Friday, July 23, 2021

LitNet: Jou baie lang brief

 

 

Can’t see this mail? Click here to view it online

 

newslogo.jpg

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 859

22/07/2021


  Krities Afrikaans

 

LitNet: Jou baie lang brief

 

Pasverskyn

Simoelégri: Stad van onrus


Skrywer: Jaco Fouché
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798182447

Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ’n kerk, in ’n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, nadat eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog ’n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte ’n konkavuur. Oral loop die gerugte van groter onrus en geweld. Aangrypend. ’n Hoogtepunt in Fouché se oeuvre.

Simoelegri_skuins_kroon.jpg

 

Boeke en skrywers

 

baielangbrief_onderhoudfoto_240x148_crop.jpg

’n Baie lang brief aan my dogter: ’n oudio-onderhoud met Marita van der Vyver

Naomi Meyer, Marita van der Vyver
Skrywersonderhoude

"Ek wil vir my dogter ’n wapenuitrusting gee om hierdie wêreld reg aan te durf."

 

 

attwell_krog_Elleke_Carrol_240x148_crop.jpg

Full particulars: Where in the world is the South?

David Attwell, Antjie Krog, Carrol Clarkson, Elleke Boehmer
Books and writers

In this second episode of David Attwell’s monthly podcast, Full particulars, David hosts Elleke Boehmer and Carrol Clarkson in a discussion of the South as a place of literary imagining. Guest appearance by Antjie Krog.

 

 

AD-Keet_fokusprent_240x148_crop.jpg

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Ellen Botha, Rosa Keet, Melt Myburgh
Boeke en skrywers

AD Keet se "Muskietejag" is een van die bekendste gedigte in Afrikaans. Sy dogters Ellen Botha en Rosa Keet deel herinneringe aan en foto’s van die digter wat nog nooit voorheen in die openbare domein was nie.

 

 

 

karoo_writers_festival_2021_650_240x148_crop.jpg

Press release: Ground-breaking think-tank at Karoo Writers Festival 2021

LitNet
Books and writers

Twenty educators will participate and enact an innovative fusion of Creative Arts and Life Skills during a two-day think-tank in Cradock at the end of July – a bold moment in local education history. This event will provide a curtain-raiser to the 2021 Karoo Writers Festival, taking place from 28 to 31 July 2021.

 

 

een-of-ander-held-650_240x148_crop_7.png

Een of ander held deur Zirk van den Berg: ’n resensie

Jeanette Ferreira
Resensies

"Bied hy daarmee ’n oplossing? Die antwoord op dié vraag moet elke leser vir hom- of haarself uitwerk en die sleutel daartoe is in daardie meesterlike slotparagraaf te vinde wat soveel uiteenlopende dinge kan beteken as wat daar lesers is."

 

 

burevannature650_240x148_crop.jpg

Bure van nature: Waar mens en natuur skouers skuur deur Hennie van Deventer – ’n resensie

Dawid de Wet
Resensies

"Dit is perfek vir diegene wat in die wintermaande saans knus in die bed lê en na die Laeveld verlang. Ek ruik en proe en sien 'die tipiese Laeveldse natuurskouspel van blitse teen die donker naghemel' wat oorslaan in ’n sagte reën. En dan verlang ek ook."

 

 

floreer650_240x148_crop.jpg

Floreer deur Ilse Salzwedel: ’n resensie

Louis Awerbuck
Resensies

"Floreer sal geen leser se tyd mors nie. Ilse Salzwedel slaan die spyker op die kop met hoe belangrik die konsep van veerkragtigheid is en behoort te wees."

 

 

vier_suster_650_240x148_crop.jpg

Vier susters deur Gerda Taljaard, ’n resensie

Ilse Salzwedel
Resensies

"Vier susters bevat elemente van die briefroman, historiese roman en plaasroman, vernuftig gekombineer in ’n boeiende verhaal waarin verhoudings sentraal staan."

 

 

Stella_moorde_650_240x148_crop.jpg

Die Stella-moorde deur Susan Cilliers, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger
Lesersindrukke

"Dit lees soos ’n krimi, maar die foto’s ruk jou terug na die realiteit."

 

 

moreaboutopera650_240x148_crop.jpg

More about opera deur Hans van Heerden: ’n lesersindruk

Koos Holtzhausen
Lesersindrukke

"Die publikasie van die boek is tydig en noodsaaklik vir elkeen wat van tyd tot tyd operas bywoon of aanlyn kyk. Die boek is aantreklik versorg en sal ook aanklank vind by mense wat nie normaalweg operas bywoon nie."

 

 

eerstedaar650_240x148_crop.jpg

Eerste daar deur WS van der Waals: ’n lesersindruk

André Wessels
Lesersindrukke

"En wat ’n ongelooflik interessante loopbaan in uniform het daar nie gevolg nie! Gelukkig het Van der Waals sy herinneringe opgeteken, en met die oog op die herdenking van sy geboortedag 80 jaar gelede is sy outobiografie in 2021 gepubliseer."

 

 

thomas-650_240x148_crop_7.png

Carina Diedericks (1977–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Op my tagtigste verjaardag wil ek die tango dans, Veuve Clicquot drink, sushi eet en dink aan wat my gunstelingskrywer, André P Brink, gesê het: 'Only by dreaming and writing the impossible can life be made possible once again.'"

 

 

rosasmit650_240x148_crop.jpg

Naledi bring hulde aan Rosa Smit

LitNet
In memoriam

Dit is met groot hartseer dat ons by Naledi verneem dat Rosa Smit oorlede is.

 

 

evoking-transformation-launch-650_240x148_crop_7.png

Book launch: Evoking transformation, edited by Aslam Fataar and Elmarie Constandius

LitNet
Books and writers

Stellenbosch University and African Sun Media invite you to the online launch of Evoking transformation: Visual redress at Stellenbosch University on 27 July 2021.

 

 

SBA_vroeemenseboek650_240x148_crop.jpg

Persverklaring van SBA se eerste e-boek: Die leefwyse van ons Vroeë Mense deur Rachelle Greeff

LitNet
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal

Kom sluit gerus op Maandag 9 Augustus om 10:00 aan vir die regstreekse virtuele bekendstelling van Die leefwyse van ons Vroeë Mense waartydens joernalis Ivor Price in gesprek tree met die skrywer, Rachelle Greeff.

 

 

Menings

 

durban_dala_240x148_crop.jpg

Memory against forgetting

zp dala
Opinion

"What we talk about immediately is looting, groceries and medication. Durban, the city where I live, is in the throes of violence and looting such as never seen before in South African history."

 

 

niq650_240x148_crop.jpg

Nothing left to loot in Soweto

Niq Mhlongo
Opinion

"The debris I see outside at the looted Thokoza Park Shell garage and the nearby Supa Store lies on the ground like an unbearable weight on the township. This is not the Soweto that I know."

 

 

Reguit-met-R_EbbeDomisse_650_240x148_crop.jpg

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Ebbe Dommisse

Freek Robinson, Ebbe Dommisse
Onderhoude

Dommisse verduidelik hoe hierdie miljardêrs belê in die samelewing, in die Suid-Afrikaanse ekonomie en dan ook in die buiteland.

 

 

bettinawyngaard_izakdevries650_240x148_crop.jpg

Vergeet maar van gun reform, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Toe die poelieste kans het om te baklei teen mense wat terugbaklei, toe is hulle nêrens te sien nie, en die gewone ou op die straat moet maar self sien en kom klaar."

 

 

Amberglen_650_MDJ_240x148_crop.jpg

Soos oorlog, maar ek is bly ek woon in Howick

Marianne de Jager
Menings

"Ja, Howick was ’n brandpunt van ’n angswekkende week, maar die gemeenskap het mekaar wonderlik ondersteun. Ek is bly ek woon in Howick."

 

 

janetvaneeden650spar_240x148_crop.jpg

Seen elsewhere: Goodwill and compassion are stronger than the forces of destruction

Janet van Eeden
Elders gesien

"This is what we must hold on to. Goodwill and compassion are stronger than the forces of destruction, whatever the agenda of the agitators is."

 

 

towerstaf650_240x148_crop.jpg

’n Kultus van positiewe denke

Nini Bennett
Rubrieke

"Van die vroegste tye af het die mens ’n begeerte om te toor: Ek stel dit nou in plein Afrikaans. Want die mens is uitgelewer aan sy eksistensiële (nood-)lot, en daarom is dit nie vreemd dat van die oudste gelowe, byvoorbeeld Wicca, die indruk skep dat die mens deur persoonlike en magiese intervensie die uitkomste van sy lot kan verander nie."

 

 

soesji650_240x148_crop.jpg

Die jaar toe ek elke aand soesji geëet het

Deborah Steinmair
Rubrieke

"Op ’n dag besluit ek: tot hier toe en nie verder nie."

 

 

pasta_op_vurk650_240x148_crop.jpg

Elders gesien: Internasionale carbonara-oorlog – en ’n lekker resep

Deon Meyer
Elders gesien

"Meng nou die eier en pecorino by, strooi jou vars peper bo-oor, en bedien. Dis manjifiek, en sal geen Italianer ontstel nie."

 

 

pieterwagener650_240x148_crop.jpg

Pieter Wagener was ’n renaissance-persoon

Jason Lloyd
In memoriam

"Ek was bevoorreg om hom iewers in 2009 te ontmoet. Ek het gereeld by hom koffie gedrink as ek in die omgewing van Fort Beaufort was."

 

 

Covid19Hand_650_240x148_crop.jpg

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

 

 

Nou op Voertaal

 

Ramp_650_240x148_crop.jpg

Ekonomiese ramp tref KwaZulu-Natal na plundering

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Meer as die helfte van alle plattelandse dorpe in KwaZulu-Natal (KZN) stuur op ’n ekonomiese ramp af nadat hulle ekonomie feitlik totaal vernietig is tydens verlede week se onluste toe winkels en besighede voor die voet geplunder en vernietig is."

 

 

vang_650_240x148_crop.jpg

Plunderaars word vasgevat

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die polisie het Maandag voortgegaan met ’n uitgebreide veldtog om die gesteelde goedere op te spoor en te konfiskeer. Verskeie hiervan is reeds gevind."

 

 

Water_650_240x148_crop.jpg

Moorde en dodelike water

Milton Webber
In het nieuws

"Terwyl Suid-Afrikaners moes toekyk hoe onmeetbare skade deur plunderaars aangerig word, moes Europeërs in Duitsland, België en Nederland toekyk hoe ’n natuurramp verwoesting saai en al hul besittings deur vloedwater meegesleur word."

 

 

verkiesing_650_240x148_crop.jpg

Plaaslikeverkiesingsdatum in gedrang

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Politieke partye in Suid-Afrika is verdeeld oor ’n aanbeveling van ’n afgetrede regter dat vanjaar se munisipale verkiesing wat in Oktober moet plaasvind, weens die pandemie uitgestel moet word tot later."

 

 

spinder-ijzerkop-lees_unsplash_240x148_crop.jpg

Yra van Dijk en Marie-José Klaver: "Pulpboeken horen niet thuis in het onderwijs"

Ingrid Glorie
Academisch

Ingrid Glorie voer onderhoude met Europese akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is. In hierdie onderhoud gesels sy met Yra van Dijk en Marie-José Klaver (Universiteit Leiden).

 

 

LitNet-Akademies_internasionaal_artikel_650_240x148_crop.jpg

LitNet Akademies internasionaal

Ingrid Glorie
Academisch

Lees nog onderhoude met Europese akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer word.

 

 

moso_sematlane_240x148_crop.jpg

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Moso Sematlane from Lesotho

Naomi Meyer, Moso Sematlane
Literatuur

"Being nominated meant that hopefully other writers from Lesotho can put their art out on global stages such as this one."

 

 

kantoorstres-650_240x148_crop_7.png

Help, we moeten weer naar kantoor!

Ingrid Glorie
Taaldiscussie

"Het Algemeen Dagblad noemt haar 'vaagtaalspecialist'. Zelf verkiest ze de geuzennaam 'kantooramazone'. Journaliste Japke-d Bouma (de d staat voor Doutzen) schrijft voor NRC Handelsblad en NRC.next columns over de dagelijks beslommeringen op kantoor."

 

 

Op die redakteur se lessenaar

 

Op-die-redakteur-se-lessenaar-650_240x148_crop_7.png

Op die redakteur se lessenaar: 16–22 Julie 2021

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

 

 

Akademies en Skole

 

musiek-inperking-650_240x148_crop.jpg

’n Verkenning van plaaslike musici se reaksies op die nasionale inperking as strategiese handelinge binne veldteoretiese denke

Joanita Erasmus-Alt
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Deurdat musici tydens die grootste gedeelte van die inperking self verantwoordelik was vir die produksie van hul musiekaanbiedings, is hul trajekte verder uitgebrei. Wanneer ’n kunstenaar self sy/haar musiek op die internet geplaas het, moes hy/sy tegelykertyd uitvoerder, beligtingstegnikus, klanktegnikus en regisseur wees."

 

 

Blokraai-spiraal_240x148_crop.jpg

LitNet-blokraai: Jou spiraal

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

Skeppers van kriptiese blokkiesraaisels is mense wat met woorde speel, wat die gawe besit om woorde wat saamgegooi is in gegewe geometriese patrone raak te sien – hulle is in staat om hierdie woorde te verdraai tot ’n spel wat dans op die vernuf van die menslike brein.

 

 

Blokraai-palindroom_240x148_crop.jpg

LitNet-blokraai: Palindrome

Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle

’n Palindroom is ’n simmetriese volgorde van letters of syfers in ’n woord, getal, datum of tyd. Dink aan die woord lepel, of die getal 737. Hierdie blokraai is vir oud én jonk; dit kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

 

 

vraestelle-nuut-650_240x148_crop_7.png

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

 

 

Leefstyl

 

stemme-weg-650_240x148_crop_7.png

Weg

Carlo Daniels
Drama

LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Carlo Daniels in sy monoloog Weg, waarvan die regie deur Andrew Buckland behartig is. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n video waarin Daniels sy gedagtes oor die stuk deel.

 

 

Stemme_fokusprent_240x148_crop_7.png

Stemme

LitNet
Drama

Hier kan jy die produksies van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, KKNK en NATi, kyk en die tekste lees. Die produksies word weekliks eksklusief op LitNet vrygestel.

 

 

beskuit_koffie_240x148_crop.jpg

Beskuit

Karen Hart
Kos en wyn

"Ek bak koekies en beskuit. Die koekies is vir bestellings – in moeilike tye soek mense troos in tuisgebak. Maar die beskuit is vir die huis."

 

 

Samsa_650_gesprekke_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Teatergesprekke oor Samsa-masjien

LitNet
KKNK

Die KKNK nooi jou na twee teatergesprekke oor Samsa-masjien.

 

 

Hannes_van_Wyk_kknk_240x148_crop.jpg

Persverklaring: Hannes van Wyk se eenmanvertoning weer te sien

LitNet
KKNK

Die immergewilde akteur en Kwêla-aanbieder Hannes van Wyk se eenmanvertoning Sê groete vir Ma, moontlik gemaak deur Spar, kan ook nou in die gemak van kykers se eie sitkamers geniet word.

 

 

Nuwe skryfwerk

 

650-Hond-Canva_240x148_crop_7.png

Covid

Karin Walker
Poësie

"jou hemp lê nog onder die kussing
jou hond langs die bed
jou horlosie langs die wasbak
maar wáár is jy"

 

 

650-Loop-Canva_240x148_crop_7.png

Formule van ’n siel

Morné du Preez
Poësie

"uiterlike verpakking in ’n vertoning van mens
of die doen wat alle bewegings meganiseer,
’n polsende deeltjie van ’n atoom
gedurig in ’n oorlog met homself"

 

 

650-Vrou-engelvlerke-Canva_240x148_crop_7.png

As ek so struikel

Johan van der Merwe
Poësie

"As ek so struikel
tussen leë woorde
tussen oorvol gevoelens
langs my weggesteekte wete"

 

 

650-Brood-Canva_240x148_crop_7.png

Brood van die lewe

Louise Viljoen (JBay)
Fiksie

"Sy kan dit oor en oor doen, elke dag van haar lewe, en steeds sal sy haar verwonder aan hoe iets wat onder ’n mens se vuiste deurloop en as gevolg van geweld opswel asof dit vrot, kan bróód word. Lewegewende brood."

 

 

Privaatheidskennisgewing

 

privaatheidskennisgewing650_240x148_crop.jpg

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

 

 

LitNet-Voertaal-Wie-is-ons.png

 

 

LA_uitnodiging_2021.png

 

 



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

 

tuisblad_facebook200.gif

tuisblad_pinterest200.gif

tuisblad_twitter200.gif

tuisblad_instagram200.gif

 

 

KONTAK

mail.png[email protected]

phone.png021 886 5169

icon-facebook.pngicon-twitter.pngicon-youtube.pngicon-rss.png

nuusbriefborge.gif

© 2021 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved






This email was sent to bekkieburger777@gmail.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
LitNet · Jan Cats Building, Andringa Street · Stellenbosch, WC 7600 · South Africa

No comments:

Post a Comment