Thursday, April 8, 2021

LitNet: Die oortjies van die seekoei

 

 


 

newslogo.jpg

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 844

08/04/2021


  Krities Afrikaans

 

LitNet: Die oortjies van die seekoei

 

Pasverskyn

Weerlose meganika


Skrywer: Anton Roodt
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624091356

’n Tydjie terug is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat tydens die Slag van Bloedrivier geneem is ... en dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die hoogtepunt van die jaarlikse gedenkopvoering in Welkom. Maar vanjaar, tydens die kleedrepetisie, word die hoofengel vermoor ... en die koperplaatfoto het verdwyn! ’n Heerlik aweregse roman, sowel ryke verbeeldingsvlug as skerp satire.

weerlose-meganika-kroonboek.png

 

Menings

 

Andrew-Nash_US-taaldebat-650_240x148_crop_7.png

US-taaldebat 2021: Die oortjies van die seekoei

Andrew Nash
Universiteitseminaar | University Seminar

"Want al wil mens wat ook al verstaan, behoort die weggooi van ’n taal eintlik onbegryplik te bly."

 

 

danievanwyk_wimdevilliers650_240x148_crop.jpg

Strate toe vir Afrikaans by US: 9 April

Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar

Danie van Wyk van DAK Netwerk: "Ons het niks teen Engels nie en is ook nie gekant teen transformasie nie. Bruin mense is die groep wat die meeste ly onder die universiteit se huidige taalbeleid. Die universiteit skuld bruin mense ’n verskoning vir die wyse waarop hulle ons in die verlede op grond van ras uitgesluit het en nou weer op grond van taal." Jean Oosthuizen lewer verslag.

 

 

danievanwyk650-600x369_swartskrywersberaad_240x148_crop.jpg

Afrikaans: Rollende massa-aksie by US, 9 April

Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar

"Dit sal die eerste keer in die geskiedenis wees dat ’n optog van hierdie omvang vanuit hoofsaaklik bruin geledere geloods word om protes aan te teken teen die groeiende miskenning van Afrikaans aan die universiteit."

 

 

virginiakeppler_US650_240x148_crop.jpg

US-taaldebat 2021: Hou op om in Afrikaans te droom

Virginia Keppler
Universiteitseminaar | University Seminar

"Afrikaans is juis sy eerste kopskoot toegedien met die aanvaarding van die US se 2016-Taalbeleid, en nou, terwyl hy lê en bloei, kry hy sy tweede skoot."

 

 

geneeskundige_pasient_240x148_crop.jpg

US-taaldebat 2021: Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch

Dawie van Velden
Universiteitseminaar | University Seminar

"Mense van alle vlakke van die samelewing het ’n behoefte aan wetenskaplike inligting in hulle moedertaal van die wêreld waarin ons leef om sin te maak van ingewikkelde begrippe in verstaanbare taal. Universiteite is belangrike nasionale bates waar vernuwende denke tot verbetering van ons land en die wêreld moet lei."

 

 

US-koor_650_240x148_crop.jpg

US-taaldebat 2021: US-koor sing nog in Afrikaans

Marguerite van Wyk
Universiteitseminaar | University Seminar

"Die kwessie van sang en taal is egter veel groter as die vraag of ’n koor in Afrikaans mag sing al dan nie. Dit gaan eerder daaroor dat die koor (en selfs sêrgroepe) soveel beter daaraan toe is as hulle in soveel moontlik tale sing."

 

 

Untitled-design-2019-10-17T122738.371_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Suid-Afrikaanse Akademie betreur taaldebakel op Stellenbosch

LitNet
Universiteitseminaar | University Seminar

"Ons kommer oor die taalkwessie by Stellenbosch spruit uit die waarneming dat een van ons land se inheemse tale, en daarby die jongste taal uit Afrikabodem wat die afgelope eeu tot volle wasdom as ’n wetenskapstaal ontwikkel het, se waarde klaarblyklik deur die Universiteit Stellenbosch geringgeskat word."

 

 

PEN-Afrikaans-logo-agtergrond-650_240x148_crop_7.png

Mediaverklaring: PEN Afrikaans besorgd oor taalbeleid en -praktyk aan die Universiteit Stellenbosch

LitNet
PEN Afrikaans

Teen hierdie agtergrond lewer ons oorhoofs kommentaar oor bogenoemde verwikkelinge wat taal by die Universiteit Stellenbosch betref en waarvan ons met kommer kennis neem.

 

 

Universiteit-Stellenbosch_650_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Lewer inset op hersiene US-taalbeleid teen 12 April 2021

LitNet
Akademies en skole

Belangstellendes word daaraan herinner dat kommentaar op die eerste konsep van die hersiene US-taalbeleid (2016) tot komende Maandag, 12 April 2021 gelewer kan word. Kommentaar kan slegs via die digitale platform ingedien word.

 

 

bettina650d_240x148_crop.jpg

Paasnaweek en die derde vlaag

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Dit kos net een siek persoon."

 

 

Reguit-met-R_Willie-Breytenbach_Mosambiek_650_240x148_crop_7.png

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Willie Breytenbach

Freek Robinson, Willie Breytenbach
Onderhoude

Wat gebeur tans in Mosambiek en hoekom? Freek Robinson gesels met Willie Breytenbach, emeritusprofessor in politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch.

 

 

Tana-Baru-Tasneem-Daniels-650_240x148_crop.jpg

Tana Baru – meer as net ’n keramat

Tasneem Daniels
Menings

"Daa is baie mense begrawe op Tana Baru ('nuwe grond'), soes Tuan Guru ... Maa die turning point vi my was wanner ek ... gelies het dat Sameda Van De Kaap daar begrawe is – sy is die co-founder vannie Palm Tree-masiet in Langstraat, Kaapstad. Ek’t besluit om haa keramat te gaan visit ... Maa toe ek daa aankom, kon ekkie haa keramat vind’ie – sy was net nie daa nie. Tuan Guru ennie anner imams se name was groot op ’n bord geplak, maa nie hare nie."

 

 

Van-dink-na-doen-met-Louis-van-der-Riet_Lidia-Rauch-650_240x148_crop_7.png

Van dink na doen: ’n onderhoud met Louis van der Riet

Lidia Rauch, Louis van der Riet
Onderhoude

Van dink na doen is ’n nuwe podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met die teoloog Louis van der Riet. Louis het onlangs ’n gesamentlike doktorsgraad aan die Vrije Universiteit Amsterdam en Universiteit Stellenbosch voltooi. Hy en Lidia gesels onder meer oor die verband tussen waarheid en oorgangsgeregtigheid, die versoeningsdiskoers in Suid-Afrika, en witwerk.

 

 

moralintegrity650_240x148_crop.jpg

Integriteit

Handré Brand
Menings

"Volgens Seok (2019) word integriteit en konsekwentheid van morele gedrag vanuit die vertrekpunt van die Confucianisme gesien as kwesbaarheid, met ander woorde ’n openheid en sensitiwiteit vir ander se emosies, hul omstandighede, asook vir die onvoorspelbaarheid van die lewe."

 

 

COVID-19

 

Covid19Hand_650_240x148_crop.jpg

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

 

 

Nou op Voertaal

 

Binnenhof-Nederland-650_240x148_crop_7.png

Donkere wolken boven het Binnenhof

Ingrid Glorie
Meningen

"Eén dag na de Nederlandse parlementsverkiezingen leek de uitkomst nog voor de hand te liggen. De VVD van premier Mark Rutte was als winnaar uit de bus gekomen en zou naar alle waarschijnlijkheid een coalitieregering vormen met drie andere partijen: D66, het CDA en, vooruit, nog één kleine partij erbij om in de Tweede Kamer een meerderheid te krijgen. Maar een week later liep alles mis, en nóg een week later hangt Ruttes politieke toekomst aan een zijden draadje."

 

 

reenboog_speech-bubbles_650_240x148_crop.jpg

’n Nuwe pelgrimstog vir Suid-Afrika?

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Hierdie April kan op sy eie manier ’n bepalende oomblik in die geskiedenis van ons land aandui as Magashule en sy maters besluit om wel terug te veg en vir grootskaalse ontwrigting en sosiale onrus te sorg, soos wat hulle reeds dreig. Dit sal nie ’n Arabiese Lente wees nie, want dit is ’n politieke oorlog wat op geen opregte en geloofwaardige gronde gevoer word nie; en mag eiebelang tog nooit gemeenskaplike belang troef nie. Maar desperate mense maak, na die spreekwoord, benoude spronge."

 

 

koronavirus-650_650x400_crop_240x148_crop.jpg

Die COVID-19-krisistyd lei tot angs, depressie en ander krisisse

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"’n Sogenaamde welstandsbarometer is deur Solidariteit begin om mense te help om hierdie moontlike krisisse te hanteer."

 

 

regte_650_2_240x148_crop.jpg

Al hoe meer partye eis Lesufi se kop

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die storm wat om die kop van die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, losgebars het na sy uitsprake oor tenders wat glo sy eie mense moet tevrede stel, het uitgebrei nadat nóg ’n party sy kop geëis het."

 

 

lady-justice_650_240x148_crop.jpg

Zuma vaar uit teen ANC se top ses

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Politieke ontleders is dit eens dat die volgende 30 dae van die onstuimigste tye in die ANC se geskiedenis gaan wees hangende die Konstitusionele Hof se uitspraak oor Zuma en wat Ace Magashule gaan doen wanneer die 30 dae om is."

 

 

Akademies en skole

 

LA_uitnodiging_2021.png

 

 

mentorskap-650_240x148_crop.jpg

Die rol van nie-akademiese mentorskap om studente uit gemarginaliseerde groepe by ’n universiteit te laat inskakel – ’n gevallestudie

Jerome Joorst
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"As gevolg van die mentors se emosionele belegging in hulle gementordes, bou die nuwelinge ’n stel innerlike hulpbronne, sosiale vaardighede en kulturele strategieë op wat hulle nie net hulle voete in ’n vreemde veld help vind nie, maar hulle selfs daarin laat floreer."

 

 

Kwartaal_2_wiskunde-vraestelle_240x148_crop.jpg

Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

Is jou kind vanjaar in graad 2 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om in te kleur en te verf. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier onder af.

 

 

blokraai_besigheidstudies_240x148_crop.jpg

LitNet-blokraai: Besigheidstudies

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

Besigheidstudies ondersoek besigheidsbeginsels, ook die teorie en praktyk wat die ontwikkeling van entrepreneursinisiatiewe, volhoubare besighede en ekonomiese groei ondersteun. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

 

 

Blokraai_stokperdjies_240x148_crop.jpg

LitNet-blokraai: Stokperdjies

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Leefstyl

Stokperdjies hou talle voordele in; die aanleer van nuwe vaardighede stimuleer ons breinnetwerke. Hierdie blokraai kan dalk net help!

 

 

gespierde-afrikaans-650_240x148_crop.jpg

Gespierde Afrikaans

LitNet
Akademies en skole

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.

 

 

vraestelle-nuut-650_240x148_crop_7.png

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

 

 

Boeke en skrywers

 

Francois-Smith_kleinste-ramp_fokusprent_240x148_crop.jpg

Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith: ’n bespreking

Izak de Vries
Boeke en skrywers

"Ek wil voorstel dat Die kleinste ramp denkbaar as ’n speurroman gelees moet word. Bennie Griessel sou dalk weer begin drink as hy gedwing sou word om hierdeur te lees, maar vir die regtig ernstige leser kan hierdie boek ’n besonder interessante leeservaring word."

 

 

Offers_Fanie_650_honde_240x148_crop.jpg

Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen, ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel
Lesersindrukke

"Fanie Viljoen se jeugroman Offers vir die vlieë lewer kommentaar oor die fisieke, emosionele en psigologiese nagevolge van geweld, oorloë en breinspoeling. Dit lewer egter ook kommentaar oor die menslike wil om menslik te bly."

 

 

johanne14_650_240x148_crop.jpg

Johanne 14 by Hope Malau: a reader impression

Louise Viljoen (JBay)
Books and writers

"In a time in South Africa when we are trying to understand each other more than ever, when we are experimenting with ideas of unity, diversity and forgiveness, while still staying true to ourselves, Johanne 14 is a quiet celebration of the things that really matter, that which lies at the heart of it all – like the perfect cabbage."

 

 

Yolo_fokusprent_240x148_crop.jpg

Tweedehandse boeke en eerstehandse gasvryheid in Yolanda Barnard se Yolo

Melt Myburgh, Yolanda Barnard
Boeke en skrywers

“In Desember verlede jaar het ek na my duisende boeke gestaar – geliefde boeke, geleeste boeke, boeke wat vertroosting bring. En ek het gewonder wie hulle eendag gaan erf.” Só sê oudjoernalis en skrywer Yolanda Barnard, deesdae eienaar van die tweedehandseboekwinkel Yolo in Centurion.

 

 

barmhartigheid_omslag650_240x148_crop.jpg

Barmhartigheid aan duisende: ’n Familiesage uit die Sandveld: ’n onderhoud met Beatrix Kotzé

Danie Botha, Beatrix Kotzé
Skrywersonderhoude

"Die grens tussen 'ons' en 'hulle' is nie meer so definitief nie. In my boek het ek probeer om daardie regstelling te maak op ’n subtiele wyse."

 

 

pen-oorsig-maart-2021_240x148_crop_7.png

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2021

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

 

 

weerlose-meganika-650_240x148_crop_7.png

Uitnodiging: Bekendstelling van Weerlose meganika deur Anton Roodt

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Weerlose meganika deur Anton Roodt op Saterdag 17 April in Stellenbosch. Kerneels Breytenbach sal met Anton gesels.

 

 

BloodySunday_650_240x148_crop.jpg

Invitation: Launch of Bloody Sunday by Mignonne Breier

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Tafelberg and Exclusive Books invite you to join the book launch via online webinar of Bloody Sunday by Mignonne Breier.

 

 

Leefstyl

 

hansel_und_gretel_650_240x148_crop.jpg

Hänsel und Gretel at the Artscape: an interview with Roger Ballen

Naomi Meyer, Roger Ballen
Lifestyle and entertainment

Roger Ballen talks to Naomi Meyer about how Hänsel und Gretel can energise people during pandemic times and how theatregoers might be able to "walk out of the opera as different people".

 

 

Sanda-Shandu-in-Skemerdans.-Credit-Zaheer-Banderker-650_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Eerste lokprent vir die Kaapse Vlakte-neo-noir moordraaisel-Skemerdans, die jongste Showmax Original

LitNet
TV

Showmax het pas ’n stylvolle eerste lokprent vrygestel vir Skemerdans, die volgende Showmax Original, wat vanaf 28 April 2021 beskikbaar sal wees vir jou kykplesier.

 

 

kykNET2104_650_240x148_crop.jpg

Persverklaring: kykNET se hoogtepunte, April 2021

LitNet
kykNET Portaal

Hier is kykNET se hoogtepunte gedurende April 2021.

 

 

Nuwe skryfwerk

 

650-Foto-Canva_240x148_crop_7.png

Ek stap na my hart

Johannes van der Merwe
Poësie

"Ek stap deur strate van dronk herinneringe
waar skimme skouer aan skouer loop
om vloek- en vleitaal te verenig"

 

 

650-Cherry-tree-Canva_240x148_crop_7.png

Seisoen

Von Villon
Poësie

"Al verlei herfs in koper en goud,
sal ek onthou:
Seisoene beweeg altyd verby."

 

 

650-Berge-Carin-de-la-Harpe_240x148_crop_7.png

Berge

Andries Fourie
Poësie

"vele gangers van vergange dae
sing hier hul laaste avondslied
hier waar sy regtervuis se kneukels
oor gladde rostrumrotse
sy kwota afgunsbloed vergiet"

 

 

650-Man-en-koerant-Canva_240x148_crop_7.png

Father

Heidi Henning
New writing

"I’ll meet you in ten minutes
At Café Anton for coffee
You’ll be early as always
Waiting for me"

 

 

SêNet

 

insomnia650_240x148_crop.jpg

Insomnia

Anna-Marie le Roux
SêNet-briewe

"Ai, Oupa, hoe verlang ek nou na Oupa hier waar ek weer slapeloos op ’n wilde uur sit en tee drink!"

 

LitNet-Voertaal-Wie-is-ons.png

 



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

 

tuisblad_facebook200.gif

tuisblad_pinterest200.gif

tuisblad_twitter200.gif

tuisblad_instagram200.gif

 

 

KONTAK

mail.png[email protected]

phone.png021 886 5169

icon-facebook.pngicon-twitter.pngicon-youtube.pngicon-rss.png

nuusbriefborge.gif

© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
LitNet · 1st floor, Anglo African Building, 43 Plein Street, Stellenbosch 7600 · Stellenbosch, WC 7600 · South Africa

No comments:

Post a Comment