|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
Akademies
|
Nuusbrief 845
14/04/2021
|
Krities Afrikaans
|
LitNet:
Gaan Eskom ineenstort?
|
Hidden
Karoo
Title:
Hidden
Karoo
Author: Patricia
Kramer
Photographer: Alain
Proust
Publisher: Penguin
Random House South Africa
ISBN: 9781432310042
The
Karoo is big-sky country; a land of vast plains punctuated by flat-topped
mountains, conical hills and secluded valleys; a land of scrubby bushes
and hardy trees, where pioneers carved roads out of rock to set down
roots in an unforgiving environment.
|
|
|
|
Griefskrif met sewe eise vir Afrikaans aan US
oorhandig
Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar
"’n Griefskrif waarin geëis word dat
Afrikaans steeds as volwaardige akademiese taal by die Universiteit
Stellenbosch (US) aangewend word, is Vrydag 9 April tydens ’n protesoptog
aan die universiteit oorhandig. Die griefskrif met sewe eise vir Afrikaans
is tydens ’n optog onder die vaandel van DAK Netwerk ook aan die deure van
die universiteit se hoofgebou vasgeplak."
|
|
Dala Afrikaans in Stellenbosch se strate
Izak de Vries
Universiteitseminaar | University Seminar
Danie van Wyk, voorsitter van DAK Netwerk, het op
9 April 2021 ’n protesoptog deur Stellenbosch se strate gelei om DAK se
verontwaardiging met die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid te
kenne te gee.
|
|
Kan fleksie-argitektuur die kunste red?
Marguerite van Wyk
Seminare en essays
Fleksie-argitektuur is dié nuwe gonswoord volgens die gesaghebbende
Wunderman Thompson-neigingverslag. Kenners vertel of dit ’n volhoubare
oplossing vir die voortbestaan van die kunste kan bied. Volgens Saartjie
Botha: "’n Teater het mense nodig. ’n Ruk gelede, toe ek die Fugard
besoek, was alles daar: die stoele, ligte, ouditoriums. Maar die hart van
die ruimte was weg."
|
|
Persverklaring: Jan H Maraisprys 2021
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Jan H Maraisprys vir ʼn uitstaande bydrae tot
Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar gedeel deur Ina Wolfaardt-Gräbe
van Pretoria en Hennie van Coller van Bloemfontein.
|
|
Persbericht ‒ Online najaarscursus literair vertalen
Nederlands-Afrikaans: inschrijfperiode verlengd
LitNet
NeerlandiNet
De Online najaarscursus literair vertalen
Nederlands-Afrikaans is bedoeld voor vertalers die aan het begin van hun
professionele loopbaan staan en serieus van plan zijn om daadwerkelijk de
komende jaren als literair vertaler aan de slag te gaan. Kandidaten hebben
een relevante (ver)taalopleiding of vergelijkbare cursussen afgerond of al
enige professionele ervaring als vertaler.
|
|
LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen
LitNet
Skole
As jy op hoërskool is, kan jy R3 000 wen! Kyk na
ons video, skryf jou indrukke daaroor neer en wen kontant of ’n boekprys.
Die kompetisie sluit op 2 Junie 2021. Hier is al die inligting.
|
|
LitNet-blokraai: Musiekstudies
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Musiek is die kuns om klank en stilte te
organiseer, om daarmee die intellektuele, emosionele en geestelike aspekte
van menswees uit te druk. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik
word, of vir die pret by die huis.
|
|
LitNet-blokraai: Die invloed van musiek
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Leefstyl
Wat ook al jou gemoedstemming, daar sal altyd ʼn
deuntjie of liedjie wees wat jou hartseer of weemoedig stem, jou laat
verlang, of jou laat glimlag. Hierdie blokraai is gemaak vir pret by die
huis, maar kan ook in die klaskamer gebruik word.
|
|
LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede
Kommadagga-slypskool
LitNet
Slypskole
LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede
Kommadagga-slypskool vind vanjaar van 5 tot 26 Oktober 2021 in Somerset-Oos
plaas. Belangstellendes wat op kortverhale, rubrieke, tydskrifstories,
artikels of meningstukke wil fokus en nog nie voorheen ’n boek gepubliseer
het nie, kan nou aansoek doen.
|
|
Eintlik alles: ’n onderhoud met Alta Cloete en Lisa Uys
Cliffordene Norton, Alta Cloete, Lisa Uys
Skrywersonderhoude
Die romanseskrywer Ronelle Uys het haar lewe in
2017 weens kanker verloor. Haar dogter probeer sedertdien haar laaste
manuskrip publiseer, en met die hulp van Alta Cloete is die werk in Februarie
2021 deur LAPA Uitgewers gepubliseer. Cliffordene Norton gesels met Alta
Cloete en Lisa Uys oor die proses om Eintlik
alles postuum gepubliseer te kry.
|
|
Clinton V du Plessis (1963–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek
verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer
onthou." Clinton V du Plessis se skrywersalbum is nou volledig
bygewerk.
|
|
Enig in sy soort
Crito
Blogs
"Daar is maar net een Izak de Vries, die een
wat die Comrades kaalvoet gehardloop het én ’n enorme bespreking van
François Smith se Die
kleinste ramp denkbaar geskryf het."
|
|
Review of 1986 by William Dicey
Helen Moffett
Books and writers
"This is a hallmark of the book that I
personally found fascinating: the way Dicey returns women’s stories to the
overarching narrative of that year."
|
|
Wim de Villiers: Liewers taalbal as taalbul
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Hy maak die eienaardige uitspraak dat die
Universiteit Stellenbosch (US) nie as speelbal deur politici gebruik moet
word nie. Dit sê hy terwyl hy US se oorname van die klassifikasie van
Afrikaans as nie-inheems aan die hand van ’n politieke dokument probeer
verduidelik!"
|
|
Universiteit Stellenbosch verwelkom
"robuuste" taaldebat
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die US het op hulle webwerf bevestig dat
hulle ’n memorandum van DAK Netwerk in ontvangs geneem het. Die
universiteit sê die memorandum hou verband met die universiteit se
hersiening van die taalbeleid, en spesifiek met die posisie van Afrikaans
wat vir die organisasie van belang is."
|
|
"Ik hou van het leven": Een interview met
Astrid H Roemer
Annemarié van Niekerk, Astrid H Roemer
Interviews
Schrijver Astrid H Roemer ontvangt dit najaar de
Prijs der Nederlandse Letteren 2021. Roemer is de eerste auteur uit
Suriname (Zuid-Amerika) die bekroond wordt met de Prijs der Nederlandse
Letteren.
|
|
Die DBAL-reeks: Marita van der Vyver
Janien Linde
Literatuur
"Die doel van die DBAL- (Digitale
bibliografie van die Afrikaanse letterkunde-) reeks is om enigeen wat
betroubare inligting soek, ’n bietjie touwys te maak oor die
navorsingsproses."
|
|
Persbericht: Boeken uit het Huis (3): Deon Meyer en
Peter Römer
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Het doel van "Boeken uit het Huis" is
de bekendheid van de Afrikaanse taal en de Afrikaanstalige literatuur in de
breedste zin van het woord in Nederland, Vlaanderen en wereldwijd te
bevorderen. Elke laatste donderdag van de maand wordt er een presentatie
gelivestreamd via het YouTube-kanaal van het Zuid-Afrikahuis.
|
|
Toyota US Woordfees 2021: Teaterlose kuns
Naomi Meyer
Toyota US Woordfees
"Dis moontlik om anders te dink, en dis
moontlik om klein entjies vooruit, die onsekere toekoms in, te gaan met '’n
trotse tradisie van waagstukke'."
|
|
Wesens:
R15 000 in prizes to be won
LitNet
Film
Film students and lovers of the genre can win big
cash prizes. We ask for more than a conventional movie review. Analyse the
movie for us.
|
|
#opdielug met Jodi Jantjies
Robyn van de Rhede, Jodi Jantjies
Onderhoude
Robyn van de Rhede voer onderhoude met mense wat
passievol is oor hul taal. Die volgende gas op die maandelikse Lekker
LitNet-insetsel op Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad,
is die student en sanger Jodi Jantjies.
|
|
An obituary of Jonathan Ball
Eugene Ashton
In memoriam
"It is hard to imagine, for me at the very
least, a world in which Jonathan is not here. He worked in publishing for
50 years, and his web of friendships, of authors, of publishers, of books
published reaches into every conceivable corner of this country."
|
|
Christof Heyns in herinnering
Murray Hofmeyr
In memoriam
"Hy was versot op die lewe en het syne
daaraan gewy om alle mense se reg om te lewe te bevorder." Murray
Hofmeyr bring hulde aan Christof Heyns, internasionale menseregtekenner,
wat onlangs oorlede is.
|
|
Die eenkantkind
Johannes van der Merwe
Poësie
"gisteraand was weer moles
so sien sy hulle
elke dag – die eenkantkinders
stil kinders wat woede inhou"
|
|
Skielik
Salvia Ockhuis
Poësie
"net jou wegraak
in die niet en blou;
en ek wat langsaam
oral soek na jou."
|
|
Doodsvrees
Caren Kearley
Poësie
"ek wou jou tot lewe skreeu
want iets in my het vandag gesterf
en al wat ek wou doen was lewe
soos een wat die dood nie vrees nie."
|
|
as kindsheid
Jannie Pretorius
Poësie
"sal jy jou neus teen myne vryf
my gesig in jou hande hou
my aan God opdra
en my saggies soen?"
|
|
Seen on Facebook: When I saw these tulips
Irize Loots
Elders gesien
"When I saw these tulips yesterday in
Amsterdam at all the stations – after an unofficial ten days in isolation
at my Dutch home after my arrival – I was reminded that Life with so much
beauty can only be celebrated."
|
Konklusie of
gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil
navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
|
|
No comments:
Post a Comment