| Terwyl Katinka probeer om die
    dood van haar man te verwerk, dring haar seun se veranderde gedrag
    uiteindelik tot haar deur. Sy is verslae en geskok deur die besef dat hy
    vasgevang is in omstandighede wat ook sy lewe kan beëindig.Wanneer vrees die oorhand kry, wend sy haar tot die Here.
 
 Here, U sê vir ons in
    Jesaja, die wat op U vertrou, kry nuwe krag, hulle vlieg met arendsvlerke.
    En Here, nou het ons sulke vlerke nodig.
 
 Arendsvlerke vir
    Siebert deur Elsa Winckler is nou beskikbaar by jou
    naaste boekwinkel.
     |  | 
  
No comments:
Post a Comment