Wednesday, July 14, 2021

Vakansie leesstof 📚

 

 

 

 

Learn to read Level 3
- José Palmer & Reinette Lombard

The Level 3 books are designed to build on Levels 1 and 2 whilst introducing new consonant blends and digraphs. Additionally, the stories have been written
to encourage inferencing and problem solving through the stories and images to
enhance the reader’s skills and fun!
Learn to read Level 3 is also available in a boxset.

Learn to read Level 3 is available at your nearest bookstore and online.

 

Buy Learn to read Level 3

Buy Learn to read Level 3 Boxset

Loop lag-lag deur die Wetenskapklas
- Maritha Snyman

Verveel jou gewone skoolhandboeke jou? Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die wêreld rondom jou werk? Dan is hierdie die boek vir jou! Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde. Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk. Hulle doen eksperimente en leer baie oor lugdruk, swaartekrag en energie.

Loop lag-lag deur die wetenskapklas is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

Lees meer hier

Koop LAPA e-boek

 

Tussen die lyne

Tussen die lyne - Jaco Jacobs
Wil jy FANTASTIESE stories en SKREEUSNAAKSE rympies skryf?
Is jy gereed om jou VERBEELDING vrye teuels te gee?
Kort jou opstelle ’n bietjie WOEMA?
Tussen die lyne van hierdie prettige aktiwiteitsboek help die gewilde topverkoperskrywer JACO JACOBS kinders speel-speel om hul skryftalent te
ontwikkel. 

Tussen die lyne is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

Lees meer hier

Koop LAPA e-boek

Vampierhokkie

Vampierhokkie - Fanie Viljoen
Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie?
“OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!”

Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal.
So sê die kinders.
Maar is die storie waar?
Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt ...

Vampierhokkie is beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn.

Lees meer hier

Koop LAPA e-boek

 

Lapa Uitgewers

Volg ons op sosiale media

Facebook

Twitter

Instagram

 

No comments:

Post a Comment