Monday, May 3, 2021

Die gewildste Afrikaanse boeke in die land

 

 

 

 

30 April 2021

 

 

Die gewildste Afrikaanse boeke in die land ...
PLUS wen ’n geskenkbewys!

 

 

Sedert ons vorige boeklysie in Desember is heelwat nuwe boeke bekendgestel … en pronk baie daarvan as topverkopers vir die eerste kwartaal van 2021. Die verskeidenheid, wat alles van fiksie, geld, tot biografieë insluit, beloof om iets vir elke leesvoorkeur te bied. Klik deur om Exclusive Books en Afrikaans.com se Top-20- Afrikaanse boeke vir Januarie tot April te besigtig en staan 'n kans om een van twee boekbewyse ter waarde van R500.00 elk te wen.

 

Kopiereg 2021 | Bepalings en Voorwaardes

Ons e-posadres is:
myafrikaans@afrikaans.com

Hersien profiel of Teken uit.

E-pos voorsien deur Afrikaans.com

 

No comments:

Post a Comment