| 
   
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 847  30/04/2021  |  Krities Afrikaans
 |    
   
    | LitNet:
    525 bladsye nuwe navorsing in Afrikaans |    
   
    | 
     
      | ’n Baie
      lang brief aan my dogter Titel:
      ’n
      Baie lang brief aan my dogter
 Skrywer: Marita
      van der Vyver
 Uitgewer: Tafelberg
 ISBN: 9780624090014
 ’n
      Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van
      Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires. Dit is
      ’n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n
      liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma
      se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin
      sy haar nou begewe. | 
 |  |                    
   
    | 
 | Assessering van die ruimtelike aard van armoede in
    Suid-Afrika met behulp van satelliettegnologie 
 Ewert Kleynhans, Clive Coetzee
 LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)
 "Die kern van die ruimtelike kartering van
    armoede op ’n ruitnetwerk is dat ruimte inderdaad saak maak, in die sin dat
    armoedevlakke op een plek verband hou met wat op naburige plekke gebeur.
    Daar bestaan nie net ruimtelike verhoudings nie, maar dit lyk asof armoede
    fundamenteel verband hou met bepaalde ligging." |      
   
    | 
 | Die ekonomie van kosbaarheid 
 Hercules Boshoff
 LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
 "Deur die koppeling van ekonomie aan
    tuisteskepping gaan verskeie modusse van toenadering tussen mens en natuur
    oop, waaruit ons besef dat dit waartoe ons in staat is, nie alleen die
    resultaat van ons eie inspanning is nie, maar ook aan ons geskenk word." |      
   
    | 
 | Sentralisering en verbode seks 
 Esias E Meyer
 LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
 "Die verse wat homoseksuele seks verbied is
    nou verweef met die beweerde sentraliseringsprojek. Verder moet ook
    onderstreep word dat die oproep tot heiligheid en die verbod om by ’n man
    te lê soos by ’n vrou uit dieselfde historiese konteks kom en wat ook al
    hierdie verskillende tekste in hulle historiese konteks wou bereik, kan nie
    van mekaar geskei word nie." |      
   
    | 
 | Foucault se unieke Oriëntalisme 
 Johann Beukes
 LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
 "Foucault se selfonderbrekende ondersteuning
    van kritiese oorwegings tydens die Irannese Revolusie van 1978 tot 1979 was
    nie ’n argelose verontagsaming van intellektuele verantwoordelikheid nie,
    maar eerder ’n prinsipiële vermyding van die arrogansie van diegene wat
    aanspraak maak op gesaghebbende insigte oor sake waaroor 'ons Westerse
    Ander' eerder moet swyg." |      
   
    | 
 | LitNet Akademies internasionaal 
 Ingrid Glorie
 Academisch
 Ingrid Glorie voer onderhoude op Voertaal met
    Europese akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde
    navorsingsartikels wat in LitNet
    Akademies gepubliseer word. |          
   
    | 
 | LitNet-blokraai: Ekonomie 
 Estelle Kruger, Marianne Strydom
 Notas, toetse en vraestelle
 Ekonomie is die studie van hoe individue, besighede,
    owerhede en ander organisasies binne ons gemeenskap kies om skaars
    hulpbronne te gebruik. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word,
    of vir die pret by die huis. |            
   
    | 
 | Uncle Cyril, Zondo en ons 
 Bettina Wyngaard
 Rubrieke
 "Dis ’n skande. Dis ’n klad op die ANC se
    naam. Dis ook ’n klad op elke landsburger se naam, want ons laat dit
    toe." |          
   
    | 
 | Luister bo kibbel bou inklusiewe akademiese
    gemeenskappe 
 Jana Luther
 Universiteitseminaar | University Seminar
 "Luistertaal behels dat mense met
    verskillende taalagtergronde hulle eie taal praat en skryf en mekaar
    verstaan terwyl hulle reseptiewe taalvaardighede ontwikkel en strategieë
    oefen om die ander taal volledig(er) baas te raak." |      
   
    | 
 | Listening, not squabbling, builds academic
    communities 
 Jana Luther
 Universiteitseminaar | University Seminar
 "Listening language involves people from
    different language backgrounds talking and writing their own language, and
    understanding one another while developing their receptive language skills
    and practising strategies to attain a more complete command of the other
    language." |      
   
    | 
 | Besondere erepenning van die SA Akademie 2021: ’n onderhoud
    met Rina Loader 
 Naomi Meyer, Rina Loader
 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
 ’n Besonderse erepenning deur die Suid-Afrikaanse
    Akademie vir Wetenskap en Kuns is onlangs aan Rina Loader, woonagtig in
    Oostenryk, toegeken. Die prys word aan haar toegeken vir haar bydrae oor 23
    jaar met betrekking tot die bevordering en bekendstelling van Afrikaans in
    Europa en in die besonder haar betrokkenheid by die onderrig van Afrikaans
    aan die Universiteit van Wene.  |      
   
    | 
 | Wat verdedig ons? Die Afrikaanse kampus as fabriek
    
 Louis du Plessis
 Universiteitseminaar | University Seminar
 "Vanaf die sluitstuk van die LMG (ligte
    masjiengeweer) tot die bedryf van internasionale kontakreëls vir vlote ter
    see het die Afrikaanssprekende gemeenskap die militêre geskiedenis,
    tegnologie en strategie tot ’n vlymskerp wetenskap geslyp." |      
   
    | 
 | Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Helanya
    Fourie 
 Freek Robinson, Helanya Fourie
 Onderhoude
 Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) by die
    Universiteit Stellenbosch het pas ’n moniteringsverslag vrygestel oor die
    Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) 2030. Dit is die eerste keer dat ’n
    sinvolle, praktiese waardering gedoen word oor die sukses of mislukking van
    die implementering van die NOP. Freek Robinson gesels met Helanya Fourie,
    ’n senior ekonoom by die BEO. |      
   
    | 
 | CJ Langenhovenprys vir Taalwetenskap 2021: ’n
    onderhoud met Wannie Carstens 
 Naomi Meyer, Wannie Carstens
 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
 "Ek het taalkunde vroeg as dissipline ontdek en dit
    my loopbaan gemaak. Maar die volheid van Afrikaans as taal het my passie
    geword en my gemotiveer om aan te gaan met navorsing en betrokke te wees by
    aktiwiteite wat Afrikaans raak." |      
   
    | 
 | Leentjie wil weet 
 Jo-Marie Claassen
 Menings
 "Ek verstaan, Oupa. Liewe Jesus wil hê Oupa
    en Ouma moet liewer by die huis bid?" |            
   
    | 
 | Die Hertzogprys vir drama 2021: ’n onderhoud met
    Nicola Hanekom 
 Naomi Meyer, Nicola Hanekom
 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
 "Teater is lewende kuns. Dit sluimer hopelik
    net tydens die pandemie ’n bietjie. Teater is alles vir my. Dis kerk en
    kulkuns, konfrontasie en ontvlugting, droom en nagmerrie." |          
   
    | 
 | Press release: South African author Deon Meyer
    receives France’s top cultural award 
 LitNet
 Books and writers
 On Tuesday, 20 April 2021, the Ambassador of
    France to South Africa, His Excellency Mr Aurélien Lechevallier, bestowed
    upon South African crime fiction author and screenwriter, Mr Deon Meyer,
    the award of Chevalier des Arts et des Lettres (Knight in the Order of Arts
    and Letters) on behalf of the French President at Glenelly Estate in
    Stellenbosch. |              
   
    | 
 | Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Johan Fourie
    
 Johan Fourie, Bennie Linde
 Boeke en skrywers
 Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word
    vanjaar tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied. Bennie Linde gesels met
    Johan Fourie oor sy boek Die
    lang pad na ekonomiese vryheid. |      
   
    | 
 | Suidoosterfees 2021: An interview with Wahbie Long
    
 Robert Kriger, Wahbie Long
 Books and writers
 The Suidoosterfees-Jakes Gerwel conversations
    will take place until 1 May at Artscape this year. Robert Kriger interviews
    Wahbie Long about his book Nation
    on the couch: Inside South Africa's mind. |      
   
    | 
 | Suidoosterfees 2021: An interview with Adam Cruise
    
 Adam Cruise, Izak de Vries
 Books and writers
 The Suidoosterfees-Jakes Gerwel conversations
    will take place until 1 May at Artscape this year. Izak de Vries interviews
    Adam Cruise about his book It's
    not about the bats. |              
   
    | 
 | 2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an
    interview with Musa Baloyi 
 Naomi Meyer, Musa Baloyi
 Books and writers
 "The idea of writing this novel came after I
    noticed that there are many famous artists who die poor in our country.
    Mostly, it’s due to lack of education, because they can’t interpret their
    contracts. They can’t manage their money. They can’t work elsewhere if
    their talent becomes unproductive." |          
   
    | 
 | 2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an
    interview with Penny Lorimer 
 Naomi Meyer, Penny Lorimer
 Books and writers
 "What distinguishes South African stories is
    that they are about people who experience our environment in the same way
    we do, who look like us, who understand the specific challenges we face,
    perhaps in more profound ways than people in other English-speaking parts
    of the world." |          
   
    | 
 | Skoon wasgoed: Die invloed van lunch op letterkunde
    
 Frederik de Jager
 Boeke en skrywers
 "As jy storiemense wil onthaal, moet jy kan
    stories vertel. Jy moet ’n tafel kan kommandeer soos ’n skeepskaptein sy
    vaartuig. Jy moet kan konsert hou voor ’n ingeligte en kritiese gehoor vir
    wie die ervaring onvergeetlik is." |                        
   
    | 
 | Vrystaat Kunstefees: Literêre landskappe –
    Suid-Afrika versus België 
 Izak de Vries
 Festivals
 Is vroue se werk beduidend deel van die kanon?
    Word vroue genoegsaam op skole se leeslyste geplaas? Izak de Vries lewer
    verslag oor ’n gesprek by die Vrystaat Kunstefees se Vlaamse week. Saskia
    de Coster en Annelies Verbeke het die Vlaamse literêre landskap
    verteenwoordig. Ronelda Kamfer en Ingrid Winterbach het die Suid-Afrikaanse
    vlag laat wapper. |      
   
    | 
 | Nederlands nieuws: Koningsdag, versoepeling en
    gelekte notulen 
 Ingrid Glorie
 Actueel
 "Jarenlang bestond het beeld dat er in
    Nederland nooit iets gebeurde. Maar sinds kort zorgt de Nederlandse
    politiek voor spannende televisie. De altijd opgewekte premier Mark Rutte
    vecht voor zijn politieke toekomst en het kritische Kamerlid Pieter Omtzigt
    weigert zich te laten 'sensibiliseren'. Wat gebeurt er deze week?" |          
   
    | 
 | In memoriam: Pieter Muysken (11 april 1950‒6 april
    2021) 
 Ingrid Glorie
 Academisch
 "Op 6 april overleed Pieter Muysken,
    emeritus hoogleraar Taalwetenschap aan de Radboud Universiteit Nijmegen.
    Muysken hield zich onder meer bezig met taalcontact en creolistiek. Hij was
    een beminnelijk mens en een bruggenbouwer, nationaal én internationaal.
    Zijn dood aan de gevolgen van kanker kwam voor velen onverwachts. In dit
    artikel halen collega’s en vrienden uit Nederland, Zuid-Afrika en de
    Antillen herinneringen aan hem op." |          
   
    | 
 | Ramaphosa in die spervuur by Zondo 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Ramaphosa se getuienis voor die kommissie
    word allerweë as uiters belangrik beskou. Hy het sy getuienis Woensdag
    afgeskop met ’n lang verklaring waarin hy onder meer gesê het staatskaping
    is iets wat 'nooit, nooit, nooit weer' mag gebeur nie." |        
   
    | 
 | Uitstalling van kontemporêre bedrukte kuns
    
 Neeske Alexander, Izak de Vries
 Kuns
 At the table is ’n uitstalling van kontemporêre bedrukte
    kuns. Op 8 Mei gaan spesiale kunswerke gedruk word vanaf ’n druktafel wat
    gedurende die uitstalling kollektief deur die uitstallers gekerf is. Dié
    druktafel is ’n ware tafel wat gekerf word. |      
   
    | 
 | Never rarely sometimes always: a film review 
 Reney Warrington
 Film
 "The dread. Yes, the feeling of dread never
    leaves. You have two underage girls; one is pregnant. With little money and
    no support, they travel to New York. What should be a one-day excursion
    turns into a prolonged three-day affair. They have nowhere to stay, no
    money to spend." |      
   
    | 
 | LitNet-blokraai: Werkersdag 
 Estelle Kruger, Marianne Strydom
 Leefstyl
 Werkersdag word op 1 Mei in baie lande gevier. In
    Europa staan dit as Meidag bekend. Hierdie blokraai is vir die volwasse
    leser geskep, maar kan ook gebruik word vir ouer leerders. |              
   
    | 
 | Suidoosterfees 2021 en NATi Jong Sterre-produksies ‒
    ’n onderhoud met Margo Kotze 
 Emma Kotze, Margo Kotze
 Suidoosterfees
 In samewerking met
    die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief
    (NATi), Kunstekaap en die Jakes Gerwel Stigting bied
    die Suidoosterfees vanjaar weer ’n NATi Jong
    Sterre-program by dié fees aan wat tot 2 Mei by Kunstekaap plaasvind.
    Let wel: Al dra ’n aap ’n goue
    ring (Margo Kotze) is uitverkoop. |          
   
    | 
 | Persverklaring: Skemerdans
    nou op Showmax 
 LitNet
 Film
 "Die pas is vinnig en die reeks verdien om
    met dieselfde entoesiasme as internasionale reekse gekyk te word. Ek glo
    dat dit die pas aangee vir die soort storievertelling waarna
    Suid-Afrikaners lankal smag." |        
   
    | 
 | My herfsblaar as troosprys 
 Johannes van der Merwe
 Poësie
 "as herinnering aan ’n gister wat ek vir altyd sal bewaar
 platgedruk tog eensaam gestryk
 met die skaal van lewe geyk"
 |      
   
    | 
 | The departing 
 Ferdi Wheeler
 New writing
 "Brandish the banners – bright red as the dying day –
 for tonight the old man will wilt
 and eerily drift away –"
 |      
   
    | 
 | Volrond vrou! 
 Johanette Pretorius
 Poësie
 "diep in my lyfskuil veel meer:
 daar’s romantiese volmaanwense
 met onskuldige kersvaderdrome
 weggesteek in boksiemensverwagtinge"
 |      
   
    | 
 | Haar nalatenskap 
 Driekie Grobler
 Poësie
 "maar dis in haar nalatenskap waar suiwer waarde bot
 saad wat sy gesaai het
 ontkiem
 en nou tot waskom blom"
 |                    
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |        | 
No comments:
Post a Comment