aangepas en gegroei het.

tesourus-skuins.jpg

 

Nou op Voertaal

 

feeste-650_240x148_crop.jpg

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

LitNet se projek www.voertaal.nu is drie jaar oud. In hierdie Voertaal-nuusbrief en die volgende nuusbrief word enkele hoogtepunte uitgelig.

 

 

virtaal-voertaal-650_240x148_crop.jpg

Studente, publiseer nou jou werk!

Voertaal
Academisch

Die ATKV, LitNet en Voertaal vat hande om studente die geleentheid te gee om hul werk te publiseer.

 

 

LitNet-Akademies_internasionaal_artikel_650_240x148_crop.jpg

LitNet Akademies internasionaal

Ingrid Glorie
Academisch

Ingrid Glorie voer onderhoude op Voertaal met Europese akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer word.

 

 

PEN-Afrikaans-Vertaalfonds-onderhoud-met-Catrina-Wessels-650_240x148_crop.jpg

PEN Afrikaans Vertaalfonds: Aandag vir Afrikaanse werke in vertaling neem internasionaal toe

Willem de Vries, Catrina Wessels
Interviews

"Ten spyte daarvan dat die wêreld ingrypend verander het, bly daar ’n aanvraag na vertaalde werke. Buitelandse uitgewers raak ook meer bewus van die bestaan en potensiële steun wat die PEN Afrikaans Vertaalfonds bied," sê Catrina Wessels, bestuurder van PEN Afrikaans.

 

 

Sabien_onderhoud_650_240x148_crop.jpg

Sy wil jou leer Nederlands praat

Sabien van Craenendonck, Izak de Vries
Over taal

"Verder kan de kennis van het Nederlands deuren openen naar werkgelegenheid, uitwisselingsprogramma’s of zomerscholen."

 

 

Marleen-Dekker-nieuwe-directeur-Afrika-Studiecentrum-650_240x148_crop_7.png

Persbericht: Marleen Dekker nieuwe directeur Afrika-Studiecentrum

Voertaal
Academisch

Professor Marleen Dekker is benoemd tot directeur van het Afrika-Studiecentrum van de Universiteit Leiden. Ze begint op 1 april en is benoemd voor een periode van vier jaar. Ze volgt professor Jan-Bart Gewald op, die zijn werk als hoogleraar Geschiedenis van Afrika en onderzoeker aan het ASCL voortzet.

 

 

Graca_Machel_World_Economic_Forum_on_Africa_2010-650_240x148_crop_7.png

Persbericht: Leids eredoctoraat voor Graça Machel

Voertaal
Kalender

Op maandag 8 februari viert de Universiteit Leiden zijn dies natalis. Op deze dag ontvangt mensen- en kinderrechtenactiviste Graça Machel via een live videoverbinding met Zuid-Afrika een eredoctoraat.

 

 

650-Wyne-Canva_240x148_crop_7.png

Kroeë en kerke weer oop, maar hofsake gaan voort

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Soortgelyke verligting met betrekking tot die ander provinsies sal versoek word."

 

 

Howe-650_240x148_crop_7.png

Zuma daag land se hoogste hof uit

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Zuma sê gedurende al die jare se stryd om vryheid het hy nooit kon dink die dag sal kom dat ’n demokratiese regering in Suid-Afrika wat op grondwetlike waardes gebou is, net soos die apartheidsregime sal optree deur ’n regsproses te skep wat sekere individue in die gemeenskap teiken nie."

 

 

Akademies en Skole

 

breinboom-banner-Des-2020.png

 

Nataniel_LA_fokusprent_240x148_crop.jpg

"Kyk na my": die beeldvorming van Nataniël

Joanita Erasmus-Alt, Martina Viljoen
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Terwyl sy artistieke (self)beeldvorming sy seksualiteit tegelyk beklemtoon en onderspeel, word hy in sekere kringe as ’n gay-ikoon gesien. Nietemin fokus sy vertellings en lirieke nie op homoërotiek as oorkoepelende tema nie, maar eerder op andersheid."

 

 

LA_uitnodiging_2021.png

 

 

LA_Whatsapp_fokusprent_240x148_crop.jpg

WhatsApp in grendelklaskamers help skoliere beter kommunikeer

Regardt Visser, Willene Theart, Zubayr Charles
Akademies en skole

"Leerders wat gewoonlik skaam sou wees in ’n fisiese klaskamer, sou nou meer gereeld vrae vra deur persoonlike boodskappe te stuur, en so ook aangemoedig word om te kommunikeer en meer interaktief aan die leerproses deel te neem." – Willene Theart, onderwyser van Hoërskool Strand.

 

 

sout650_240x148_crop.jpg

LitNet-spens: Sout

Jean Meiring
Drama

Hierdie is ’n versameling eensprake deur vrouekarakters van verskillende ouderdomme en agtergronde.

 

 

KortKursusDEPAfr_650_240x148_crop.jpg

Mediaverklaring: Jaar- of semesterkursusse by die Departement Afrikaans en Nederlands (US)

LitNet
Akademies en skole

Skryf gerus in vir die volgende jaar- of semesterkursusse by die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. | Enrol for one of these year or semester short courses presented by Stellenbosch University’s Department of Afrikaans and Dutch.

 

 

Menings

 

trisa_sonja_theo_240x148_crop.jpg

COVID-19: Februarie 2021 se virusnarratiewe

Naomi Meyer, Trisa Hugo, Mashi Sauls, Sonja Paulse, Rosa Lombaard, Theo Kemp
Onderhoude

Is inentings die antwoord? Hoe voel jou gemeenskap in hierdie tyd oor COVID-19? Wie dra nog maskers? Naomi Meyer het ’n paar lesers oor hul ervarings van COVID-19 gevra.

 

 

herklink_anelia_heese_240x148_crop.jpg

COVID-19 en Herklink-oudiogedenkdienste: ’n onderhoud met Anelia Heese

Naomi Meyer, Anelia Heese
Onderhoude

"’n Stemopname bied skuiling teen stereotipe en teen onregmatige beoordeling." Anelia Heese glo in die krag van stories. Met al die afskeide in die tyd van COVID-19 dink ’n mens aan verlies, maar ook aan mense se teenwoordigheid. Anelia het ’n stemopname gedoen om hierdie onderhoud se vrae te beantwoord.

 

 

bettina_cyril_240x148_crop.jpg

Daai was ’n missed opportunity, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ek reken Uncle was te haastag ommie goeie nuus te share, en toe is Uncle ‘ie strategic ‘ie. Imagine as Uncle nou on live TV die vaccine gevat het, watse impact sou dit ‘ie gehet het ‘ie."

 

 

Reguit-met-Robinson_Phil-Graig-en-Heinrich_Wyngaard_650b_240x148_crop.jpg

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Heindrich Wyngaard en Phil Craig

Freek Robinson, Phil Craig, Heindrich Wyngaard
Onderhoude

Wil die meerderheid inwoners van die Wes-Kaap afstig, of wil hulle net groter seggenskap hê in die manier waarop die provinsie bestuur word?

 

 

familievervreemding650_240x148_crop.jpg

Gesinsvervreemding

Handré Brand
Seminare en essays

"Ek het onlangs weer eens diep onder die indruk gekom van die impak van gesinsvervreemding toe ek ’n goeie kennis op sy verjaarsdag telefonies skakel. Hy deel my mee dat hy selfs op sy verjaarsdae oor die afgelope tien jaar nie ’n woord hoor van sy twee volwasse kinders en sy enigste kleinkind nie."

 

 

Beesdip_650_240x148_crop.jpg

Ivermectin, vaccines and science – a vet explains

Marianne Lomberg, Izak de Vries
Interviews

"Ivermectin exploits this communication system: it makes it impossible for the different parts of a worm or other parasite to talk to each other."

 

 

Boeke en skrywers

 

Antjie_oog-op-more_240x148_crop.jpg

Antjie se oog op môre

Melt Myburgh, Antjie Krog
Skrywersonderhoude

"In die lieflike liggevulde vertrek gaan sit ek die eerste oggend en op die bladsy van ’n gedig waaraan ek wou werk, begin ek, asof in ’n dwaal, asof ek oor ’n groot skeur in die grond spring, die drama skryf."

 

 

donkerdrif_240x148_crop.jpg

Donkerdrif: ’n onderhoud met Deon Meyer

Naomi Meyer, Deon Meyer
Skrywersonderhoude

"Ek het nog altyd as leser van boeke gehou wat my met ’n morele dilemma laat, veral die konflik tussen die regsproses en regverdigheid."

 

 

dreaming650_240x148_crop.jpg

Dreaming of freedom in South Africa by David Johnson: a book review

Bill Nasson
Books and writers

"What gives his book its especially concentrated quality is its microscopic examination of a body of ideological fragments – visionary novels, poems, pamphlets, manifestos and other documents – some of them fairly trivial, it could be said. These direct our attention to an alternative tradition of South African political literature, enthusiastically radical in its stance and resolutely internationalist in its inspirational reach."

 

 

kerkoormuur650_240x148_crop.jpg

Kerk oor die muur of oor die Rubicon? deur Frits Gaum: ’n resensie

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Die vraag wat telkens gevra word, is of die kerk 20 jaar na die publikasie van 'Geloofsverklaring 2000' steeds dieselfde 'glo'."

 

 

crito_prent.jpg

Soveel vrae

Crito
Blogs

"Kon ek die jaar maar met swier begin, Willem Kloos-geluide maak, en siedaar! Dit geluk nie. Waarheen is al die prikkelende, ondeunde boekresensies?"

 

 

paulet_huis_somerset-oos650_240x148_crop.jpg

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans wag aansoeke in vir maand se skrywersverblyf

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans nooi vanjaar weer alle opbetaalde lede van PEN Afrikaans uit om aansoek te doen vir die verblyfsprogram wat in die Stigting se Paulet Huis op Somerset-Oos in die Oos-Kaap aangebied word.

 

 

Leefstyl

 

seemeeu650_240x148_crop.jpg

Reis in die tyd van die korona: Die wysheid van die meeue

Helena Opperman
Reis

"Die Omani’s in hul lugverkoelde voertuie ver van die strande van Batinah, verlang hul soms na mosseltyd? Onthou hul nog van die wysheid van die meeue?"

 

 

tiger650_240x148_crop.jpg

Tiger: ’n resensie

Leon van Nierop
TV

"Die publiek put net soveel genot uit die val van ’n ikoon as aan die opbou van een, en dit is gedeeltelik wat hierdie uitstekende dokumentêr weerspieël – hoe maklik ’n held hel toe kan gaan."

 

 

kunstenaarsweek650-1_240x148_crop.jpg

Persvrystelling: Die Woordfees Kunstenaarsweek wil nuwe hoop en nuwe werk skep

LitNet
Toyota US Woordfees

In die eerste Woordfees Kunstenaarsweek sal kunstenaars die geleentheid kry om hul vaardighede, idees en konsepte te slyp en te verfyn onder leiding van vooraanstaande fasiliteerders, waaronder die teatermakers Andrew Buckland en Sylvaine Strike, die danser-choreograaf Gregory Maqoma en die digter en verhoogkunstenaar Jolyn Phillips.

 

 

dieboekklub3.650_240x148_crop.jpg

Persvrystelling: kykNET se verjaarsdaggeskenk aan kykers is Die Boekklub 3!

LitNet
kykNET Portaal

Dis meer as drie jaar sedert kykNET-kykers die inwoners van Merweville met groot hartseer gegroet het, met die gedagte dat dit vir ewig sou wees. Maar, ter viering van kykNET (DStv-kanaal) se 21ste verjaarsdag, wag daar ’n groot bederf op kykers in 2021 ...

 

 

via1220650_240x148_crop.jpg

Mediaverklaring: Februarie op VIA – wat ’n storie!

LitNet
TV

Die langste maand van die jaar is verby; skep asem met aangrypende stories en goeie raad.

 

 

thewriterscollective650_240x148_crop.jpg

Press release: The How Now Brown Cow Writer's Collective

LitNet
Lifestyle and entertainment

A new writing programme launched by theatre production company How Now Brown Cow will encourage the creation of twelve new works by South African playwrights.

 

 

In memoriam

 

Kemp-Kemp-650_240x148_crop.jpg

Kemp J Kemp SC – vanuit die advokatuur se binnekamer, en sy fotoalbum

Chris Marnewick
In memoriam

"Wat ook vir my uitstaan in die opdragte wat hy wel aanvaar het, is dat hy telkens aan Jan en Sannie Publiek se kant van die geskil was, eerder as aan die owerheid of ’n magtige maatskappy se kant."

 

 

hofboekhamer_240x148_crop.jpg

In memoriam: Kemp Jurgen Kemp

Jeanette Ferreira
In memoriam

"In die laaste jare het hy veral bekend geword as die beleërde oudpresident Zuma se advokaat en in mindere mate vir sy verdediging van die skoolhoof Deon Scheepers van Grey-kollege. In die hof was Kemp ’n regsman wat ’n stormram genoem sou kon word, ’n bulhond wat nie laat los as hy eers vasgebyt het nie."

 

 

Nuwe skryfwerk

 

Mondig_Ronelda-Kamfer_240x148_crop_7.png

Bugsy Malone

Ronelda Kamfer
Poësie

LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Ronelda Kamfer se bydrae hier.

 

 

650-Painting-Canva-1_240x148_crop_7.png

Portrait

PP Odendaal
New writing

"The lights go out – an electricity failure –
the canvas becomes a ghostly surface.
Lingering shapes suspended in the dark –
your portrait waiting to be drawn."

 

 

650-Vrou-Canva_240x148_crop_7.png

Weemoed se spore

Drienie Joubert Kelly
Poësie

"oor stukkende woorde wat hang in my verdriet,
wat drup soos bloed deur my are van vergifnis,
want my trane het nou te duur geword"

 

 

650-Vrou-in-tuin-Canva_240x148_crop_7.png

Entanglement

PP Odendaal
New writing

"Sometimes in the middle of the night
I am awakened – desperate and confused.
Was it an echo of her voice I heard
or just someone shouting in the street?"

 

 

650-Stars-canva_240x148_crop_7.png

The Southern Cross

PP Odendaal
New writing

"The night is an ancient stellar theatre
where cosmic symphonies are heard.
It has an orchestra without a conductor
playing music in counterpoint"

 

 

650-Beetle-Canva_240x148_crop_7.png

"Without the option"

Anna-Marie le Roux
Fiksie

"Die volgende dag het ek skaars my klasdeur oopgesluit en ingegaan toe nóg ’n wildvreemde kind skielik langs my kom staan."

 

 

650-Verjaarsdag-Canva_240x148_crop_7.png

Saliena

Frans Calitz
Fiksie

"Die onnatuurlike stilte Sondae. Aspro’s en regmakertjies. Sommiges tou kerk toe, vra vergifnis vir gisteraand se dinge en krag vir môre s’n."

 

 

Elders gesien

 

MsMandy_650_240x148_crop.jpg

Elders gesien: Amanda Strydom bring hulde aan Sibongile Khumalo

Amanda Strydom
Elders gesien

"That voice, that dignity, that beautiful soul – gone."

 

LitNet-Voertaal-Wie-is-ons.png

 



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

 

tuisblad_facebook200.gif

tuisblad_pinterest200.gif

tuisblad_twitter200.gif

tuisblad_instagram200.gif

 

KONTAK

mail.png[email protected]

phone.png021 886 5169

icon-facebook.pngicon-twitter.pngicon-youtube.pngicon-rss.png

nuusbriefborge.gif

© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

No comments:

Post a Comment