Thursday, September 30, 2021

Gratis Sesotho-lesse … in Afrikaans!

 

 

 

 

30 September 2021

 

 

Gratis Sesotho-lesse … in Afrikaans! 

Dumela, goeiedag!
Na die sukses van ons Zoeloe-reeks saam met Pietie Beyers, is dit met groot opwinding dat ons nou ook ‘n Sesotho-reeks bekendstel saam met die merkwaardige Pulane Nel-Sekepe. Met hierdie reekse poog ons om meertaligheid op ‘n praktiese wyse te omarm, terwyl Afrikaans steeds ons hooffokus bly.

Die eerste vier episodes van Kebala Sesotho (Ek leer Sesotho) is nou gratis beskikbaar en word deur ‘n geskrewe les vergesel.

Klik hier en leer saam.

 

Kopiereg 2021 | Bepalings en Voorwaardes

Ons e-posadres is:
myafrikaans@afrikaans.com

Hersien profiel of Teken uit.

E-pos voorsien deur Afrikaans.com

 

No comments:

Post a Comment