|   
   
    | 
 | 
     
      | - ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
      Akademies |  
      |   Nuusbrief 869 30/09/2021  |  Krities Afrikaans
 |    
   
    | LitNet:
    Afrikaans onder een DAK |    
   
    | 
     
      | Die
      spore van Gert SaggiestrapSkrywer: Marco Botha
 Uitgewer: Flyleaf
 ISBN:
      9781991202697
 ’n Naam
      is nie net ’n roepding nie. Dis ’n ding wat jóú roep. Só het oom Dahm vir
      Gert Saggiestrap terug lewe toe probeer bearbei. Toe reeds 14 jaar sy
      spoor byster in die oer-rivierlope van die ua pukiro in die Omaheke.  | 
 |  |              
   
    | 
 | Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Theo Venter
    
 Freek Robinson, Theo Venter
 Onderhoude
 Gaan korrupsie ’n rol speel? Het jonger kiesers
    geregistreer? En die gesag van die OVK? Freek Robinson pols Theo Venter,
    politieke en beleidspesialis, oor die stand van sake. |      
   
    | 
 | Verkiesingskoors of electile dysfunction?
    
 Bettina Wyngaard
 Rubrieke
 "Verkiesingseisoen is op ons, en soos
    gewoonlik word geen baba ongesoen gelaat en bly geen leë belofte
    onuitgesproke nie. Dis nog ’n bietjie vroeg, maar hier teen middel-Oktober
    gaan ons komberse, koshampers en KFC-hoender onder voornemende kiesers sien
    sirkuleer." |      
   
    | 
 | South Africa: Democracy or idiocracy? 
 Jan-Hendrik de Villiers
 Opinion
 "And what would South Africa be without its
    biggest export: corruption? A popular anecdote says that if corruption were
    an Olympic sport, South Africa would win the gold, silver and bronze
    medals." |          
   
    | 
 | Die COVID-19-pandemie se invloed op sielkundige
    trauma 
 Louis Awerbuck
 Seminare en essays
 "’n Suid-Afrikaanse vrou word in
    Nieu-Seeland aangekla dat sy haar kinders om die lewe gebring het.
    Nuusberigte wat oor hierdie grugebeurtenis verslag doen, verwys na
    emigrasie, grendelinperkings, isolasie en medikasie wat nie gebruik kon
    word nie. Mens kry die idee dat die omstandighede wat met die
    Covid-pandemie gepaard gaan, ’n moontlike rolspeler in die tragedie kon
    gewees het." |              
   
    | 
 | Franz Marx – swáár afskeid van ’n geliefde korrelkop
    
 Nic de Jager
 In memoriam
 "In die vyftig of so jaar wat ek hom geken
    het, het ons mekaar baie gespot – as hy Die
    geheim van Nantes ophaal om my te beledig, het ek hom vinnig
    aan Jy is my liefling
    herinner." – Nic de Jager bring hulde aan Franz Marx. |                    
   
    | 
 | Druk neem toe op minister om Afrikaans as inheems te
    erken 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die DA het Maandag ’n klag by die
    Menseregtekommissie teen Nzimande ingedien oor sy aandrang dat Afrikaans as
    ’n 'uitheemse' taal in Suid-Afrika geklassifiseer word. Volgens die DA is
    dié standpunt haatdraend en ongrondwetlik." |          
   
    | 
 | Tronkstraf geëis vir betrokkenes van Digital
    Vibes-skandaal 
 Jean Oosthuizen
 In het nieuws
 "Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se verslag
    oor Digital Vibes, wat onder andere bewusmaking moes doen onder die publiek
    oor die COVID-19-pandemie, bevat verdoemende getuienis van grootskaalse
    leuens en bedrog waarby die voormalige minister van gesondheid, Zweli
    Mkhize, en sy familie direk betrek word." |      
   
    | 
 | Nederlandse minister geskors, betogings teen
    koronapas (Nederland) 
 Milton Webber
 In het nieuws
 "Honderde betogers het in verskeie stede in
    Nederland hul protes aangeteken teen die nuwe maatreël van ’n
    korona-toegangsbewys. Op dieselfde dag het staatsekretaris Mona Keijzer die
    trekpas gekry – juis oor die pas. Mark Rutte se beveiliging is sterk verskerp
    en al minder Franssprekende leerders in België neem Nederlands." |          
   
    | 
 | Week van het Nederlands: Programma | Program 
 Voertaal
 SASNEV
 Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe
    | de lage landen:
    Volg onze taalgesprekken | Inryteater: De
    Premier, geregisseer deur Eric Van Looy | Discussie: Drietalig
    Woordenboek van het Kaaps (DWK) | Inryteater: Vele hemels, geregisseer deur Jan Matthys |
    Opelugmark met kosstalletjies | Studio SASNEV met Kabous Meiring. |      
   
    | 
 | Week van het Nederlands: Studio SASNEV met Kabous
    Meiring 
 Voertaal
 SASNEV
 Alle gesprekke sal gratis op die Vrystaatfees se
    internetplatform gedeel word en die hoogtepunte sal ook op Voertaal
    beskikbaar wees. Enkele hoogtepunte: Stef Bos | PEN International;
    Nederland; Vlaanderen en PEN Afrikaans gesels met Alfred Schaffer oor taal,
    vertaling, vryheid van spraak en persvryheid. | Die KKNK se Hugo Theart
    gesels oor TekstMarkt. | Die bydrae van Fries en Kaaps tot die moderne
    taallandskap. | Daniel Hugo gesels oor vertaalwerk. |      
   
    | 
 | Week van het Nederlands: Volg onze taalgesprekken
    
 Voertaal
 Taalunie
 Hoe helpt technologie onze taal vooruit? Hoe
    dekoloniseren we het Nederlands? En wat doen we met regionale talen? de lage landen zoekt
    naar antwoorden tijdens drie virtuele lunchgesprekken in de Week van het
    Nederlands, van 2 tot en met 9 oktober 2021. |      
   
    | 
 | Ervaar die Eikestad saam met glanssjef Bertus Basson
    en sy vriende 
 Maryke Roberts
 Culinair
 Die Toyota US Woordfees se eerste TV-opwipkanaal,
    Fees TV, is die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie
    uitgesaai word en gaan soveel moontlik van die geliefde Stellenbosse
    atmosfeer weerspieël. Die beste voorbeeld hiervan is gewis die glanssjef
    Bertus Basson se drie kuiers, Bertus
    Basson en vriende. Maryke Roberts vertel meer. |              
   
    | 
 | Vra die veearts: Epilepsie 
 Marianne Lomberg
 Mens en dier
 Sandra skryf: "Goeiedag. Wil graag met ’n
    diereprater kontak maak oor my dachshund wat skielik begin seizures kry
    het, alhoewel die veearts niks in bloed kon optel nie." Lees Marianne
    se antwoord. |                
   
    | 
 | Ubuntu en tegniekfilosofiese risikobepaling:
    plaaslike kernkragvoorsiening as diskursiewe geleier 
 Kristy Claassen
 LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
 "In die diskoers rondom die etiese
    verantwoording van kernkragvoorsiening neem plaaslike gemeenskappe ’n
    sentrale plek in op grond van die onbetwisbare feit, enersyds, dat hulle
    voordeel trek uit die betrokke tegnologie en andersyds omdat hierdie gemeenskappe
    in die eerste linie geraak word deur die moontlike negatiewe gevolge van
    die besondere tegnologie." |      
   
    | 
 | Marita oor Dinge: Ouers durf nie die tiener in
    hulself vergeet 
 Marita van der Vyver, Melt Myburgh
 Skole
 Met Cintaine Schutte se eenvrouvertoning van Die dinge van ’n kind
    binnekort op die planke by Hoërskool Jan van Riebeeck, gesels Marita van
    der Vyver oor tieners, ouers en waarom die boek 27 jaar ná sy verskyning
    mense steeds gaande het. |      
   
    | 
 | Wiskundeverrykingsartikel: Gemiddelde 
 Pieta van Deventer
 Skole
 "Ons word van jongs af bekendgestel aan die
    begrip van 'die gemiddelde'. Het iemand al vir jou gevra om te verduidelik
    wat met 'die gemiddelde', of meer korrek, 'die rekenkundige gemiddelde' van
    ’n steekproef van getalle bedoel word?" |          
   
    | 
 | Kennisgewing: SA Akademie bied ruim nagraadse beurse
    vir 2022 
 LitNet
 Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
 Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns stel weer
    ruim beurstoekennings beskikbaar vir die 2022- akademiese jaar vir
    magister- en doktorale studie in enige studierigting wat in Afrikaans
    uitgevoer sal word. |                    
   
    | 
 | Disteltyd
    deur Marlise Joubert: ’n resensie 
 Nini Bennett
 Resensies
 "In Skotland word die distel geëer as
    heraldiese simbool van dapperheid. Die gemene deler tussen al die
    teenstrydige simboliese betekenisse is egter een van volharding – Disteltyd is ’n ryk
    geskakeerde bundel en Joubert skryf met ’n deurwinterde digtershand waarin
    sy op kaleidoskopiese wyse bestekopname neem van ’n lewe." |      
   
    | 
 | Floreer
    deur Ilse Salzwedel: ’n lesersindruk 
 Barend van der Merwe
 Lesersindrukke
 "Die boek is so geskryf dat dit eenvoudig ’n
    plesier is om te lees. Gestroop van ingewikkelde woorde en konsepte en
    teorieë. Onpretensieus." |          
   
    | 
 | Bait – to catch a killer by Janine Lazarus: a book review 
 Ben Booysen
 Books and writers
 Captain Ben Booysen, senior investigating officer
    in the Krugersdorp murders on which the Showmax documentary Devilsdorp was based,
    writes: "Please note that no investigating officer follows the same
    route as another one, and my approach I have mentioned does not mean the
    investigators therefore did something wrong. It is rather that my
    methodology in identifying the suspect would have been different." |      
   
    | 
 | Steve Hofmeyr (1964–) 
 Erika Terblanche
 ATKV|LitNet-Skrywersalbum
 "Máár as ek skielik weggevat word, sal ek
    nie kan sê dat ek ooit verveeld was nie." |      
   
    | 
 | Eerste slukkie: Renaldo Schwarp se Skeef 
 LitNet
 LitNet Eerste Slukkie | First Sip
 "Ek hoop dat hierdie mense se sigbaarheid
    ander sal inspireer om kasdeure oop te skop. Makliker gesê as gedaan, ek
    weet." |      
   
    | Op
    die redakteur se lessenaar |          
   
    | 
 | Die Cape Muslim Heritage Art Exhibition is ’n
    must-see vi alle Suid-Afrikaners 
 Tasneem Daniels
 Kuns
 "Die Cape Muslim Heritage Art Exhibition
    byrie Castle of Good Hope in Kaapstad is ’n sensory experience of note vi
    history lovers en celebrators wat op ’n trip down memory lane wil gaan
    tydens Heritage Month 2021, of as hulle ’n window wil kry narrie areas of
    heritage wat voo baie van ôse tyd gebeur’t." |              
   
    | 
 | Toyota US Woordfees op TV: Hannes van Wyk oor Sê groete vir Ma 
 Yolanda Wessels, Hannes van Wyk
 Toyota US Woordfees
 Hannes van Wyk betree vir die eerste maal in baie
    jare die verhoog, al is dit ook op die TV vir die Toyota US Woordfees 2021,
    in sy splinternuwe eenmanstuk, Sê
    groete vir Ma. Hy praat met Yolanda Wessels oor sy ervaring. |                    
   
    | 
 | Veteraan 
 Susanne Pretorius
 Poësie
 "jou hande vou om ’n koppie koffie sterk hande wat eens ferm
 aan ’n geweer moes klou
 dieselfde hande wat sagkens
 jou babaseuntjies kon vashou"
 |      
   
    | 
 | Tyd van verhuising 
 Ferdi Wheeler
 Poësie
 "verbrokkel en vervloei en in die grou eerste lig
 staan katel, stoel en hangkas
 in hul verlatenheid afgeëts"
 |      
   
    | 
 | As môre nie ontwaak nie 
 Drienie Joubert Kelly
 Poësie
 "kyk hoe kleur die rante in vloeiende ambergaan lê die laatmiddag lepel teen skemer se rug
 vrede steek vuur aan in die kaggel van my hart
 en dankbaarheid kniel versugtend in my gemoed"
 |        
   
    | 
 | LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
    
 LitNet
 Als oor LitNet
 LitNet wil jou as leser die versekering gee dat
    ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring
    is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are
    committed to protecting your personal information held by us. |              
   
    | 
  Konklusie of
    gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
 LitNet Akademies wil
    navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
 |          | 
No comments:
Post a Comment