
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
Akademies
|
Nuusbrief 840
12/03/2021
|
Krities Afrikaans
|
’n Hart is
so groot soos ’n vuis
Skrywer: PP Fourie
Uitgewer: NB-Uitgewers
ISBN: 9780795710018
’n
Hart is so groot soos ’n vuis is die storie van ’n seun, Paul, se
komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa.
Paul onthou sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate
vlugtogte saam met sy ma. Dit is ook die roerende verhaal van Paul se
ontwikkeling as jongman, en van sy selfontdekking. En die storie van sy
ontferming oor sy vervreemde halfbroer, iemand wat hy met alle mag wil
beskerm, die enigste ander persoon wat dáárdie man “Pa” kan noem.
|

|
|

|
US-taaldebat 2021: Skande op Maties – rooi ligte in
die US se taalbeleid
Frederik Rudolph van Dyk
Universiteitseminaar | University Seminar
"Die hewige belangrikheid van persoonlike
outonomie en vryheid om jou taalkeuses uit te oefen beteken dat afdwinging
van Engels neerkom op ’n growwe skending van basiese menseregte. Die letter
en gees van die Handves van Menseregte is in totale teenstryd met die
gedrag van Maties-koshuisleiers teenoor hierdie studente."
|

|
US-taaldebat 2021: Toe, wanneer word jy baas oor ’n
ander se mond?
Lynthia Julius
Universiteitseminaar | University Seminar
"Afrikaans gaan nêrens. In die geval van die
twee koshuise moet die HK aangespreek word. Dis nou net die geval waar ’n
student bietjie mag bekom en dan wil maak soos hy lus kry. En hoe sê die
slimmes? Mag korrupteer. Absolute mag korrupteer absoluut."
|

|
SU language debate 2021: Inside this anxious world of
the taalstryders
Jonathan Jansen
Universiteitseminaar | University Seminar
"It is yesterday’s battle, and that is why
the sense of loss leads to such an emotional, almost visceral response in
the few. That is why a little incident in a residence can be catastrophised
in Afrikaans newspapers. Afrikaans on campuses, quotas in sports, and gay dominees still sell
Afrikaans newspapers."
|

|
Uit die argief, US-taaldebat: Marlene van Niekerk on
the Stellenbosch University language debate
Marlene van Niekerk
Universiteitseminaar | University Seminar
"I think the plot has been completely lost,
and with it the spirit of imaginative transformation. You have not
understood yet that there is a very modern, pedagogically sound and
intellectually progressive basis for promoting mother-tongue education and
linguistic diversity and for developing and protecting minority languages."
|

|
Persvrystelling: Verbod van Afrikaans by
Stellenbosch-koshuise
LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
Die afdwing van die koloniale taal in die
opvoedkunde en die gepaardgaande verbod op die inheemse tale, is natuurlik
’n ou en gediskrediteerde koloniale praktyk wat geweldige taalkundige en
kulturele skade verrig het.
|

|
Persverklaring: US-Taalbeleid word in 2021 hersien
LitNet
Akademies en skole
Die Taalbeleid (2016) van die Universiteit
Stellenbosch (US) word gedurende 2021 hersien as deel van die
hersieningsiklus van elke vyf jaar soos wat in dié beleid voorgeskryf word.
|

|
Studenteprotes: ’n tydbom wat gewag het om te ontplof
Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar
"Die dood van die 35-jarige Mthokozisi
Ntumba wat onskuldig in die skermutseling tussen die polisie en studente
doodgeskiet is, is ’n vingerwysing na ’n veel groter probleem as
studentebetogings en polisiebrutaliteit. Die vinger wys direk na die ANC
wat die armes oor die jare heen heuning om die mond smeer met valse en
onuitvoerbare beloftes."
|

|
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Tony Leon
Freek Robinson, Tony Leon
Onderhoude
By geleentheid van die verskyning van sy nuwe
boek, Future tense ‒
Reflections on my troubled land (Jonathan Ball Publishers,
2021), gesels die politieke veteraan Tony Leon met Freek Robinson oor
Suid-Afrika vandag.
|

|
Die vader van die masker
Izak de Vries
Menings
"Wu het besef dat die bakterieë deur die lug
versprei word en het ’n masker van lap en gaas ontwerp om seker te maak dat
hy, en ander, nie die bakterieë inasem nie."
|

|
COVID-19: Eensaamheid in die tyd van ’n pandemie
Jacques le Roux
Menings
"Ek het my geliefde, lewenslustige, gesonde
en een dag kort van haar 85ste verjaardag moeder op 1 Februarie aan die
gevreesde virus afgestaan. Nou moet ons oppas dat die pandemie nie in ’n
epidemie van die hart oorgaan nie."
|

|
Tito se tragiese twiet laat vrae ontstaan
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"’n Omstander is Woensdag deur die polisie
doodgeskiet gedurende ’n protesaksie deur studente van Wits-universiteit
oor die beweerde finansiële uitsluiting van studente ... Die dood van die
man gister in Braamfontein, Johannesburg, het óók die nuus gehaal omdat ...
die minister van finansies, Tito Mboweni – daaroor getwiet het."
|

|
Mboweni tree vir Zuma in die bres
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die minister van finansies, Tito Mboweni,
het hom die afgelope week vir die tweede keer binne een dag in
omstredenheid gehul met nog een van sy talle omstrede uitlatings op
Twitter. In sy jongste boodskap, wat wye reaksie uitlok, tree hy in die
bres vir oudpresident Jacob Zuma. Mboweni het gesê wat ook al Zuma se
tekortkominge mag wees, glo hy nie dat Zuma die vryhede in die land
waarvoor daar hard geveg is, wil ondermyn nie."
|

|
Gees van die US se taalbeleid “verkeerd
geïnterpreteer”
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die gees en bedoeling van die Taalbeleid
van die Universiteit Stellenbosch (US) is waarskynlik verkeerd
geïnterpreteer en toegepas op ’n manier wat nie strook met die
doelstellings van die beleid en waardes van die universiteit nie."
|

|
Nuwe internasionale studiemoontlikhede in Afrikaans
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Studente wat in Afrikaans verder wil
studeer, kan dit nou wêreldwyd deur die Afrikaanse hoëronderwysinstelling
Akademia doen. Volgens Paul Vogel, operasionele hoof by Akademia, word die
instelling oorweldig deur navrae van so ver soos Dubai, Nieu-Seeland en
Nederland van studente wat deur middel van afstandleer in Afrikaans verder
wil studeer."
|

|
Coup d'état vanuit Nkandla
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Met die staat se beleid wat eintlik deur
die ANC se uitvoerende komitee beheer word en dus nie eintlik meer deel is
van die demokratiese potensiaal van die land nie, het die magsgreep nie
reeds plaasgevind nie? Bewys Zuma nie juis dat in die era van sosiale media
as die tiran se tribunaal, met trolle as sy laksmanne, dat mag nie meer
afhang van wie in Mahlamba Ndlopfu slaap nie?"
|

|
Waarover ging de ophef rond Rijnevelds
Gorman-vertaling nou écht?
Ingrid Glorie
Literatuur
"De essentie van Deuls pleidooi is niet –
zoals het door De Vries en vele anderen opgevat wordt – de claim dat een
witte vertaler nooit
het werk van een zwarte schrijver kan of mag vertalen. Het is een oproep
aan literair agenten, uitgevers, redacteuren, vertalers en recensenten om
hun blik te verbreden."
|

|
Jongste naamsveranderinge: Waar is die vroue?
Elsabé Brits
Meningen
"Suid-Afrika het soveel ander merkwaardige
vroue gehad, soos Maxeke. Ek sal myself nie daarstel om voor te stel wie
vereer moet word nie, maar daar is ’n lang lys sulke vroue se name in my
kop. Indien ons die verlede se foute wil regstel, moet ons ook die
patriargie en die rol wat vroue in ons geskiedenis gespeel het, regstel.
Dit is nog nie gedoen nie."
|

|
"Vertel me hoe het voelt." Millennials
schrijven zich een weg uit de impasse
Ingrid Glorie
Literatuur
"Schrijvers van de zogenaamde
millennialgeneratie zijn inmiddels een geduchte factor in de hedendaagse
Nederlandstalige literatuur. Dat bleek maar weer eens toen op maandag 1
maart de shortlist van de Libris Literatuur Prijs 2021 aangekondigd werd. Vier
van de zes genomineerden zijn van ná 1980; hun gemiddelde leeftijd is 34
jaar."
|

|
Persbericht: Boeken uit het Huis (2) ‒ Harry Kalmer
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Het doel van "Boeken uit het Huis" is
de bekendheid van de Afrikaanse taal en de Afrikaanstalige literatuur in de
breedste zin van het woord in Nederland, Vlaanderen en wereldwijd te
bevorderen.
|

|
LitNet-blokraai: Letterkunde-onderrig
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Die onderrig van letterkunde is nie altyd maklik
nie, maar hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die
pret by die huis.
|

|
LitNet-blokraai: Droomdelwers deur Esta Steyn
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Die karakters in Droomdelwers het almal drome: liefde,
geluk, om dinge te behou soos dit is, om ’n goeie toekoms te hê. Hierdie
blokraai en ’n kort analise van die roman kan in die klaskamer gebruik
word, of vir die pret by die huis.
|

|
Wiskunde, graad 1: vraestel en memo
Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle
Is jou kind vanjaar in graad een en wil jy graag
seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie?
Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos die bou
van ’n sandkasteel. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier onder
af.
|

|
Boekbedryf stewig op koers ná ’n jaar met Covid
Melt Myburgh
Boeke en skrywers
Hoe staan sake in Suid-Afrika se boekbedryf, ’n
jaar nadat die pandemie en streng inperkingsmaatreëls die industrie tydelik
lamgelê het? Melt Myburgh het by hoofstroomuitgewers gaan uitvind hoe die
prentjie vir 2021 lyk.
|

|
Skoon wasgoed: Die Oom en die Juffrou
Frederik de Jager
Boeke en skrywers
"As ek sê 'haar' bedoel ek eintlik 'hulle',
want dertig meter van haar witgepleisterde eenvertrek-arbeidershuisie af
staan dié van oom Johannes Willemse. 'Oom', want hy moet nou al by honderd
jaar oud wees. ’n Sterk, veerkragtige man met die Griekwa-trekke wat met
die jare net al hoe mooier geplooi word."
|

|
Gangster:
’n onderhoud met Carla van der Spuy
Naomi Meyer, Carla van der Spuy
Skrywersonderhoude
"Die boek is nie ’n meningstuk nie. Dit is
die mense se eie stories in hul eie woorde en hul eie taal. Anders is dit
nie eg nie."
|

|
Nagjagter
deur Jan Vermeulen, ’n lesersindruk
Irene Schoonwinkel
Lesersindrukke
"In Jan Vermeulen se jongste sielkundige
riller, Nagjagter
(2020), eksperimenteer hy met die Gotiese vampier-subkultuur, kliniese
vampirisme en die invloed wat godsdiens op die geestelik versteurde
bewussyn kan hê."
|

|
Slagoffer
deur François Smuts: ’n FMR-resensie
Alet Mihalik
FMR-resensie
"Smuts is ’n vernuftige woordsmid met ’n
intieme kennis van die regstelsel, hofprosedures, tronktoestande en
bendebedrywighede. Daarbenewens is hy wyd belese en berese, soos blyk uit
verwysings na klassieke literatuur en die ontdekking van interessante kulture
waarheen hy die leser oortuigend begelei."
|

|
Walking in the shadow by Carmen Radtke: an inter-review
Janet van Eeden, Carmen Radtke
Books and writers
"The story of Jimmy Kokupe is an unlikely
subject for a historical drama, but his character is based on one of a
number of men who were sent to the island by the British colony to live out
their days in isolation during the early 1900s."
|

|
Fotoblad: Mondelings-geleentheid met Dana Snyman
Theo Kemp
Boeke en skrywers
Mondelings, smaaklike geleenthede vir boekvrate en smulpape,
het op 4 Maart afgeskop met die gewilde skrywer Dana Snyman wat met Kabous
Meiring oor sy werk gepraat het. Hier is foto’s van die geleentheid.
|

|
Vinkel en koljander: Silwer, sand en kohl-omlynde oë
Helena Opperman
Reis
"Ek het lank gewag om Bedoeïen-vroue te
ontmoet. Hul silwer juwele is oral in Oman te koop, groot handgemaakte
stukke versier met klokkies en allerhande simbole van Islam. Ek het
gewonder oor die nomadiese vroue wat in die eindelose duine van Wahiba
rondtrek opgetof in swaar juwele."
|

|
Athlete A,
’n resensie
Leon van Nierop
Film
"Kykers moet weet dat ’n hulpelose woede jou
beetpak as betrokke toeskouer van die wandade en die ontboesemings. Dis nie
maklik om te sien nie."
|

|
Tussen klip en knot
Melanie Grobler
Poësie
LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van
die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste
digters. Lees Melanie Grobler se gedig hier.
|

|
In die tyd van korona
Christo Meyer
Poësie
"Hy verwoes en vernietig families
hy bring ondraaglike pyn
en die seer daarmee gepaard
is ’n seer wat nooit verdwyn"
|

|
Wat gaan van ons word?
Melanie Pienaar
Poësie
"Die wêreld sidder en beef
in opstand teen één vrees,
terwyl golf op golf
COVID-19
sy donker tol eis"
|

|
my gedagtes se argief
Liam Hugo
Poësie
"Maar ek sit hier op die trap en staar
En dat ek aan my hart en siel moet verklaar
Dat my gedagtes my soms onderdruk"
|

|
Liefdesfleur
Driekie Grobler
Poësie
"kom verwarm my hart se treur
van hierdie wintervries
en vou my toe in genade"
|

|
Elders gesien: Namib100 – dag 4
Marika van Heerden
Elders gesien
"Die sandsnoere het soos ’n kunstenaar se
verfstrepe en kwashale voor my uit gedans op die maat van sy eie
musiek."
|

|
Elders gesien: Namib100 – dag 5
Marika van Heerden
Elders gesien
"My hart, my siel, my asem, my alles lê in
die sand tussen die duine van die Namibwoestyn en in die eindeloosheid van
sy skoonheid. Dit loop deur my murg van die tyd af toe niemand my nog geken
het nie."
|

Konklusie of
gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil
navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
|
|
No comments:
Post a Comment