| Die tint
        van ons toekomsdeur Johan Cilliers
 In Die tint van ons toekoms
        ondersoek Johan Cilliers die psalms as wegwysers na oordenkings oor
        verwonding, verwondering en verwagting met die hoop dat dit die leser
        op ’n nuwe weg sal plaas, om ’n nuwe toekoms tegemoet te gaan. In die
        psalms praat en bid, sug en sing mense hul hart voor God uit. Maar God
        praat daarin ook sy hart teenoor ons uit. In ’n sin is dit ’n gesprek
        van hart tot hart. Dis God wat ons uit die skadu’s van lyding en leed,
        verwonding en dood uitlei en ons toekoms algaande versadig met lig.
Die
        tint van ons toekoms is
        beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn. |  | 
      
No comments:
Post a Comment