|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet
Akademies
|
Nuusbrief 866
09/09/2021
|
Krities Afrikaans
|
Skeef
Skrywer: Renaldo Schwarp
Uitgewer: Wenkbrou
ISBN:
9780639604251
Baanbrekers,
bondgenote, sigbaarheid, geloof en seks – in hierdie boek is geen
onderwerp taboe nie. Die mediapersoonlikheid Renaldo Schwarp deel raad en
vertel van sy reis, sonder om doekies om te draai.
|
|
|
|
Jaap Steyn – ’n huldiging
Chris van der Merwe
In memoriam
"Ek is hartseer oor die heengaan van ’n mens
met ’n groot intellek en ’n troue hart; maar ek is ook dankbaar vir die
verryking wat hy deur sy geskrifte en sy menslikheid in my lewe en die
lewens van baie ander gebring het."
|
|
Koos Oosthuysen (1933–2021): Vertaler van veelvoud
Antjie Krog
In memoriam
"In mý vertalingkop is Koos Oosthuysen die
laaste van die heel grotes." – Antjie Krog bring hulde aan Koos
Oosthuysen, vertaler van kerkliedere en die 1996-Xhosa-bybel, wat op 26
Augustus 2021 oorlede is.
|
|
Die skat in Dalene Matthee se OK Bazaars-inkopiesak
Amanda Botha, Suzette Kotzé-Myburgh, Melt Myburgh
Boeke en skrywers
In 1984 het Dalene Matthee as nuweling by die
Skrywersgildeberaad in Gordonsbaai opgedaag. Haar aktetas was ’n OK
Bazaars-inkopiesak. Die uitgelese gehoor was neusoptrekkerig, maar nie lank
daarna nie sou die skat in daardie plastieksak die wêreld na haar voete
bring.
|
|
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Susan
Booysen
Freek Robinson, Susan Booysen
Onderhoude
Die politieke ontleder Susan Booysen verduidelik
aan Freek Robinson hoekom die Onafhanklike Verkiesingskommissie die reg het
om op hierdie stadium nuwe kandidate tot die verkiesingslyste toe te laat.
|
|
Die Taliban en vroue se posisie in Afganistan
Izak de Vries
Menings
"Om die Taliban te verstaan, moet ’n mens
die geskiedenis van Afganistan verstaan. En om Afganistan te verstaan, moet
’n mens imperialisme onder die loep probeer neem."
|
|
Van dink na doen: ’n onderhoud met Christi van der
Westhuizen
Lidia Rauch, Christi van der Westhuizen
Onderhoude
Van dink na doen is ’n podsending wat fokus op die wisselwerking
tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch
gesels met Christi van der Westhuizen (skrywer, politieke ontleder en
medeprofessor by die Sentrum vir die Bevordering van Nierassigheid en
Demokrasie aan die Nelson Mandela-Universiteit).
|
|
Koebaai, Roe vs Wade
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Erger nog, indien ’n minderjarige as gevolg
van verkragting swanger word, verplig die wet haar nou om die baba te
dra."
|
|
’n Liefdesbrief aan Patti Smith
Deborah Steinmair
Rubrieke
"Internasionale reis gaan moeiliker word,
maar in slapelose nagte soos vannag vind ek in my inboks ’n brief van Patti
Smith met die subject line: A poem for you."
|
|
Elders gesien: Mymeringe van ’n pendelaar (vervolg)
Wilna Adriaanse
Elders gesien
"Wanneer jy weer by die stembus staan moet jy nie stem vir daardie een
wat beloftes maak van ’n geil oes nie. Kies een wat weet van moue oprol,
van planne maak. Wat die akker self kan skoffel, en die spreekwoordelike wa
man-alleen deur die drif sal trek as dit moet."
|
|
Boeke en films oor die lewe onder die Taliban
Izak de Vries
Literatuur
"Dit is vir ’n gewone Suid-Afrikaner moeilik
om die situasie in Afganistan te probeer verstaan. Gelukkig is daar
storievertellers wat ’n mens toegang gee tot lande waar ons nooit sal kom
nie."
|
|
Nederlandse boere bedreig deur onteiening
Milton Webber
In het nieuws
"Die landbousektor is die grootste sondaar
in die produksie van stikstof, wat groot nadele vir die natuur inhou. Die
Rijksinstituut voor Gezondheid en Milieu het die afgelope week bekend
gemaak dat die besoedeling wat Tata Steel in IJmuiden veroorsaak, ’n
ernstige bedreiging vir die gesondheid van kinders inhou. Die eerste
elektries aangedrewe vragskip het Maandag goedere van Alphen aan den Rijn
na Moerdijk begin verskeep."
|
|
DA gryp weer die Universiteit Stellenbosch aan die
keel oor Afrikaans
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die DA hou egter vol dat die US sekere
getuienis en aanbevelings ignoreer wat volgens hulle daartoe bydra dat die
US se beoogde nuwe taalbeleid onwettig en irrasioneel is omdat dit na
bewering vergrype wat teen Afrikaanse studente gepleeg is, voortsit."
|
|
Zuma se mediese parool laat die wenkbroue lig
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Mediese parool kan hoofsaaklik toegeken
word aan persone wat aan ’n terminale siekte ly en om aan hulle die
geleentheid te bied om tuis in die laaste fases van hul lewe die siekte by
hul naasbestaandes deur te bring."
|
|
Graad 5: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en memo vir
die derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 5 en moet jy binnekort Afrikaans
Huistaal-toetse skryf? Eugene van der Westhuizen het vraestelle opgestel
wat kan help met jou hersiening. As jy dit aflaai, sal jy sien waarom een
van die vraestelle jou lus gaan maak vir ’n vrugtedrankie.
|
|
Skeur
deur Carel van Rooyen: ’n resensie
Henriëtte Loubser
Resensies
"Dat die jong, talentvolle skrywer van
hierdie debuutwerk voorwaar iemand is om in die toekoms dop te hou, maak my
mateloos opgewonde. Jong skrywers wat in die taal van hulle portuur krities
belangrike boodskappe kan deel, is broodnodig."
|
|
Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Die krag van die verse in Soe rond ommie bos is
veral gesetel in die tematiek, wat oorloop van die woede en frustrasie van
’n jong generasie wat nie meer tevrede is met enige reënboognasieretoriek
nie."
|
|
Persverklaring: Lenteskool vir skrywers van
romantiese fiksie
LitNet
Slypskole
Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit
(NWU), in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer Penguin Random House
Romanza, bied op twee Saterdae in Oktober (2 en 16 Oktober 2021) ’n aanlyn
slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.
|
|
First sip: The
ANC’s last decade by Ralph
Mathekga
LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip
"Since the first democratic elections in
1994, no party has held on to the third position in consecutive elections.
Smaller political parties have always alternated in this position. Because
it has claimed this spot, the only way up for the EFF must be to depose the
DA and become the official opposition."
|
Op
die redakteur se lessenaar
|
|
’n Seereis
Ingrid Winterbach
Drama
In Ingrid Winterbach se monoloog ’n Seereis is Albert
Pretorius as Jan van Riebeeck aan die woord. Marthinus Basson is die
regisseur. Hierdie produksie is deel van Stemme,
LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK.
|
|
Toe kindwees nog in was
Liza Aiken
Poësie
"Ek onthou die dae
toe ons boomgeklim het
en ons nerwe af geval het,
die dae
toe ons nog wegkruipertjie gespeel het."
|
|
Spring
Ferdi Wheeler
New writing
"A cherry blossom and rainbow spring awaits
the thawing of the blanket snow
on highlands and Malutis,
to rejuvenate and grow"
|
|
Asylum
PP Odendaal
New writing
"Our minds are controlled by chemistry
and we are brainwashed by volatility.
We are bombarded by contradicting messages,
lost in our own wretched wilderness."
|
|
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat
ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring
is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are
committed to protecting your personal information held by us.
|
Konklusie of
gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil
navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.
|
|
No comments:
Post a Comment