|
LitNet: Jou Karoo-reise
|
|
Boeke en skrywers
|
Karoobrokkies, ’n literêre reis "Literatuur se vermoë om ’n mens se belewenis
van ’n bepaalde ruimte te kleur het ek tydens sestien dae se reis deur die
Karoo herhaaldelik ervaar." |
LitNet-blokraai: Onderwêreld
deur Fanie Viljoen "Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik
word, of vir die pret by die huis." |
Kanaän:
’n onderhoud met Sophia Kapp "Ja, ek het dit doelbewus so gekies, want dit
gaan hier, soos in al my boeke, oor die idee dat ’n mens iewers hoort. Dat ’n
mens aan mense en aan ’n plek behoort. Dis natuurlik dieselfde narratief wat
die hele grondkwessie in die land onderlê: Dit gaan nie oor aan wie van ons
die grond behoort nie, dit gaan oor wie van ons aan die grond behoort." |
Toekomsmens
deur Isa Konrad: ’n onderhoud "Die beste wetenskapfiksie daag die leser uit
om jou realiteit opnuut in oënskou te neem deur jou ’n alternatiewe realiteit
aan te bied. Mens kan dit seker as sinlose bespiegeling afmaak, maar goeie
wetenskapfiksie laat my nadink oor my eie wêreld: waar ons vandaan kom,
waarheen ons op pad is, en ons plek in die kosmos." |
Lesersindruk: Toekomsmens deur Isa Konrad
"Isa skep met Toekomsmens ’n interessante storie wat die
leser intrek. Lesers van wetenskapfiksie sal makliker die boek kan lees en
verwerk. Die skrywer se woordgebruik is mooi sonder om onnodig blommerig te
wees." |
Lesersindruk: Dante se mistieke reis. Tweede tog:
Purgatorio deur Kobus Krüger Johann Beukes bespreek Kobus Krüger se Dante se mistieke reis. Tweede tog:
Purgatorio wat onlangs deur AOSIS gepubliseer is. |
Lesersindruk: Die
heelal op my tong deur
Anoeschka von Meck "Die tafel is keurig gedek met eksotiese,
bekende en volksvreemde en vars nuwe smake. Ek beveel dit nie aan vir lesers
met ’n 'fyngevoelige konstitusie' nie. Vir die res: Bon appétit!" |
The lie of 1652: Retories regstellend, feitelik bedenklik?
"Want deur daardie petit histoires, oftewel 'klein
geskiedenisse', ’n regverdige kans tydens hoofstroomgeskiedskrywing te gee,
verryk ons die waarheidsoeke en bevestig ons getrouheid aan die volle
menslike storie. Maar om onder andere hawens te verbeel waar hulle nie
bestaan het nie, sal enige skeepsvaarder van die geskiedenis eenvoudig op die
rotse lei." |
Skoon wasgoed: Die duursame trooswoorde van Ferdinand
Deist "Ek het veel by skrywers geleer, en in hierdie
rubriek het ek al daaroor geskryf. Met Ferdinand was dit ook so. Hy het sy
deure wyd oopgegooi in vriendskap." |
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in
Januarie 2021 Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse
resensies wat in Januarie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is
ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio
of TV uitgesaai is. |
Persvrystelling: Die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse
poësie 2021 Digters of hul uitgewers word uitgenooi om in te
skryf vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie van 2021. |
Persvrystelling: Laat jou gedig die lig sien | Bring
your poems to light Vir diegene wat dalk soms ’n bietjie dig voel as
hulle pen op papier of vinger op sleutelbord plaas om ’n gedig op te tower,
bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) weereens ’n poëtiese
oplossing: ’n virtuele werkswinkel met die geliefde digkunskenner Bernard
Odendaal op Dinsdag 30 Maart 2021. |
Okay, okay, okay by Finuala Dowling: a book review "The paragraph above sums up for me the life
of a woman writer who has to work while being the mainstay of a family. Even
Jane Austen mentioned in her diaries how she wrote her novels in short
bursts, hiding her work under a book when others came into the room, trying
to find continuity between family interruptions." |
First sip: 1986 by William Dicey 1986 was a pivotal year in South African history.
It was the year of the vigilante, the year of the necklace – but also the
year the talking began. |
Press release: Announcement of the winner of the Philida
Literary Award in 2021 The Philida Literary Award is awarded annually to a
writer mid-career for an oeuvre of between three and five books of any genre. |
Menings
|
Herman Wasserman en die infodemie: Disinformasie in die
Globale Suide | LitNet | PEN Afrikaans "Laastens is die woord fopnuus nou ook al so
'bewapen' deur populiste soos Donald Trump dat dit gebruik kan word om
gesaghebbende joernalistiek te ondermyn vir politieke gewin." |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Jakkie
Cilliers Tyd vir ’n hersiene Nasionale Ontwikkelingsplan?
Freek Robinson gesels met Jakkie Cilliers, stigter en voormalige uitvoerende
direkteur van die Instituut vir Veiligheidstudies (ISS). |
’n Plig om te onthou? "Zuma en Malema drink deesdae saam tee. Het
hulle vergeet van die bittere vyandskap wat daar op ’n stadium tussen hulle
was, of is dit ons wat vergeet het Malema het eenmaal gesweer hy sal vir Zuma
sterf?" |
"Ek hettie ge-expect om te survive nie": ’n
COVID-19-survivor se storie "Ek hettie ge-expect om te survive nie, want
ek suffer van high blood pressure en is op chronic meds, but ek het nooit
opgegee nie." |
COVID-19-narratiewe: Is dit amper verby?
"Teater, my bron van energie, samesyn en (ek
is bang om te sê) geld, droog op." |
Mediavrystelling: Só kan jy opsaal vir Afrikaans
digitaal Hierdie gewilde AWS-opleiding
maak deel uit van VivA se Teksredaksieportaal, wat spesifiek geskep is om in
die behoeftes van taalwerkers soos vertalers, teksredakteurs, skrywers,
onderwysers, predikante, ensovoorts te voorsien. |
COVID-19: Die jongste | The latest COVID-19: Kry die feite | Get the facts |
Akademies en skole
|
Vonnisbespreking: Deliktuele skadevergoedingsreg – die
“once and for all”-reël en die beginsel dat skadevergoeding in geld uitgedruk
moet word, onder die soeklig "Ten einde hierdie kwessie reg te stel,
behoort die omvang en wyse van die betaling van skadevergoeding (eenmalig of
periodiek) buite die bestek van die reël te val en aan die jurisdiksie van
die howe oorgelaat te word soos nou deur artikel 173 van die Grondwet
bekragtig is." |
COVID-19 en die onderwys "Die COVID-19-pandemie het die onderwys onder
verdere druk geplaas en tektoniese verskuiwings veroorsaak in ’n stelsel wat
reeds lank gebuk gaan onder erge wanadministrasie en merkbare
agteruitgang." |
Om wiskunde beter te verstaan: ’n onderhoud met Amanda
le Roux "Soos met enige vaardigheid help oefening dat
jy dit makliker doen, maar ek dink nie oefening sonder begrip het veel waarde
nie. Verstaan is nie dieselfde as 'kan doen' nie." |
Persvrystelling: Belê só in akademiese oorbruggingsjaar
ná skool Vir diegene wat universiteit toe wil gaan, maar nie
aan die toelatingsvereistes voldoen nie, bied ’n akademiese oorbruggingsjaar
by ’n unieke Noord-Kaapse tersiêre instelling dalk ’n keuse. |
Nou op Voertaal
|
Die wáre "werklike stand" van die
Suid-Afrikaanse nasie "Die ekstase was tasbaar; die glimlagte breed.
Die leiers en die land was in vuvuzelavervoering. Maar nou het die ballonne
van pandemiebeheer wat in die atmosfeer vrygestel is, in die lug bo ons koppe
gebars." |
Verwarring oor doeltreffende COVID-19-entstof vir
Suid-Afrika "Navorsing het aangedui dat die AstraZeneca-entstof
slegs 22 persent doeltreffend is om matige gevalle van die Suid-Afrikaanse
variant van die virus te verhoed." |
Suid-Afrika se skyndemokrasie "Om te steel is om ’n revolusionêre aanslag op
die 'commanding heights' van die nieswart ekonomie uit te voer ... En eise
vir verantwoordbaarheid maak jou ’n ondermyner en rugsteker, wat jou selfs
jou lewe kan kos." |
Ses van wêreld se gevaarlikste stede is in Suid-Afrika
"Die statistiekwebtuiste Numbeo.com, wat dié
opname doen oor lewenskwaliteit, hoe duur dit is om in stede te woon,
misdaadindekse en eiendomskoste regoor die wêreld, sê die opname oor misdaad
in stede vir 2021 was ’n persepsie-indeks wat gebaseer was op respondente se
gevoelens oor misdaad eerder as op misdaadstatistiek." |
Skole: Nederlandse ouers “staan op omvallen”
"Dit wil voorkom of ’n klein bietjie VOC-DNS
steeds skuil in die regerings van Nederland én Suid-Afrika. Ons mag
verskillende tale praat, maar soms klink die kommunikasie van die onderskeie
regerings aan die burgery maar baie dieselfde." |
Zuma en Malema hou ’n Nkandla-teepartytjie
Netwerk24 berig dat Julius Malema en
EFF-afgevaardigdes Vrydagoggend in ’n helikopter by oudpresident Jacob Zuma
se Nkandla-woning in die noorde van KwaZulu-Natal aangeland het. |
Leefstyl
|
LitNet-blokraai: Valentynsdag "Sondag is Valentynsdag. Hierdie blokraai kan
alleen ingevul word, of saam met iemand spesiaal." |
#opdielug met Naaim Briesies Robyn van de Rhede gesels met rymkletser Naaim
Briesies van Prins Albert. Naaim was in 2020 deel van die Jakes Gerwel
Stigting en die Suidoosterfees se mentorskapprogram vir jong liriekskrywers,
waar Frazer Barry van Tribal Echo die mentor was. |
Mediaverklaring: ATKV-tak PEAAT vier sewe dekades op
die planke "ATKV-tak PEAAT bied al vir 70 jaar ’n
platform vir amateurtoneelspelers waar hulle hul passie vir teater kan
uitleef." |
Persvrystelling: Die 11de kykNET Fiëstas – hier is die
benoemdes In 2020 het die deelnemende feeste – Toyota US
Woordfees, KKNK, Suidoosterfees, Innibos, Vrystaatfees en Aardklop –
kreatiewe maniere asook formate gevind om steeds die kunste na gehore te
bring. |
Persvrystelling: Teatermakers en dansers neem STANDpunt
in | Press release: Theatremakers and dancers Take-a-STAND |
Persvrystelling: ’n Huldeblyk aan ons First Lady of
Song Die Suidoosterfees en kykNET beplan ’n produksie om
Sibongile Khumalo se bydrae tot die kunste te eer. Verskeie feeskunstenaars
sal daaraan deelneem, asook kore wat by die fees se kompetisie gebaat het.
Feesgangers kan die media en die Suidoosterfees se sosialemedia-platforms
dopdou vir meer inligting oor die produksie. |
Nuwe skryfwerk
|
Vreemdeling LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
digters. Lees Marius Crous se gedig hier. |
Skool vir die hof "jy het gesê skool is nie vir jou |
COVID-19-doodsengel "jy wonder wat sy drome vir homself was – en
of hy daardie drome verwesenlik het. |
My generasie "liefde |
In memoriam "Jy leef nog in my woorde, |
Die merinoboer en die koster van Campbell
"So buig of bars, duiwel of te not. By die
kerkdeur moet hy uit. Hy skep moed as hy dink aan hoe Voltaire hom op sy
sterfbed verset het teen ’n priester se aanbeveling dat hy sy laaste asem
moes gebruik om die duiwel af te sweer." |
Namib Desert "Waves of dunes continue into the desert |
Gila Leah "Die volgende dag sal my vir ewig bybly. Die
koerante is vol daarvan. Gila Leah is dood. Filantroop. Dogter. Blommekind.
Dood, sonder dat ek weer met haar gepraat het." |
Yesteryear "The vast open farms of youth, |
The maze "We are enveloped in a hollow sky. |
In memoriam
|
Tietie, leeuwyfie, jou glo in my het my gemaak
"Soos net met ’n diva, was Tietie se brose
liggaam bedek met ’n rooi kleed toe die lykdraers haar kom haal. Dit het my
onmiddellik opgeval, want Tietie en rooi lippe was sinoniem." |
SêNet
|
Repliek op Jean Oosthuizen en God Is daar ’n ander antwoord "My dank aan Jean Oosthuizen dat hy my
reggehelp het oor die identiteit van die skrywer van die boek God Is daar ’n ander antwoord. Ek
het inderdaad 'die pot misgesit'. Hierdie regstelling oor die skrywer
verander egter niks aan die boek self nie." |
Elders gesien
|
Elders gesien: Lourens du Plessis, in memoriam
"Die groot man met die sagte stem en nog
groter hart." |
Blogs
|
Skerpste "Annelise Erasmus is die mees gewikste
resensent wat in die afgelope jaar oor nuwe Afrikaanse boeke geskryf het. Sy
het die beste oog in die bisley van die resepsiologie. Haar resensies is ’n
skouspel van gesonde verstand en filosofiese intuïsie." |
Ek was, ek is, ek sal wees "Nuwejaarsvoornemens? Wat praat jy van
nuwejaarsvoornemens? Was mos glad nie ’n nuwe jaar met nuwe energie nie? Waar
wil jy hê moet voornemens vandaan kom?!" |
Blokraai-blog As jy nuuskierig is oor wie die ontwerper en
onderhouer van hierdie blog is, kan jy my reis met blokraaisels lees.
Skryf gerus iets oor jou eie ervaring met blokraaisels in die
kommentaarblokkie aan die einde van my storie. |
Eindelik: Arnold sien sy leeu! "As padingenieur het my vriend Arnold de Goede
vele paaie in die Krugerwildtuin gebou. In al die jare nooit ’n leeu
gesien nie. Die laaste dag van sy wildtuin-skof laai die ouens hom in ’n
helikopter vir ’n laaste, desperate soektog. Vuilbaard kruip steeds
weg." |
|
|
KONTAK |
|
© 2021 LitNet. Alle regte
voorbehou | All rights reserved |
No comments:
Post a Comment